'n DUUR Blesbokkie...
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
'n DUUR Blesbokkie...
Top Deck, die R7.8 mil Blesbokkie
http://maroelamedia.co.za/wp-content/uploads/2014/06/katalo7-320x310.jpg
http://maroelamedia.co.za/wp-content/uploads/2014/06/katalo7-320x310.jpg
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Ek het hierdie op news24 ook gesien.
http://www.fin24.com/Savings/Smart-Inve ... t-20140630
Dit is regtig belaglik.
http://www.fin24.com/Savings/Smart-Inve ... t-20140630
Dit is regtig belaglik.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Dink julle hy hardloop net so baie soos sy normale neef as jy agter hom aan is?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Capt. Oblivious wrote:Dink julle hy hardloop net so baie soos sy normale neef as jy agter hom aan is?
Ek reken as jy op daai plaas jag, moet jy MOOI seker maak van jou skoot.
Jy kan jouself in erg slegte skuld in skiet
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Die verkoper is Petri Snyman. Hy boer hier tussen Cradock en Somerset Oos.
EK dink almal verkoop nou hule skape en begin blesbok boer daar by hom
EK dink almal verkoop nou hule skape en begin blesbok boer daar by hom
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Die begin van 'n piramiedskema.Gromit wrote:Die verkoper is Petri Snyman. Hy boer hier tussen Cradock en Somerset Oos.
EK dink almal verkoop nou hule skape en begin blesbok boer daar by hom
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Nee hel manne.Ek dink daai bok lyk soos n pavement special.Hulle se dat n blesbok verkoop word tussen R 1500-R 2000.Ek sal sukkel om daai ding te wil jag.
Dit lyk my as n dier n bietjie anders in kleur gebore word dan is hy nou exotic.Diere gaan eendag so uit geteel word dan n mens gaan vergeet en wonder hoe hulle oorspronklik gelyk het.
Dit lyk my as n dier n bietjie anders in kleur gebore word dan is hy nou exotic.Diere gaan eendag so uit geteel word dan n mens gaan vergeet en wonder hoe hulle oorspronklik gelyk het.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
O blixem! Nou begin dit voedsel sekuriteit aanraak.Gromit wrote:EK dink almal verkoop nou hule skape en begin blesbok boer daar by hom
Hier in Rustenburg klim baie nuwe manne in. Jy kan nou grond huur om jou bokke te laat loop op. Almal soek plase. Dokters en gewone besigheids manne.
Toe een man nou die dag sy rooibok vir Rx mij verkoop sê die manne in die kroeg die rondte is syne. Maar volgens hom het hy nie kontant gekry........
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Baie oulike stuk oor die game in die nuwe SA Jagter.
Hoeveel van die bokke wat so klomp geld gaan se kinders weet julle van wat al gejag is hier in SA deur n buitelander of n local ou?
Ek dink oor n rukkie gaan ons die bokke lekker cheap cheap gejag kry.Ek soek een van daai Egoli geel goud Wilde Beeste
Hoeveel van die bokke wat so klomp geld gaan se kinders weet julle van wat al gejag is hier in SA deur n buitelander of n local ou?
Ek dink oor n rukkie gaan ons die bokke lekker cheap cheap gejag kry.Ek soek een van daai Egoli geel goud Wilde Beeste
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
In die ou dae het jy so bok verniet gekry, want jy dun die swak gene uit.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Mooi bok!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Ek stemhenried wrote:Mooi bok!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Nee hel dit en bont springbok, lyk soos 'n boerbok ram wat onder die trop ooie gekom het.Hugo wrote:Ek stemhenried wrote:Mooi bok!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Ek kry net die laaste ou wat op die wa wil spring baie jammer! Hy gaan alles verloor dis nie meer ver voor daai bubbel gaan bars nie?
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Kom ons dink buite die boks.
Die bitter ryk manne koop daai bokke vir R7mil.
Jy kan hulle optel vir so R250k, die geeles nie die wittes nie.
Ok kom ons se die bubble bars. Die pryse val, kwaai!!!!!!!!
Waarheen gaan hy val? R100k toe? Dis nogsteeds R98k meer as n gewone Blesbok.
Die bitter ryk manne koop daai bokke vir R7mil.
Jy kan hulle optel vir so R250k, die geeles nie die wittes nie.
