Hoeveel ??

Closed Group for jackal hunters only. Geslote groep vir jakkals jagters alleenlik
Post Reply
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: Hoeveel ??

Post by HennieC »

Kon net 1 laai laas nag om 9:45. Geen jak roepe gekry nie. Het die jaar oue reun met fluitjie in geroep tot op so 40 meter toe piets my oudste seun hom uit die skiet stoel
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/Mobile%20Uploads/IMG-20140531-00382_zps1228daad.jpg
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Hoeveel ??

Post by Stefan764 »

Cobus(Cobb) wrote:Kon net 2 laai, een was 21:00 tweede een wat 11:30....Moelike tyd is hier, geen jakkals roepe van 5pm af nie...net kos het gewerk.
01:00 terug in die bed.
Cobus ons het Vrydag aand jakkals roepe tot so laat as 11pm gehoor
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Cobus(Cobb) »

Stefan764 wrote:
Cobus(Cobb) wrote:Kon net 2 laai, een was 21:00 tweede een wat 11:30....Moelike tyd is hier, geen jakkals roepe van 5pm af nie...net kos het gewerk.
01:00 terug in die bed.
Cobus ons het Vrydag aand jakkals roepe tot so laat as 11pm gehoor
Dis hulle wat jou Sharks telling aangekondig en voorspel het.......ha ha ha....!!!
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Cobus(Cobb) »

http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/006_zps6dfa30ab.jpg
Sit en wag vir die son om te sak
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/005_zpsf3066387.jpg
Die cammo paint job raak heel weg in die nag
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/004_zpsd40d065f.jpg
Laasweek se rooikat
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Geno »

Ek en mnr. Nightro Suppressors het gisteraand 'n draai gaan ry waar hierdie bok se nuwe tuiste is.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/jackal/IMG-20140525-WA0028.jpg

Die 30ha kampie waar die blesbok en sy harem gaan loop is nog skoon van my vorige jag in Januarie.
Kon wel hierdie 2 tewe en een reun so 100m van die kamp af rol.

Teef links het my ver op die windaf kant gestaan en dophou toe ons 00h15 daar stop. Het haar toe geskiet.
Reun in die middel het so 15min daarna kom kyk of dit 'n regte javelina is wat seerkry.
Teef regs het op vorige staanplek 20m van die bakkie af, windaf in die bonnet-hoogte gras my cover geblaas en geskuif saam haar reun.
Ons het omgeskuif tot op 'n redelike hoë damwal, met die leë dam as windaf-dekking. Die wind het egter gedraai reguit na die stel toe wat kom luister het na Vlekkie1, 15min stilte en kort grepies Woodpecker. Teef het so redelike ent gestaan onder die wind toe ek haar skiet.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/jackal/20140604_013811_20140604074010850.jpg

117 jakkalse in 28 nagte vir die jaar.

Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: Hoeveel ??

Post by DanieDegenaar »

Ek kon Vrydag aand een kry hier by ons, die wind het gedraai en toe hy ons ruik het hy gedraai om weg te hol, toe kry hy een in die hol.

Daar het twee ander ingekom maar nie binne skiet afstand nie en het wind af van ons gaan sit en roep. Vir een of ander rede kon ons hulle nie nader kry nie. Maar nou ja ek weet nou waar hulle is. Dink dis jonges wat nog bietjie skrikerig is. Sal 'n ander trick op hulle moet trek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Geno »

Danie,
Hulle het jou geruik op jou wind-af kant, dis hoekom hulle nie wou kom nie. Ek sou hulle so 8 weke gee, en dan gaan stamp.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: Hoeveel ??

Post by DanieDegenaar »

Geno wrote:Danie,
Hulle het jou geruik op jou wind-af kant, dis hoekom hulle nie wou kom nie. Ek sou hulle so 8 weke gee, en dan gaan stamp.
Dankie Geno, ja ek glo dis maar die rede. Die wind was baie stil en het maar kort kort gedraai.

Ek gaan gelukkig bietjie met verlof so ons sal hulle eers bietjie tyd gee om weer mak te raak. Die gras is hier ook maar oral lank en ons het in 'n oulandsgras land gaan sit. Gelukkig as ek terug kom sal meeste lande gestroop wees wat ons meer opsies sal gee.

