Eerste Blouwildebees

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Eerste Blouwildebees

Post by Stefan764 »

Image

Eerste Blouwildebees (jong bul) gejag in Carolina omgewing

7x64 met S&B 173gr ammunisie. Skoot op 110m, regdeur die enjinkamer. 40m gehol toe slat hy neer (moet se was baie banggepraat voor die tyd oor Bloues wat nie wil omval nie...)

Horinglengte: 26"
Uitgeslag (5dae in koelkamer, pote, kop en vel af): 90kg

Groete,
Stefan
(PS - ek het vamore eers die tyd gevat om die fotoplasery onder die knieg te kry, so verskoon, hier kom n paar!)
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Eerste Blouwildebees

Post by Theo E »

MOOI MAN
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Eerste Blouwildebees

Post by JOHANNIC »

Lekke paar horings ;)
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Eerste Blouwildebees

Post by Francois Marais »

Ja, wil dieselle coment maak as Johan, as daai bul groot/ou moes word was hy n YSTER.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Eerste Blouwildebees

Post by Stefan764 »

Dankie kerels...
Darem maar lekker om daai arm man se buffel te jag...
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Eerste Blouwildebees

Post by Geno »

Stefaans,
Het daar twee skote geklap?
Eerste skoot: 7X64
Tweede skoot: Sy lippe wat van sy ma se speen af klap.... ;D

Die engelse het 'n mooi naam vir daai bok se vleis, "veal" a.k.a kalfsvleis :P

Grappie net, daai bok het 'n mooi groot lyf vir sy ouderdom, en daai vleisies is doeksag!
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Eerste Blouwildebees

Post by Stefan764 »

Thanks Geno jou blikskottel  ;D

Ja nee daai biltong was van die lekkerste wat ek nog gehad het. Braaiwors net so lekker. Ons het net Wildebees met Beesvleis gemeng, halfte halfte. Geen ekstra vet of skaap of vark en dit was genuine (let op WAS) lekke...

Vrek, ek weet nie hoe ek dit to April gaan maak nie, my vleis is so te se op!!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Eerste Blouwildebees

Post by Geno »

Dan moet ons maar 'n draai gaan maak op daardie oop plaas waarvan ek jou vertel het tussen Brits en Thabazimbi, dan kyk ons vir ietsie vir die vrieskas ;)
Goed, beter, 6millimeter!
grumpy

Re: Eerste Blouwildebees

Post by grumpy »

Gaan jy my saam nooi Eugene?

Groete
Johann
Post Reply