Hoeveel ??
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Hoeveel ??
Kon verlede Saterdag n Dag roep inwerk en die Teef geskiet
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/2014-09-20%2016.45.49.jpg
Die aand het nog een op gelewer
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/2014-09-20%2020.18.31.jpg
Gistraand die twee op n nuwe plaas waar hulle die vorige aand n kalf gevang het. Reun en teef
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/2014-09-24%2021.34.50.jpg

-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Hoeveel ??
Pieter, wie photobomb jou so in die agter gromd?pieter h wrote:Rooikatmannetjie
Mooi kat, goed gedoen.
Mooi Reggie. Looi hulle.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Hoeveel ??
FCloretz my dogter wat so loer.Die kat het nogal met n spoed in gekom en toe op so 100m vasgesteek.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Hoeveel ??
Kon darem in Kroonstad 10 skiet maar net 7 het bakkie gery.
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Hoeveel ??
Het laas nag 2 laat bakkie ry. 1 teef so 2 - 3 jaar en reun van so 5 jaar oud.
My jongste knaap het darem sy 1st jak geskiet na dat hy al paar aande saam was en niks gekry het terwyl dit sy beurt was om in die stoel te sit nie.
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTQwOTI2LTAwNjI2LmpwZw_zpsba19ede0.jpg

- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Hoeveel ??
Het Vrydagaand onder andere een teef geskiet. Sy was nog swaar dragtig, maar naby afgooi.
Saterdagaand 4 geskiet. 2 helpers en een teef wat soog. Haar spene was vol melk. Ander een kon ons in die lang gras nie kry nie.
Mooiloop
PJ
Saterdagaand 4 geskiet. 2 helpers en een teef wat soog. Haar spene was vol melk. Ander een kon ons in die lang gras nie kry nie.
Mooiloop
PJ
-
Slicktrick
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Tue Aug 05, 2014 7:29 pm
Re: Hoeveel ??
Saterdag aand skiet vlakvark langs die roeper ( vark het roeper rond gerol ) geskiet 10 min later teef langs vark, kon nie skoot op ander jak kry nie.
Maak draai so uur later en speel jakkalse vreet, skiet toe reun.
Teef, spene was vol melk, Skat seker so 2 jaar.
Reun, seker ook so 2 jaar.
Maak draai so uur later en speel jakkalse vreet, skiet toe reun.
Teef, spene was vol melk, Skat seker so 2 jaar.
Reun, seker ook so 2 jaar.
9mm cz 75
223 Howa
303 lee enfield
308 mauser
Hoyt crx 32 75#
223 Howa
303 lee enfield
308 mauser
Hoyt crx 32 75#
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Hoeveel ??
Slicktrick
Mooi so.
Watter klank het jy gebreuk om daai vark so varkerig te maak.
Groette
Mooi so.
Watter klank het jy gebreuk om daai vark so varkerig te maak.
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel ??
Waar is die helper en die kinders?Slicktrick wrote: Teef, spene was vol melk, Skat seker so 2 jaar.
Reun, seker ook so 2 jaar.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Slicktrick
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Tue Aug 05, 2014 7:29 pm
Re: Hoeveel ??
Jammer ek is so laat.
Jakkie eks nie seker nie, ek kyk gou.................Piglet Baby ek het hom gespeel terwyl ek my goed reg gemaak het. Seker so 15min later toe hoor ek die geraas, toe staan die vark op die roeper seker so 3 meter verder. Skiet toe die vark, toe bel ek my vrou en vertel haar wat gebeur het. Toe ek wil afklim om die vark te gaan haal, staan daar n jakkals langs die vark.
Geno , ek het die teef geskiet, ek het net n oog opgetel wind af n uur daarna moes ek terug huistoe gaan. Ek
Het so uur later terug gegaan na die selfde staanplek. Ek het jakkals vreet gespeel toe kom die man in met groot spoet.
Het niks anders gesien nie. Ek dink nie die kleintjies loop al saam nie. Ek was nou al die laaste 2 weke uit, het hulle nog nie gehoor of gesien nie.
Het jy dalk raad.

- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Hoeveel ??
Ek het gisteraand uitgegaan en die son maan sterre en al die planete was mooi in lyn Alles het net reg geloop . Op die eerste staanplek het ek 'n hele ruk gesit en orals het die jakkalse geskreeu Ek het baie kos gespeel en toe ek geen reaksie kry nie oorgeslaan na klein jakkalsies dit was nie lank nie toe tel ek oë op maar hulle was ver en het toe nie weer iets gewys nie, na nog seker so 20min toe kry ek die oë wat reg uit na my kant te kom .Na ek seker gemaak het dis jak se kind toe loop die skoot .Die dup van die tref slag was duidelik met 'n geskrou daar na .Die soektog het 'n hele tyd in beslag geneem agv lang gras en ek was verbaas oos die afstand wat ek geskiet het ek het na 200 tree opgehou tel toe is ek nog nie by die bakkie nie .Niks het toe verder opgedaag nie en ons skuif toe na die kant waar die jakkalse geskreeu het .
Daar aangekom is die roeper uitgesit en die bakkie toegegooi en ek was nog besig om reg te skuif en die geweer se slot was nie eers toe gewees nie toe kom jak se kind met 'n spoed na die roeper toe.Jakkals no 2 is toe geskiet maar ek kon na 'n baie lang soektog nie hom opspoor in die gras nie maar dat hy raak geskiet is twyfel ek glad nie . Hier het ek net Vlakhaas gespeel toe ek weer oë optel wat op pad is na my Na die skoot geloop het het ek my laaitie gestuur met die flits terwyl ek die lig op die plek gehou het waar die jakkals moes lê jak 3 is maklik gekry . Weereens is vlakhaas gespeel toe kom 2 in reguit na my toe ek kon ongelukkig net een kry ,jak no 4. Ek het toe weer vir 'n ruk stilgebly en so een keer nog geroep en na so halfuur se gewag maar opgepak toe het die wind begin koud raak . So 4 jakke vir my vir gisteraand ek hoop ek kan dit weer doen as ek volgende keer uitgaan.

