Barbary Sheep (Bergskaap)

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Andr? Gous
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am

Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by Andr? Gous »

Image

Image
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by Geno »

Andre, baie mooi. Wat kos so skaap?

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by Ponkie »

Oom Andre

Waar kom hierdie skaap wild voor? Ek sien baie gras en kliprante in die agtergrond so as ek dan moet raai sou ek se Middelburg/Graaff-reinet omgewing? Ek kan helemal uit koers wees. .  ??? ???

Sal gaaf wees as Oom ons bietjie meer oor die skaap kan vertel? Hoe proe hy, wat slag hy uit? hoe jag mens hom?

Dink daar is dalk nog manne wat belangstel...

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Andr? Gous
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by Andr? Gous »

Geskiet naby Van Wyksvlei in Noord-Kaap.Groot berge veld .Gekry na 2 dae se looooop en loooop. Vleis is oneetbaar taai en sleg. Gewig onbekend. Ek skat so 60 kg.Dit was nogal lekker om so iets te jag 'want vir hom moes ek werk.Nog nie eers vir koedoe so hard gewerk nie.Geen bakkie skietery nie net stap en stap. Ek het hom die oggend so 10.00 met verkyker 'gespot' en die middag so 3.00 toe klap die skoot. Ses mense met pyp oor skouers moes ons hom so 4 km dra val 'dra val.Na vele jagtogte sal ek die een beslis onthou. Groete Gous... 
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by Ponkie »

Oom Andre

Dankie vir die terugvoering. Nie gedink dat sy vleis so sleg is nie, so dis maar meer vir die ondervinding en die trofee wat mens hierdie bok jag?

Is hulle heelwat volop daar soos wat jy bv koedoes in die Oos kaap of Bosbokke in die Suid kaap kry? Sal bietjie google en youtube, dalk word ek iets meer wys!

Groetnis
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by JACQUES BOTHA »

Gous:
Daai gesig lyk so bonzai bekend?
Was jy op Glen gewees?
of verbeel ek my ?
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by Monrique (SJ) »

Mooi skaap daardie.

Groetnis
SJ
User avatar
Andr? Gous
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by Andr? Gous »

Was op Glen gewees 87;88.Ek kan jou nie onthou nie .Stuur photo op e'mail kyk by lede vir my adres.          Glen groete Gous
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by JACQUES BOTHA »

GOUS
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by Geno »

Geno wrote: Wat kos so skaap?
Vertel bietjie asb, ek wil so een jag...

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Brno308 jagter
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by Brno308 jagter »

Geno

Volgens my is sy vleis nie te sleg nie, hulle verhandel teen so R6,000 stuk.

My skoonpa het een geskiet in 2009 en ons het daardie aand sy fillets ge eet, was baie lekker, maar ryk in smaak.!!

Groete,

Brno
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by KSV »

Andre,

Jammer ek hijack so bietjie hier?  Wil net die manne wys hoe kom die skapie by die bakkie.

Image

Image

Image

Image

Kalahari Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by Raven »

Hein,
Mooi man, dis mos nou hoe 'n man moet werk vir sy bok, of is dit skaap  ;)

Ek hoop ons kan weer saam werk aan 'n paar kabeljoutjies volgende jaar  ;)

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by KSV »

Raven,

Daai is die plan, enige tyd ou mater.  Wat van 'n rib?

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Andr? Gous
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by Andr? Gous »

Image
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by KSV »

Daai plaasmanne het glad nie omgegee om te help nie en glo ook nie hulle sal weer omgee nie. 

Hulle het immers 'n hele skaap gekry en volgende keer almal. Soos Andre genoem het daai skapie, hy issie vir eet nie.  Biltong, maalvleis, wors en droewors was glad nie lekker nie.

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Andr? Gous
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by Andr? Gous »

Image
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by Stefan764 »

Is dit n bok of n skaap? Tot watse familie behoort hy?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by Geno »

Stef,
Ek weet nie, maar ek dink hy's nader aan skaap as bok. Soos bv die Bighorn en Dall skape.
http://www.ultimateungulate.com/Artioda ... ervia.html

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by JACQUES BOTHA »

GOUS
eK WEET nie of jy mail gekry het nie,
Ek skryf maar weer , ek was nie op glen nie, maar het wel gekoes vir houe wat kom in die los skrums.
Ek sien daai voete van jou lyk soos n haker sin. en die hande ook.
Ek het amper al ophou speel toe jy op Glen was.
Sommer so in die verbygaan ontmoet en gesels, Het so rukkie terug weer vir Callie  Buchner gesien.
Groete
Jacques Botha
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Andr? Gous
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by Andr? Gous »

Was ek so n vark gewees. Ek is seker jy verwar my met iemand anders.Ek was n haker maar het nooit vuil gespeel nie.Grappie////Sal met jou praat want ek het so n paar bokke vir volgende jaar.Wil n koffie kom drink as ek in Bloem kom .Ek sien ons gaan nog dik stukke gesels.Groete Gous 
Ambessa

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by Ambessa »

Hallo Andr? Gous
Andr? Gous wrote: Image
...is jy seker dit is nie 'n leeu waarmee die manne so sukkel nie...? ;D

Ambessa
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by JACQUES BOTHA »

GOUS
Ons kan gaan tee drink daa by die PINK PALLACE lag lag lag

Groetnis
JB
Shoot straight and tell the truth!
ablm468

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by ablm468 »

Mooi bokke daai, ai hoe beny ek julle manne wat op die platteleamd bly, elke dag in die veld. Ons in die stad smag daarna om so bietjie in die veld te kom. Baie geluk hoop hulle maak mooi trofees.
Jaco
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Sun Oct 04, 2009 5:03 pm

Re: Barbary Sheep (Bergskaap)

Post by Jaco »

Hein het jy die fotos tussen Carnavon en Vosburg geneem?
Post Reply