Jaco,
Dit was so 30kilos van Carnarvon af. Het nie n idee meer wat die plaas se naam is nie. Was in elk net n gas gewees danksy my ou pel Songdaug.
Hein
Barbary Sheep (Bergskaap)
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Ai ek sal graag so n skaap wil skiet. Is daar dalk kontak besonderhede beskikbaar of waar kan mens meer uitvind van die goed?
Groete
Rasmus
Groete
Rasmus
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!

George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
hey, die manne geniet darm 'n foto!
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Andre / Hein
Is daai skape nie by Kobus Vos van Humansdam op van Wyksvlei geskiet nie.
rooies
Is daai skape nie by Kobus Vos van Humansdam op van Wyksvlei geskiet nie.
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- Andr? Gous
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Rasmus ek het vir julle n persoon gekry wat berg skape laat jag by hom.Se' as julle nog belang stel dan kan ek meer inligting kry oor pryse.jagtyd.hoeveel persone .verblyf ens.Dit is so 80 km vanaf PRIESKA in die Noord =Kaap om julle n idee te gee.Ons is net besig om te oes[koring stropery] maar sal nie vergeet nie.Ek kom nou bietjie min by die rekenaar uit.Jag is ook nou eers uit.Groete Gous