Blesbokkie

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Blesbokkie

Post by Raven »

Ek het die naweek een van ons ouer blesbok ramme uitgeskiet.

Uitgeslag- Karkas 47kg.

Image

Image


Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Blesbokkie

Post by Stefan764 »

Raves

Ek hou van jou nederigheid met die benaming "Blesbokkie"

Baie mooi bok, lekker  lekker!!!

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Blesbokkie

Post by Louis102 »

Raves

Hoekom druk jy die gat deur die snoet so toe?  Gedink ons sal dit nie sien nie, n??  Skiet die 25-06 dan nou 'n bietjie laag?  Ten minste het jy jou trofee, meer as wat die streeptruie kan s?, nie waar nie?

Louis

  ;D  Trek sommer bietjie jou siel uit!
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
whisper
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm

Re: Blesbokkie

Post by whisper »

Baie mooi ram daai Raves, lekker dik horings. :)
Praise the Lord, and let the bullets fly!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Blesbokkie

Post by Raven »

Haha Louis,
Nee wat, hy het 'n nek skoottjie gekry, so 2duim onder die oor.
Ek wou maar net die kop mooi regop hou  ;)

Ook maar goed ek het nie die Game gekyk nie, was baie beter om water krippe in die middagson skoon te maak  :P

Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Blesbokkie

Post by Geno »

Raves, baie mooi bles"bokkie"!

Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Blesbokkie

Post by spekieries »

Jinne Raven, mooi bok daai. 'n Paar manne sou 'n paar rand betaal het vir hom.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Blesbokkie

Post by Raven »

Spekkie,
Daar loop nog so 'n hele paar van hulle  ;). Dit wat ek die naweek gesien het, kan daar nog so 6 ou grootes uitgehaal word.
Ek gaan binnekort die trailcam by hulle opsit om mooi te kyk, en dan besluit hoeveel nog moet uit.

Ek wil graag ouens nooi wat met boog wil skiet, moet net 'n paar dinge agter mekaar kry voor jag seisoen vlgende jaar.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Blesbokkie

Post by 243Songdaug »

Raves, dis 'n baie netjiese Bles wat jy geskiet het.

Die horings is beslis in RW in?
Dont tell me, show me......
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Blesbokkie

Post by Raven »

243S,
Nou laat wonder jy my of ek die horings moet gaan meet.

Raves.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Blesbokkie

Post by Geno »

Daai horings sal heel moontlik RW maak, en definitief hoog score in SCI agv die dik basisse.

Geno
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Blesbokkie

Post by 243Songdaug »

Ek dink jy kan gerus gaan meet.

As die horings so 2.5 keer langer is as die ore is dit 'n baie goeie aanduiding.  Dubbeld die lengte van die gesig(snoet tot horingbasis) is ook 'n skattings metode as ek reg onthou.

Baie manne verpes 'n bles - ek vind hulle 'n goeie uitdaging met fantastiese vleis.  Ek s? altyd: "Klim net bietjie van die bakkie af, dan sien jy 'n heel ander kant van 'n blesbok"

Mooi aand.
Jaco
Dont tell me, show me......
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Blesbokkie

Post by Janjak »

Wat se lengte skat julle?
User avatar
whisper
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm

Re: Blesbokkie

Post by whisper »

Dalk 17,5 duim groen? ???
Praise the Lord, and let the bullets fly!
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Blesbokkie

Post by Janjak »

Ek sal gaan met 16 3/4"
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Blesbokkie

Post by 243Songdaug »

Dink darem self daai horings is in die rigting van 17 duim.  Miskien selfs so ietwat meer.
Dont tell me, show me......
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Blesbokkie

Post by Stefan764 »

17 1/4

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Blesbokkie

Post by Raven »

Ok manne, die voorman het nou die horings gemeet en die mates is:
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Blesbokkie

Post by Raven »

Moet ons nie dalk kyk wie kom die naaste met 'n raaiskoot voor ek die mates deurgee nie
;D  ;D  ;D

Hier is klaar een jagter wat sy mates baie goed geskat het.  ;)

Linkerhoring:
Regterhoring:
Dikte van horing:
Wydte van horings-punt tot punt:


Raves
Last edited by Raven on Thu Nov 04, 2010 10:42 am, edited 1 time in total.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Blesbokkie

Post by Stefan764 »

Raves jou blikskottel!

OK, hier is my skattinge:

Links: 17"
Regs: 17 1/4"
Basis: 4 7/8"
Tip to Tip: 6 1/8"

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Blesbokkie

Post by 243Songdaug »

Raves.

Ek gaan kroek en saammet Stefan stem - my skattings van baie naby aan syne.


Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
User avatar
whisper
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm

Re: Blesbokkie

Post by whisper »

Links: 17. 1/2
Regs: 17 7/8
Basis: 4 7/8
Tip-tip: 6 1/2

Kom nou Raves toe man........... ::) ??? :o
Praise the Lord, and let the bullets fly!
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Blesbokkie

Post by Robert »

Raven
Jy is 'n man wat like van games speel met ander se se nuuskirigheid ??? :'(

Hier is my skatting, Foto's is maar moeilik om te skat.

Links  17 1\4
regs 17 5\8
basise  4 7\8
punt - punt 6 1\2

Wat is die prys????????
Oorwining deur opleiding
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Blesbokkie

Post by boeta »

Raven
Robert wrote:
Wat is die prys????????
Solank dit netnie een van my silencers is nie

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Blesbokkie

Post by Raven »

Manne,

;D  ;D  ;D  ;D Ongelukkig het ek nie nou 'n prysie vir julle nie  :-[

Dankie vir die wat 'n raai skoot ingegooi het
Hier is die mates:

Links: 16.73"
Regs: 17.13"
Basise: 6.69"
Tip-Tip: 7.48"

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Post Reply