Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Raven
Hero Member
Posts: 1910 Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Post
by Raven » Mon Nov 01, 2010 8:38 am
Ek het die naweek een van ons ouer blesbok ramme uitgeskiet.
Uitgeslag- Karkas 47kg.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Stefan764
Hero Member
Posts: 3616 Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Post
by Stefan764 » Mon Nov 01, 2010 8:45 am
Raves
Ek hou van jou nederigheid met die benaming "Blesbokkie"
Baie mooi bok, lekker lekker!!!
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Louis102
Administrator
Posts: 3887 Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Post
by Louis102 » Mon Nov 01, 2010 9:15 am
Raves
Hoekom druk jy die gat deur die snoet so toe? Gedink ons sal dit nie sien nie, n?? Skiet die 25-06 dan nou 'n bietjie laag? Ten minste het jy jou trofee, meer as wat die streeptruie kan s?, nie waar nie?
Louis
Trek sommer bietjie jou siel uit!
Goeie dade oortref goeie woorde.
whisper
Full Member
Posts: 184 Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm
Post
by whisper » Mon Nov 01, 2010 9:30 am
Baie mooi ram daai Raves, lekker dik horings.
Praise the Lord, and let the bullets fly!
Raven
Hero Member
Posts: 1910 Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Post
by Raven » Mon Nov 01, 2010 9:41 am
Haha Louis,
Nee wat, hy het 'n nek skoottjie gekry, so 2duim onder die oor.
Ek wou maar net die kop mooi regop hou
Ook maar goed ek het nie die Game gekyk nie, was baie beter om water krippe in die middagson skoon te maak
Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Geno
Administrator
Posts: 13655 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Mon Nov 01, 2010 9:51 am
Raves, baie mooi bles"bokkie"!
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
spekieries
Hero Member
Posts: 1240 Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Post
by spekieries » Mon Nov 01, 2010 10:08 am
Jinne Raven, mooi bok daai. 'n Paar manne sou 'n paar rand betaal het vir hom.
Raven
Hero Member
Posts: 1910 Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Post
by Raven » Mon Nov 01, 2010 10:27 am
Spekkie,
Daar loop nog so 'n hele paar van hulle
. Dit wat ek die naweek gesien het, kan daar nog so 6 ou grootes uitgehaal word.
Ek gaan binnekort die trailcam by hulle opsit om mooi te kyk, en dan besluit hoeveel nog moet uit.
Ek wil graag ouens nooi wat met boog wil skiet, moet net 'n paar dinge agter mekaar kry voor jag seisoen vlgende jaar.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
243Songdaug
Hero Member
Posts: 1713 Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Post
by 243Songdaug » Wed Nov 03, 2010 10:30 am
Raves, dis 'n baie netjiese Bles wat jy geskiet het.
Die horings is beslis in RW in?
Dont tell me, show me......
Raven
Hero Member
Posts: 1910 Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Post
by Raven » Wed Nov 03, 2010 11:47 am
243S,
Nou laat wonder jy my of ek die horings moet gaan meet.
Raves.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Geno
Administrator
Posts: 13655 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Wed Nov 03, 2010 12:08 pm
Daai horings sal heel moontlik RW maak, en definitief hoog score in SCI agv die dik basisse.
Geno
Goed, beter, 6millimeter!
243Songdaug
Hero Member
Posts: 1713 Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Post
by 243Songdaug » Wed Nov 03, 2010 3:50 pm
Ek dink jy kan gerus gaan meet.
As die horings so 2.5 keer langer is as die ore is dit 'n baie goeie aanduiding. Dubbeld die lengte van die gesig(snoet tot horingbasis) is ook 'n skattings metode as ek reg onthou.
Baie manne verpes 'n bles - ek vind hulle 'n goeie uitdaging met fantastiese vleis. Ek s? altyd: "Klim net bietjie van die bakkie af, dan sien jy 'n heel ander kant van 'n blesbok"
Mooi aand.
Jaco
Dont tell me, show me......
Janjak
Hero Member
Posts: 529 Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Post
by Janjak » Wed Nov 03, 2010 4:22 pm
Wat se lengte skat julle?
whisper
Full Member
Posts: 184 Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm
Post
by whisper » Wed Nov 03, 2010 7:16 pm
Dalk 17,5 duim groen?
Praise the Lord, and let the bullets fly!
Janjak
Hero Member
Posts: 529 Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Post
by Janjak » Wed Nov 03, 2010 8:43 pm
Ek sal gaan met 16 3/4"
243Songdaug
Hero Member
Posts: 1713 Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Post
by 243Songdaug » Wed Nov 03, 2010 9:41 pm
Dink darem self daai horings is in die rigting van 17 duim. Miskien selfs so ietwat meer.
Dont tell me, show me......
Stefan764
Hero Member
Posts: 3616 Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Post
by Stefan764 » Thu Nov 04, 2010 9:23 am
17 1/4
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Raven
Hero Member
Posts: 1910 Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Post
by Raven » Thu Nov 04, 2010 10:31 am
Ok manne, die voorman het nou die horings gemeet en die mates is:
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Raven
Hero Member
Posts: 1910 Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Post
by Raven » Thu Nov 04, 2010 10:34 am
Moet ons nie dalk kyk wie kom die naaste met 'n raaiskoot voor ek die mates deurgee nie
;D ;D
Hier is klaar een jagter wat sy mates baie goed geskat het.
Linkerhoring:
Regterhoring:
Dikte van horing:
Wydte van horings-punt tot punt:
Raves
Last edited by
Raven on Thu Nov 04, 2010 10:42 am, edited 1 time in total.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Stefan764
Hero Member
Posts: 3616 Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Post
by Stefan764 » Thu Nov 04, 2010 11:00 am
Raves jou blikskottel!
OK, hier is my skattinge:
Links: 17"
Regs: 17 1/4"
Basis: 4 7/8"
Tip to Tip: 6 1/8"
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
243Songdaug
Hero Member
Posts: 1713 Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Post
by 243Songdaug » Thu Nov 04, 2010 11:02 am
Raves.
Ek gaan kroek en saammet Stefan stem - my skattings van baie naby aan syne.
Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
whisper
Full Member
Posts: 184 Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm
Post
by whisper » Fri Nov 05, 2010 6:35 am
Links: 17. 1/2
Regs: 17 7/8
Basis: 4 7/8
Tip-tip: 6 1/2
Kom nou Raves toe man...........
Praise the Lord, and let the bullets fly!
Robert
Sr. Member
Posts: 425 Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Post
by Robert » Fri Nov 05, 2010 8:05 am
Raven
Jy is 'n man wat like van games speel met ander se se nuuskirigheid
Hier is my skatting, Foto's is maar moeilik om te skat.
Links 17 1\4
regs 17 5\8
basise 4 7\8
punt - punt 6 1\2
Wat is die prys????????
Oorwining deur opleiding
boeta
Hero Member
Posts: 572 Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Post
by boeta » Fri Nov 05, 2010 8:08 am
Raven
Robert wrote:
Wat is die prys????????
Solank dit netnie een van my silencers is nie
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Raven
Hero Member
Posts: 1910 Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Post
by Raven » Fri Nov 05, 2010 8:40 am
Manne,
Ongelukkig het ek nie nou 'n prysie vir julle nie
Dankie vir die wat 'n raai skoot ingegooi het
Hier is die mates:
Links: 16.73"
Regs: 17.13"
Basise: 6.69"
Tip-Tip: 7.48"
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"