Ons ken nie rooikatte hier nie, maar hoe is sy bewegings, as hy inkom kom hy so heen en weer in? Ons het oe opgetel en dit wou vir my lyk soos 'n rooikat maar kon nie mooi id nie. Was bang dis 'n tierboskat, so het toe maar nie geskiet nie. Hy het so 300m van ons in lang gras gebly en het ook nie nader gekom nie. Hoop nie hulle beweeg ook nou soos die bosvarke hier in nie. Maar aan die ander kant sal ek dit nogal geniet om een te kan skiet.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Geno »

Danie,
Rooikat se oë flikker in 'n lig soos hy hulle heeltyd knip.
Ek glo dit was 'n tierboskat. Baie van hulle in jou area al gesien. Naaste rooikat wat ek van weet aan jou is tussen Leandra en Balfour gewees by Goudveld Beefmasters.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: Hoeveel ??

Post by DanieDegenaar »

Ja nee kyk, weet ook nie van een wat al hier naby geskiet is nie. Het al wel een oor die pad sien hardloop nader aan Standerton. Die Tierboskatte is maar net vir my te mooi om te skiet, het al een en sal nooit weer nie. Hulle kom soms in tot langs die bakkie en sit en kyk vir ons.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Wayne »

Andrew and I were at Ntoni, near Cradock for an annual hunt, We got permission to go out and managed to get a pair. Female was shy, had to shoot her at 250m, male was at 100m, 30 min later. Tafjak 1 and Baklei 1 did the trick with plenty of silence and patience.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Hoeveel ??

Post by pieter h »

Goed so Wayne.Elkeen wat nou val is n bonus.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Hoeveel ??

Post by pieter h »

Reun
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Geno »

Netjies Oom Pieter! Wikkel hulle!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Hoeveel ??

Post by pieter h »

Geno lyk of hulle selfde plan het,gisteroggend een in selfde kamp met slagyster gevang.Ook n reun.
Daan dP
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sun Mar 02, 2014 2:56 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Daan dP »

Dit het lank gevat om die twee in die hande te kry vanaand. Was van 18:30 af uit.
Altwee op 120m geskiet. Eerste een het ingekom op 'Shrub Hare Distress'.
Ure later die reun ingeroep met 'n jakkalstjank, omtrent 200m van die skaapkraal af.
Ek het laas naweek ook een daar geskiet.
Dit is in Bethlehem distrik, goed koud! Was gelukkig heel windstil.
http://i548.photobucket.com/albums/ii341/daniedp/DSCN3761_zpsf3731aad.jpg
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Hoeveel ??

Post by pieter h »

Goed gedoen Daan dp dit help om geduldig te wees.Dit is soms moeilik as dit so koud is.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Hoeveel ??

Post by pieter h »

Reun
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Hoeveel ??

Post by pieter h »

Mannetjie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Pvdw »

Bly vir jou Pieter. Hulle val nou mooi.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Hoeveel ??

Post by pieter h »

Pvdw ek wens net mens kan n slag asem haal.Dit voel soos Branders wat aanhou rol.Ander neem net elke keer hul plek in.Iewers behoort mens darem seker resultate te sien v die wat dood is.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Wayne »

Unfortunately Pieter, that is just how it will continue, but at least you get 3-6 month brake, or your sheep do anyway. Our for farthers fought them and we are fighting them and our kids will fight them, they are an incredible animal to survive the persecution that they have had.
regards
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Hoeveel ??

Post by pieter h »

Wayne ek het darem nou al aanvaar dat dit n permanente deel v my boerdery is en dat hulle ook hul doel in die natuur het.groete Pieter
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: Hoeveel ??

Post by HennieC »

Kon darem 2 fabrieke laas nag laat bakkie ry. Dit was die eerste keer dat ons op die grond geroep het, daar is al voorheen geroep gewees.

Ons was op 'n plaas waar jakke geskiet mag word maar nie rooi katte nie. En ja ons het 3 katte gesien en net gekyk na hulle.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Cobus(Cobb) »

HennieC wrote:Kon darem 2 fabrieke laas nag laat bakkie ry. Dit was die eerste keer dat ons op die grond geroep het, daar is al voorheen geroep gewees.

Ons was op 'n plaas waar jakke geskiet mag word maar nie rooi katte nie. En ja ons het 3 katte gesien en net gekyk na hulle.
Hoe laat is jy huistoe chom?
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Post Reply