Jakkie in die draf gekap
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Jakkie in die draf gekap
Ek en vriend Jagermeister het so tydjie terug bietjie gejag, toe kom draf jakkie in die pad in.
Ek skiet met n 300WSM en Jagermeister met n 243. Toe die skote klap het dit soos 1 skoot geklink tot die mense in die bakkie het gedink dis net 1 skoot. Jakkie se parte het die hele pad vol gel?.
Moet s?, dis darem lekker om n jakkie so in die draf te kap as hy weg hol van jou af.
(ons is nie professionele jakkals jagters nie, maar as ons hulle kry in die veld gooi ons maklik lood)
[img width=800 height=600]http://i828.photobucket.com/albums/zz20 ... akkie1.jpg[/img]
[img width=800 height=600]http://i828.photobucket.com/albums/zz20 ... akkie2.jpg[/img]

Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Jakkie in die draf gekap
Geluk manne, die jakkie lyk of hy rerig "gemesmeraais" is, soos die ou oom sal se, net sy klote het heel gebly. Gaan jul nog die detail deurgee vir OTA 4??? Vra maar net
. Groetnis-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Jakkie in die draf gekap
Manne

Mooigeskiet julle 2.
...........Ai! en toe mis die 243 die jakkals, anders sou hy nie so gelyk het nie, heeltemal weg!Ek skiet met n 300WSM en Jagermeister met n 243. Toe die skote klap het dit soos 1 skoot geklink tot die mense in die bakkie het gedink dis net 1 skoot. Jakkie se parte het die hele pad vol gel?.
Mooigeskiet julle 2.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Jakkie in die draf gekap
Dankie julle,
Oom Frikkie, ons het daai 1 net geskiet vir die lekkerte en sy maatjies moet lig loop, ons gaan weer daar jag.
Taffie, al 2 die skote was raak, 1 op elke rib en hy het mooi geblom.
(Ek gaan nog met FM bietjie praat oor toerusting, daar is n paar jakkies wat ons wil gaan klop)
Oom Frikkie, ons het daai 1 net geskiet vir die lekkerte en sy maatjies moet lig loop, ons gaan weer daar jag.
Taffie, al 2 die skote was raak, 1 op elke rib en hy het mooi geblom.
(Ek gaan nog met FM bietjie praat oor toerusting, daar is n paar jakkies wat ons wil gaan klop)
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Jakkie in die draf gekap
Witpiet
......sommer so liggies gegrap met jou.Taffie, al 2 die skote was raak, 1 op elke rib en hy het mooi geblom.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Jakkie in die draf gekap
Witpiet,
Mooi man, 2 is altyd beter as 1.
Raven
Mooi man, 2 is altyd beter as 1.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Jakkie in die draf gekap
Lekker man.
Witpiet, ek sal graag 'n beter foto van daai gelamineerde kolf wil sien op wat ek aanneem die 300WSM is. {as ek so kyk lyk die ander roer soos 'n Howa dikloop .243W?}
Witpiet, ek sal graag 'n beter foto van daai gelamineerde kolf wil sien op wat ek aanneem die 300WSM is. {as ek so kyk lyk die ander roer soos 'n Howa dikloop .243W?}
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Jakkie in die draf gekap
Daai jakkals se ghoene staan darem nog baie prominent uit..
Raven
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Jakkie in die draf gekap
Arnold reg soos altyd, dit is n Howa dukloop. Ek sit n foto op wat ek het van die WSM hoop jy kan bietjie meer sien.Arnold wrote: Lekker man.
Witpiet, ek sal graag 'n beter foto van daai gelamineerde kolf wil sien op wat ek aanneem die 300WSM is. {as ek so kyk lyk die ander roer soos 'n Howa dikloop .243W?}
[img width=800 height=600]http://i828.photobucket.com/albums/zz20 ... C00668.jpg[/img]
[img width=800 height=600]http://i828.photobucket.com/albums/zz20 ... C00669.jpg[/img]
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Jakkie in die draf gekap
Raves ek ook die biesigheid opgemerk... Veral na die brandsiek jakke wat die manne da in NAM geroer het en wa ek dit die eerste keer raakgelees het. Oom AM? Bietjie lig hier op die onderwerp? Hoekom party so kwai sigbaar en ander weer nie? Of is dit maar n algemene verskil tussen jakkalsreuns? (skies ons hi-jack alweer)Raven wrote: Daai jakkals se ghoene staan darem nog baie prominent uit..
Raven
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Jakkie in die draf gekap
Dankie Witpietskiet. Ek steel bietjie idees met die oog vir my roer wat nog gebou moet word 
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Jakkie in die draf gekap
Saak is reg. Ek het 3 sulke kolwe, 1 op my WSM, 1 op my 243. Dan het ek nog 1 wat ek so nou en dan op my 7x57 sit as daar van agter op die bakkie gejag word, anders hou ek die 7mm se oorspronklike kolf op vir stap jag.Arnold wrote: Dankie Witpietskiet. Ek steel bietjie idees met die oog vir my roer wat nog gebou moet word![]()
Ek is baie happy met die kolwe en hulle is nie so duur nie. Ek het vir Andre hier in Windhoek laas R2700 (as ek dit nou reg het, was nie duurder nie) betaal vir n kolf en dit sluit als in so ook die pakking.
Hoop jy kom reg
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Jakkie in die draf gekap
Ja, daardie is 'n goeie prys. Ek laaik die voorkant, maar sou 'n hoer kam verkies met meer van 'n pistool/reguit greep.
Soos die Macmillan A5 adjustable
Soos die Macmillan A5 adjustable
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkie in die draf gekap
Arnold
Man wat die kolwe maak is Andre Jacobs, pel van my hier in WHK, hy maak n kolf net soos jy hom wil he, die prys is soos Pieta daar se, R2700, pakking ingesluit.
Ek het ook n paar van sy kolwe en nog nooit n probleem gehad nie.
Moooi loop
Francois