Nico mooi gegooi dis darem lekker as hulle so val.
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Hoeveel ??
Mooi geskiet Nico.NicoSmit wrote: Daar aangekom is die roeper uitgesit en die bakkie toegegooi en ek was nog besig om reg te skuif en die geweer se slot was nie eers toe gewees nie toe kom jak se kind met 'n spoed na die roeper toe.Jakkals no 2 is toe geskiet maar ek kon na 'n baie lang soektog nie hom opspoor in die gras nie maar dat hy raak geskiet is twyfel ek glad nie . Hier het ek net Vlakhaas gespeel toe ek weer oë optel wat op pad is na my Na die skoot geloop het het ek my laaitie gestuur met die flits terwyl ek die lig op die plek gehou het waar die jakkals moes lê jak 3 is maklik gekry . Weereens is vlakhaas gespeel toe kom 2 in reguit na my toe ek kon ongelukkig net een kry ,jak no 4. Ek het toe weer vir 'n ruk stilgebly en so een keer nog geroep en na so halfuur se gewag maar opgepak toe het die wind begin koud raak . So 4 jakke vir my vir gisteraand ek hoop ek kan dit weer doen as ek volgende keer uitgaan.
Ek wil iets vra oor die deel in rooi wat ek van jou post gemaak het. Tel jy Jakkalse op terwyl jy roep? MAW direk nadat jy geskiet het? Indien so. Kan jy my verduidelik hoekom? Of verstaan ek verkeerd wat jy skryf?
Mooiloop
PJ
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Hoeveel ??
Ja ek tel hulle op ek is redelik rigting bed@@nnerd in die aand Ek weet nie of dit reg is nie maar dit werk vir my so ver
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Hoeveel ??
Nico
Nee goed ek verstaan hoekom jy dit doen. Die rigting en plek onthou is maar iets om aan gewoont te raak. Almal sukkel iewers daarmee. Ek het ook al my foute hiermee gemaak.
Ek wil egter voorstel dat jy dit oorweeg om dit nie te doen nie. Jy wil juis so lank as moontlik geen steurnisse en stilte op die bakkie en om jou roepper hê. Veral as jy die Jakkalse wind af van jou roepper geskiet het. Dan kan daar nog Jakkalse wees wat jy nie kan sien nie. Hulle gaan jou dan hoor en ruik en weghardloop. Die fokus moet juis op die roepper wees en nie op die bakkie nie. As iemand afklim en deure oopmaak ens dan gaan die oorblywendes sien die roepper is nie die enigste lewende wese daar nie. Die feit dat jy noem dat julle lank rondgesoek het kan ook lei tot geraas en steurnis. Is dit ruig waar jy skiet? Indien dit so is dan nog te meer moet jy versigtig wees om te gou die dooies te gaan optel.
Dit is maar hoe ek geleer is by oom Taffie en hoe ek dit doen.
Ons skiet eers klaar en tel dan op.

+10000!PJS wrote:Nico

Cobus en Dewie was Vrydag aand saam my uit gewees. Ons het darem 2 tefies in die koue en wind gekry. Ouderdom was 2 - 3 jaar en geen tekens van kleintjies.
Die 223 met 40gr Sierra Blitzking het nogal mooi gewerk.
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTQxMDI1LTAwNjkyLmpwZw_zps465a9d7a.jpg
Die 223 met 40gr Sierra Blitzking het nogal mooi gewerk.
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTQxMDI1LTAwNjkyLmpwZw_zps465a9d7a.jpg
-
Louw123
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Fri May 13, 2011 9:39 pm
Re: Hoeveel ??
Baie geluk. Dis n mooi foto, want hulle le so stil.
Watter klanke het jy gebruik?
Watter klanke het jy gebruik?
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Hoeveel ??
Dankie Louw.Louw123 wrote:Watter klanke het jy gebruik?
Dis klanke wat op my roeper is.
Dit was maar kos klankie (klein hasie) en die 2 de een het ons raak gelig toe ons gery het.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 23#p433523
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Hoeveel ??
Noordwes, 'n ontploffing van JAKKALSE.
Die afgelope twee weke op 'n nuwe kliënt van my se grond gaan werk. 33 Jakke en 'n kat en sy woorde aan my was dat hy hulle pakslae gegee het met sweets, mmmmm! Die meeste is stelle wat afgehaal is.
Die afgelope twee weke op 'n nuwe kliënt van my se grond gaan werk. 33 Jakke en 'n kat en sy woorde aan my was dat hy hulle pakslae gegee het met sweets, mmmmm! Die meeste is stelle wat afgehaal is.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Hoeveel ??
hel maar jy het hulle geroer!
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Hoeveel ??
Bliksaaaam maar dit moes lekker gewees het. Vertel bietjie meer soos klanke tyd area ens.
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
Jan-Hendrik
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Hoeveel ??
Gisteraand gou 'n draai gaan ry so tussen die druppels deur en kon darem 'n teef 'n lift gee maar die reen het my planne vir die res van die nag kort geknip en was twaalf uur in die bed