Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hy het 18 en 'n kwart duim gemeet en is nie opgesit by RW nie. Die ou ballie het hom in sy lande gekiet en gedink hy moet hom opstop want hy het nog nie so 'n size gesien nie!
Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
Nou nie 'n 18 of 19 duim nie, maar darem 'n 16 en 'n kwart en 16 en 'n half duim.
Werkers het hom vanoggend gespot en my laat weet daar is 'n siek rietbok wat sukkel om te loop.
Die laaste paar weke het ek al twee ou en baie maer rietbokke gekry wat deur die jakkalse doodgemaak is. Ek het besluit om die een te cull en vir die werkers te gee eerder as wat hy jakkals kos word.Sy hele linkerkanste gedeelte vanaf die blad tot waar die ribbes eindig was geswel en dit het het gelyk soos 'n helse waterblaas met sulke bloedrige water in.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
Foxcreek sit vir ons n pic op van die sandsteen huis.......Hehe dis ook nog op my lys, daars darem niks mooier as n sandsteen of netjiese klip gebou nie, of raak ek nou regtig oud?
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602