Mooi Rietbok

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Mooi Rietbok

Post by Foxcreek »

Manne
Hoe lank skat julle hom!
Image
Last edited by Foxcreek on Sun Nov 28, 2010 8:13 pm, edited 1 time in total.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Mooi Rietbok

Post by Theo E »

Foxcreek
mooi rietbok daai
18'' ?
Theo
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Mooi Rietbok

Post by Nico Harris »

18duim
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: Mooi Rietbok

Post by Foxcreek »

Theo E / Harris
Mens kan sien julle is ou rietbok jagters, want julle is amper reg.

Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Mooi Rietbok

Post by Theo E »

foxcreek
what about 19'' ??
Theo
Fernando

Re: Mooi Rietbok

Post by Fernando »

Lyk soes waterbok horings op die rietbok!!

19"+
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: Mooi Rietbok

Post by Foxcreek »

Manne

Hy het 18 en 'n kwart duim gemeet en is nie opgesit by RW nie. Die ou ballie het hom in sy lande gekiet en gedink hy moet hom opstop want hy het nog nie so 'n size gesien nie!

Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Mooi Rietbok

Post by Jagtersdok »

Jy sien wat gebeur met die bokke se horings as die boere steroids oor hulle mielies spuit.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: Mooi Rietbok

Post by Foxcreek »

Nou nie 'n 18 of 19 duim nie, maar darem 'n 16 en 'n kwart en 16 en 'n half duim.

Image

Werkers het hom vanoggend gespot en my laat weet daar is 'n siek rietbok wat sukkel om te loop.

Die laaste paar weke het ek al twee ou en baie maer rietbokke gekry wat deur die jakkalse doodgemaak is. Ek het besluit om die een te cull en vir die werkers te gee eerder as wat hy jakkals kos word.Sy hele linkerkanste gedeelte vanaf die blad tot waar die ribbes eindig was geswel en dit het het gelyk soos 'n helse waterblaas met sulke bloedrige water in.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Mooi Rietbok

Post by Dawid »

Pragtige bokke.....Ook nog op my lys.

Foxcreek sit vir ons n pic op van die sandsteen huis.......Hehe dis ook nog op my lys, daars darem niks mooier as n sandsteen of netjiese klip gebou nie, of raak ek nou regtig oud?  :-\
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Post Reply