Oos-Kaap Koedoe

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Rooster1089
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm

Oos-Kaap Koedoe

Post by Rooster1089 »

Hallo,

Ek probeer net gou om 'n foto op te laai vir die eerste keer.
Hier is my Koedoe wat ek 2 jaar terug geskiet het naby Cradock in die oos-kaap.
Image
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
User avatar
Rooster1089
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm

Re: Oos-Kaap Koedoe

Post by Rooster1089 »

Lyk my nie dit het gewerk nie?
Hoe kry ek dit reg om die foto direk op te sit?
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Oos-Kaap Koedoe

Post by Capt. Yoda »

As jy op photbucket is rite click met jou muis op die fodie en kies dan "copy image location". As jy op die forum is gooi dan daai link tussen die bracket . Dit lyk of jy baie naby aan reg was jou photbucket link werk net nie.As jy post click op full editor onder aan en dan kan jy die "image' tab bo kies dan sal hy vir jou die "2 image" brackets sit en dan kan jy net jou link daar in sit
Last edited by Capt. Yoda on Tue Nov 04, 2014 2:24 pm, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Oos-Kaap Koedoe

Post by Capt. Yoda »

Photobucket link ....http://i1336.photobucket.com/albums/o65 ... e95cb3.jpg
+

=

http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_1072_zpse4e95cb3.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
FrancoisW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm

Re: Oos-Kaap Koedoe

Post by FrancoisW »

Mooi kudu en baie mooi wereld daai
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
User avatar
Dolf014
Hero Member
Hero Member
Posts: 533
Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm

Re: Oos-Kaap Koedoe

Post by Dolf014 »

Pragtige bul. Ek wil in 2015 in die OOS kaap Gaan jag. Takbok, bosbok en koedoe op die job kaart. Hoe vergelyk die horing lengtes en karkas gewig van die OOS kaap koedoes teen oor die van die noord kaap?
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Oos-Kaap Koedoe

Post by Frikkie Coetzee »

Rooster

Waar het jy daai koedoe geskiet hier in Cradock.

Dolf

Koedoe gewigtevhier wiseel kwaai afhangende van area in OK. En of daar lusern naby is. Groot bulle by my kan weeg 120-150 vel aan. Ek het al GEHOOR van n dominee wat een van 208 kg geskiet het hier. Ek dink nie hy lieg nie maar sy skaal is dalk gebreek
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Oos-Kaap Koedoe

Post by Eugene »

Baie mooi! Miskien sal ek volgende jaar ook so een in die Ooskaap skiet.... ;) Daar is Cradock se wereld...
Last edited by Eugene on Wed Nov 05, 2014 8:00 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Oos-Kaap Koedoe

Post by OupaZA »

Baie nice!! kudu altyd van die lekerste diere om te jag!! :)
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Rooster1089
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm

Re: Oos-Kaap Koedoe

Post by Rooster1089 »

@Gromit - Ons het op Belvedere Safaris gejag so tussen Cradock en Bedford.
@Capt. Oblivious - baie dankie ek sal nou weer probeer met 'n ander fototjie

Kom ons kyk of dit werk:
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_1074_zps46c97b0c.jpg
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
User avatar
Rooster1089
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm

Re: Oos-Kaap Koedoe

Post by Rooster1089 »

Hier is een wat ek in 2010 geskiet het, selfde plaas.
Met Ruger .270, 150gr Pro-ams.

http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_3650_zps1a3ddba6.jpg
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Oos-Kaap Koedoe

Post by VdWalt »

Eugene wrote:Baie mooi! Miskien sal ek volgende jaar ook so een in die Ooskaap skiet.... ;) Daar is Cradock se wereld...
++>: Mooiman!

Geluk met die mooi koedoes!
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Oos-Kaap Koedoe

Post by Frikkie Coetzee »

Rooster. Dis twee plase van my af. Het jy dit geniet by BJ?

Eugene. Net as jy kans sien vir 550m+
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Oos-Kaap Koedoe

Post by Eugene »

Gromit wrote:Eugene. Net as jy kans sien vir 550m+
Ek sien kans! En ek lees intussen baie boeke oor bome! Veral "groen" bome...... ;)
Aim small, miss small
User avatar
Rooster1089
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm

Re: Oos-Kaap Koedoe

Post by Rooster1089 »

Gromit, ons jag seker al so 8 jaar lank by BJ. Dit is elke jaar net beter en beter.
Ongelukkig het ek die jaar uitgemis op ons trippie.
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Oos-Kaap Koedoe

Post by Frikkie Coetzee »

Eugene. Die koedoe is links van die boom drie bome links van die groen boom!!!!
Post Reply