More William 007
With reference to a previous post of yours, quote
"het n 3-9x40TS op my 375 Ruger."
"ek het die 4-16 x 50 D1 op 7x57AI."
"ek het die 3-12 x 50TS op 243Win"
"ek het die 6-24 x 50 T3 op 300 Win Mag"
"ek het die 4-16 x 50TS op 270 Win"
"ek het die 3-10 x50TS op AR15 Rem 223"
What have you done with your Rudolph that were on the 300 as you now have a NF on it?
Questions
1. Is your AR accurate enough to hunt with? Reason for asking is that I have heard that they are very accurate, and if so, wondering why you want to purchase another 223? As n ou geld het dan kan hy maar maak wat hy wil of hoe?
2. What make 223 and 260 are you going to buy?
3. Why is the 375 Ruger so quiet?
Regards
weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
-
Kalaharihunter
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Tue Dec 31, 2013 1:36 pm
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Ek het vir my 30-06 wat ek net vir jag gaan gebruik n meopta gekoop. Ek wat gewoond is aan my swarovski 5-25 is nogal verbaas met die meopta se optics, "crystal clear"william007 wrote:Kalahari hy gaan nie goed koper wees as die Vortex nie maar dit is mos darem ander tipe scope in sy eie klas
Daar is n prys klas verskil tussen die 2 van R7000 so maar NF is maar die beste.
trevor ek gaan weervir die selfde NF hulle werk goed genoeg vir my vir jag.
Met my swak oe sukkel ek maar met scopes, vir een of ander rede is die nf se optics ook nie vir my oe bedoel nie
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Dit is baie waar die swarovski is crystal clear dit is beslis so en ek hoor ook baie goeie goed van die meopta die mense praat hom baie goed so ek glo jy gaan baie lekker reg kom met hom.
Ja die Nf is nie die helderste scope wat daar is nie swarovski is hom oor daar ,maar vir ons jong manne werk hy lekker en dis n harde scope wat die pyne kan vat hy dail ook nou baie lekker.
maar ek dink Trevor jy het n goeie keuse daar gemaak.
Ja die Nf is nie die helderste scope wat daar is nie swarovski is hom oor daar ,maar vir ons jong manne werk hy lekker en dis n harde scope wat die pyne kan vat hy dail ook nou baie lekker.
maar ek dink Trevor jy het n goeie keuse daar gemaak.
-
Kalaharihunter
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Tue Dec 31, 2013 1:36 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Hi William 007
With reference to a previous post of yours, quote
"het n 3-9x40TS op my 375 Ruger."
"ek het die 4-16 x 50 D1 op 7x57AI."
"ek het die 3-12 x 50TS op 243Win"
"ek het die 6-24 x 50 T3 op 300 Win Mag"
"ek het die 4-16 x 50TS op 270 Win"
"ek het die 3-10 x50TS op AR15 Rem 223"
What have you done with your Rudolph that were on the 300 as you now have a NF on it?
Questions
1. Is your AR accurate enough to hunt with? Reason for asking is that I have heard that they are very accurate, and if so, wondering why you want to purchase another 223? As n ou geld het dan kan hy maar maak wat hy wil of hoe?
2. What make 223 and 260 are you going to buy?
3. Why is the 375 Ruger so quiet?
Regards
With reference to a previous post of yours, quote
"het n 3-9x40TS op my 375 Ruger."
"ek het die 4-16 x 50 D1 op 7x57AI."
"ek het die 3-12 x 50TS op 243Win"
"ek het die 6-24 x 50 T3 op 300 Win Mag"
"ek het die 4-16 x 50TS op 270 Win"
"ek het die 3-10 x50TS op AR15 Rem 223"
What have you done with your Rudolph that were on the 300 as you now have a NF on it?
Questions
1. Is your AR accurate enough to hunt with? Reason for asking is that I have heard that they are very accurate, and if so, wondering why you want to purchase another 223? As n ou geld het dan kan hy maar maak wat hy wil of hoe?
2. What make 223 and 260 are you going to buy?
3. Why is the 375 Ruger so quiet?
Regards
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Ek het nog al my rudolph scopes hulle werk soos n bom en n AR is nie n hunting rifle nie
En die 375 is nie stil nie as jy mooi kyk sal jy sien ek het al die jaar baie wild met hom geskiet en as jy saterdag na die veldskiet kompitisie toe kom sal jy sien ek skiet met hom
En jip ek het genoeg geld om 10 van elke kaliber te koop
So of ek nou met n NF of n Rudolph skiet dit is mos maar my keuse of hoe.
En ek koop net een maak geweer en dis Howa want in my oe is dit die beste
En die 375 is nie stil nie as jy mooi kyk sal jy sien ek het al die jaar baie wild met hom geskiet en as jy saterdag na die veldskiet kompitisie toe kom sal jy sien ek skiet met hom
En jip ek het genoeg geld om 10 van elke kaliber te koop
So of ek nou met n NF of n Rudolph skiet dit is mos maar my keuse of hoe.
En ek koop net een maak geweer en dis Howa want in my oe is dit die beste
-
Kalaharihunter
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Tue Dec 31, 2013 1:36 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Mooi so willem007.
Stem saam met die AR gevoel.
Sien jou Saterdag.
Ek kyk seker mis, maar sit asb maar weer n jag photo op met die 375. Ek het nog nie die geweer gesien nie.
Is jou AR "plain" of "gecamo"?
Groete

Hi willian007
Hoe het die veld skiet gegaan. Ek glo dit moes baie mooi daar tussen die berge / waterfal gewees het. Wie het toe gewen en hoe het die 375 Ruger gevaar?