n Mooi Ribbok
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: n Mooi Ribbok
Geno
Zoom in op daai sertifikaat, dan kan jy nie verkeerd skat nie!
Groete
Ribbok
Zoom in op daai sertifikaat, dan kan jy nie verkeerd skat nie!
Groete
Ribbok
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Ooploop
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:18 pm
Re: n Mooi Ribbok
Jis Piet en Geno
Die ribbok hier bo se horing lengte is 11duim en sewe agstes.
Groete
Ooploop
Die ribbok hier bo se horing lengte is 11duim en sewe agstes.
Groete
Ooploop
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: n Mooi Ribbok
Ooploop, is daai n Thompson's gazelle ?
-
Ooploop
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:18 pm
Re: n Mooi Ribbok
Iceman1982
Dagse, nee dis n Vaal ribbok!!
Ooploop
Dagse, nee dis n Vaal ribbok!!
Ooploop
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: n Mooi Ribbok
Ooploop , ek weet dis Vaal Ribbok.
Sy horings lyk so lank soos n thompsons sin...is wat ek meen

Sy horings lyk so lank soos n thompsons sin...is wat ek meen
-
Ooploop
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:18 pm
Re: n Mooi Ribbok
Jis iceman
Nee ek het dit so gehad!!!
Groetnis
Ooploop
Nee ek het dit so gehad!!!
Groetnis
Ooploop
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: n Mooi Ribbok
Ek het self gedink dit is 'n gemsbok in kamoeflering ...daai horings hou net aan en aan en aan ...iceman1982 wrote: Ooploop, is daai n Thompson's gazelle ?
Pragtige trofee.
My maat het verlede jaar 'n gemsbok geskiet met korter horings as daai !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: n Mooi Ribbok
Skitterende trofee. Nie aldag wat n man so bevoorreg is om so rammetjie plat te trek nie...
Doner hel ma dis mooi horings...
Groete
Stefan
Doner hel ma dis mooi horings...
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