Ok kom ons se die bubble bars. Die pryse val, kwaai!!!!!!!!
Waarheen gaan hy val? R100k toe? Dis nogsteeds R98k meer as n gewone Blesbok.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Hugo
Nee volgens die bate waarde beginsel gaan die prys val tot by die intrisieke waarde. Maw as daar 'n verbruik mark is vir trofee bont blesbokke sal dit dit wees. Die ekstreme waarde sal wees die prys wat 'n gewone biltong jagter sal betaal.
Gaan bestudeer die IT bubbel en Warren Buffet se beginsels rondom die waarde van aandele.
Nee volgens die bate waarde beginsel gaan die prys val tot by die intrisieke waarde. Maw as daar 'n verbruik mark is vir trofee bont blesbokke sal dit dit wees. Die ekstreme waarde sal wees die prys wat 'n gewone biltong jagter sal betaal.
Gaan bestudeer die IT bubbel en Warren Buffet se beginsels rondom die waarde van aandele.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Bitter min! Gaan soek maar op die internet enige jagfotos van manne wat by die kleurvariante pryk, daar is nie....Ludwig wrote:Ek het ookal hieroor gewonder. Huidiglik koop en verkoop die manne die eksotiese bokke op veiling en dis wat tans die prys bepaal, maar dis nie meer lank nie, dan raak die aanbod uit verhouding met die vraag, want die uiteindelike vraag waarop daar gehoop word, sal deur buitelandse jagters bepaal word. Dis duidelik 'n klomp manne het oornag multi miljoeners geword hier, maar dis ook vir my duidelik dat iewers gaan manne baie baie geld verloor, want hoeveel sal 'n buitelandse jagter regtig bereid wees om te betaal om so bok te skiet? Is daar enige aanduiding wat die vraag is om sulke bokkke te jag en wat daardie pryse beloop? Sal regtig graag wil weet. Wat is die duurste wat 'n jagter al betaal het vir enige spesie in SA? Uitgesluit die groot 5 en uitheemse spesies.Capt. Oblivious wrote:Hoeveel van die bokke wat so klomp geld gaan se kinders weet julle van wat al gejag is hier in SA deur n buitelander of n local ou?
As die grense na Namibie nie binnekort oopgaan nie, gaan die "piramide skema" binnekort versadig word.
Ek het nou die dag amper 'n argument gehad met klient wat met die goed boer, want hy kon my nie een outfitter noem wat by enige van die wildboere van die "gekleurde" wild aangekoop het om te laat jag nie. Daar word net verkoop aan ander wildboere.....
Aim small, miss small
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Ek speel duiwels advokaat hierso.
Is dit oraait om R42bar vir n buff t ebetaal maar nie vir n R7bar vir n Blesbok nie?
Is dit oraait om R42bar vir n buff t ebetaal maar nie vir n R7bar vir n Blesbok nie?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Albei ewe absurd!Hugo wrote:Ek speel duiwels advokaat hierso.
Is dit oraait om R42bar vir n buff t ebetaal maar nie vir n R7bar vir n Blesbok nie?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Wat van springbok grandslams? Wit blesbokke? Swartwitpense, Roans ens?Eugene wrote: Bitter min! Gaan soek maar op die internet enige jagfotos van manne wat by die kleurvariante pryk, daar is nie....

Goed, beter, 6millimeter!
- Kat
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Mon May 13, 2013 2:06 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Mooi fotos, Geno
Ek wonder of die buitelandse jagters die pryse haal wat tans op die velings is.
Groete Kat
Ek wonder of die buitelandse jagters die pryse haal wat tans op die velings is.
Groete Kat
KEEP YOUR HEAD UP-NOTHING LAST FOREVER
____________________
223 Steyr Mannlicher
7mm Rem Mag Weatherby Accumark
____________________
223 Steyr Mannlicher
7mm Rem Mag Weatherby Accumark
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Nie sommer nie. Kos rooibok ooie R2500 om te jag? Nee, maar dit is veilingpryse.Kat wrote:Ek wonder of die buitelandse jagters die pryse haal wat tans op die velings is.
Goed, beter, 6millimeter!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 'n DUUR Blesbokkie...
Wil ek ook weet.Wat van springbok grandslams? Wit blesbokke? Swartwitpense, Roans ens?