buffalo hunt

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

buffalo hunt

Post by Theo E »

Was in zim the other day to look at a concession for elephant,hippo and buffalo.
So I shot my self a buffalo while I was there, he is not very big and his bosses are still a bit soft but to cut a long story short it was a interesting, unforgettable hunt.
There is open quota on buffalo and if all goes well I will market the buffalo cheap for the South African market.
http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... 3_0381.jpg  

Image
Last edited by Theo E on Tue Nov 09, 2010 1:03 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: buffalo hunt

Post by Geno »

That buff's horns drop nicely, well done Theo!

Cheers, Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: buffalo hunt

Post by BLOK »

Theo

Mooi buffel, klein horings groot horings dit maak nie saak nie as hy kwaad is maak hy dood.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: buffalo hunt

Post by Freek »

Theo baie geluk met daai "Dagga Boy".  8) Mooi stel horings ook, ek hoop jy maak 'n montering van daai dier. Watse kaliber het jy gebruik? Hoe v?r was die skoot? Met die glimlag op jou gesig maak ek die afleiding dat die Buffel jou darrem nie gestorm het nie... of het hy?

As 'n man so 'n dier skiet moet jy meer vertel pappie. Dis mos nie jou alle daagse bosvark of koedoe nie. Ons wil alles hoor man. Wat gaan aan daar in Zim, ek hoor stories dat hulle die wild met helikopter gunships uitroei. Amper soos die jakkalse hier by ons voor die groot renoster stropery. Is daar darrem nog wild oor om te jag ens? Hoe hanteer hulle julle daar op ou bob se agterstoep - hy laaik mos nie ons bleek siele nie. ::)

Ek sal my voortanne gee om eendag 'n buffel te jag.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: buffalo hunt

Post by Stefan764 »

Well done Theo!

Baie mooi Buffel! Watse gun het jy gebruik??
Freek wrote:
Ek sal my voortanne gee om eendag 'n buffel te jag.
Freek, kom ons gee saam, dan kry ons dalk meer geld by die tandmuis wat dam al sal help vir n deposito!  ::)

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: buffalo hunt

Post by Freek »

Stefan  ;D Ek weet nie van jou nie maar my tanne is nog spotles en in 'n puik kondisie. Daai muis moet hom reg maak hy gaan moet betaal vir die kwaliteit.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: buffalo hunt

Post by Theo E »

Dankie
Geno
Blok ja did was maar amper 

Stefan
Ek het hom met my .375 met 300gr game ranger solids van frontier geskiet.

HI Freek/Stefan
Julle moet maar spaar jong julle sal nie sommer n goedkoper buffel jag kry nie.
Ek vra R40 000.00 Dan ry jy met jou bakkie (250 km van Beit bridge 195km van dit is mooi grond pad) vat jou eie kos en drink goed ek sal n kok daar he.
Die enigste ander koste sal die taxidermist se koste wees vir dip and pack van jou trophy en tips vir die trackers en personeel. 
Die koste sluit in verblyf vir 5 dae dag fooi en jag voertuig.
dit is die prys vir die jaar en hopelik as dinge reg uitwerk vir volgende jaar ook.
Maar het al klaar vir die jaar al van my pals geboek gaan dan weer vir my nog n buffel skiet 
dan pak ek op vir die jaar tot volgende jaar.
 
Freek sal later die jag storie op sit hardloop nou net uit tyd uit.

mooi loop manne
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: buffalo hunt

Post by Christo »

Daar kans om koeie te jag vir so R 25-26 000.00 in die Limpopo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: buffalo hunt

Post by Stefan764 »

Christo, wat van die vleis en trofee?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: buffalo hunt

Post by Christo »

Stefan764 wrote: Christo, wat van die vleis en trofee?
Ek kan uitvind as jy regtig belangstel.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: buffalo hunt

Post by Stefan764 »

Dankie ou Christo, maar om die waarheid te se, vir so iets wat ek een keer in my leeftyd gaan aanpak gan ek eerder wag en spaar om n bul te loop skiet...

Het maar net gevra vir interessantheid...

Thanks
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply