'n DUUR Blesbokkie...

User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

'n DUUR Blesbokkie...

Post by LoveHenties »

Top Deck, die R7.8 mil Blesbokkie

http://maroelamedia.co.za/wp-content/uploads/2014/06/katalo7-320x310.jpg
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by PWV »

Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by Chris Swart »

Ek het hierdie op news24 ook gesien.

http://www.fin24.com/Savings/Smart-Inve ... t-20140630

Dit is regtig belaglik.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13529
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by Capt. Yoda »

Dink julle hy hardloop net so baie soos sy normale neef as jy agter hom aan is?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by Chris Swart »

Capt. Oblivious wrote:Dink julle hy hardloop net so baie soos sy normale neef as jy agter hom aan is?

Ek reken as jy op daai plaas jag, moet jy MOOI seker maak van jou skoot.
Jy kan jouself in erg slegte skuld in skiet :o
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by Frikkie Coetzee »

Die verkoper is Petri Snyman. Hy boer hier tussen Cradock en Somerset Oos.

EK dink almal verkoop nou hule skape en begin blesbok boer daar by hom
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by PWV »

Gromit wrote:Die verkoper is Petri Snyman. Hy boer hier tussen Cradock en Somerset Oos.

EK dink almal verkoop nou hule skape en begin blesbok boer daar by hom
Die begin van 'n piramiedskema.
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by RUPERT »

Nee hel manne.Ek dink daai bok lyk soos n pavement special.Hulle se dat n blesbok verkoop word tussen R 1500-R 2000.Ek sal sukkel om daai ding te wil jag.

Dit lyk my as n dier n bietjie anders in kleur gebore word dan is hy nou exotic.Diere gaan eendag so uit geteel word dan n mens gaan vergeet en wonder hoe hulle oorspronklik gelyk het.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by Carl »

Gromit wrote:EK dink almal verkoop nou hule skape en begin blesbok boer daar by hom
O blixem! Nou begin dit voedsel sekuriteit aanraak.
Hier in Rustenburg klim baie nuwe manne in. Jy kan nou grond huur om jou bokke te laat loop op. Almal soek plase. Dokters en gewone besigheids manne.

Toe een man nou die dag sy rooibok vir Rx mij verkoop sê die manne in die kroeg die rondte is syne. Maar volgens hom het hy nie kontant gekry........
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13529
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by Capt. Yoda »

Baie oulike stuk oor die game in die nuwe SA Jagter.
Hoeveel van die bokke wat so klomp geld gaan se kinders weet julle van wat al gejag is hier in SA deur n buitelander of n local ou?

Ek dink oor n rukkie gaan ons die bokke lekker cheap cheap gejag kry.Ek soek een van daai Egoli geel goud Wilde Beeste
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by LoveHenties »

In die ou dae het jy so bok verniet gekry, want jy dun die swak gene uit.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2344
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by henried »

Mooi bok!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by Hugo »

henried wrote:Mooi bok!
Ek stem
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by Carl »

Hugo wrote:
henried wrote:Mooi bok!
Ek stem
Nee hel dit en bont springbok, lyk soos 'n boerbok ram wat onder die trop ooie gekom het.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by mariusr »

Ek kry net die laaste ou wat op die wa wil spring baie jammer! Hy gaan alles verloor dis nie meer ver voor daai bubbel gaan bars nie?
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by Hugo »

Kom ons dink buite die boks.

Die bitter ryk manne koop daai bokke vir R7mil.

Jy kan hulle optel vir so R250k, die geeles nie die wittes nie.

Ok kom ons se die bubble bars. Die pryse val, kwaai!!!!!!!!

Waarheen gaan hy val? R100k toe? Dis nogsteeds R98k meer as n gewone Blesbok.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by Carl »

Hugo
Nee volgens die bate waarde beginsel gaan die prys val tot by die intrisieke waarde. Maw as daar 'n verbruik mark is vir trofee bont blesbokke sal dit dit wees. Die ekstreme waarde sal wees die prys wat 'n gewone biltong jagter sal betaal.
Gaan bestudeer die IT bubbel en Warren Buffet se beginsels rondom die waarde van aandele.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by Eugene »

Ludwig wrote:
Capt. Oblivious wrote:Hoeveel van die bokke wat so klomp geld gaan se kinders weet julle van wat al gejag is hier in SA deur n buitelander of n local ou?
Ek het ookal hieroor gewonder. Huidiglik koop en verkoop die manne die eksotiese bokke op veiling en dis wat tans die prys bepaal, maar dis nie meer lank nie, dan raak die aanbod uit verhouding met die vraag, want die uiteindelike vraag waarop daar gehoop word, sal deur buitelandse jagters bepaal word. Dis duidelik 'n klomp manne het oornag multi miljoeners geword hier, maar dis ook vir my duidelik dat iewers gaan manne baie baie geld verloor, want hoeveel sal 'n buitelandse jagter regtig bereid wees om te betaal om so bok te skiet? Is daar enige aanduiding wat die vraag is om sulke bokkke te jag en wat daardie pryse beloop? Sal regtig graag wil weet. Wat is die duurste wat 'n jagter al betaal het vir enige spesie in SA? Uitgesluit die groot 5 en uitheemse spesies.
Bitter min! Gaan soek maar op die internet enige jagfotos van manne wat by die kleurvariante pryk, daar is nie....

As die grense na Namibie nie binnekort oopgaan nie, gaan die "piramide skema" binnekort versadig word.

Ek het nou die dag amper 'n argument gehad met klient wat met die goed boer, want hy kon my nie een outfitter noem wat by enige van die wildboere van die "gekleurde" wild aangekoop het om te laat jag nie. Daar word net verkoop aan ander wildboere.....
Aim small, miss small
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by Hugo »

Ek speel duiwels advokaat hierso.

Is dit oraait om R42bar vir n buff t ebetaal maar nie vir n R7bar vir n Blesbok nie?
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by PWV »

Hugo wrote:Ek speel duiwels advokaat hierso.

Is dit oraait om R42bar vir n buff t ebetaal maar nie vir n R7bar vir n Blesbok nie?
Albei ewe absurd!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by Geno »

Eugene wrote: Bitter min! Gaan soek maar op die internet enige jagfotos van manne wat by die kleurvariante pryk, daar is nie....
Wat van springbok grandslams? Wit blesbokke? Swartwitpense, Roans ens?



Image

Image

Image

Image

Image

Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Kat
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Mon May 13, 2013 2:06 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by Kat »

Mooi fotos, Geno
Ek wonder of die buitelandse jagters die pryse haal wat tans op die velings is.

Groete Kat
KEEP YOUR HEAD UP-NOTHING LAST FOREVER
____________________
223 Steyr Mannlicher
7mm Rem Mag Weatherby Accumark
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by Geno »

Kat wrote:Ek wonder of die buitelandse jagters die pryse haal wat tans op die velings is.
Nie sommer nie. Kos rooibok ooie R2500 om te jag? Nee, maar dit is veilingpryse.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: 'n DUUR Blesbokkie...

Post by Hugo »

Wat van springbok grandslams? Wit blesbokke? Swartwitpense, Roans ens?
Wil ek ook weet.
Post Reply