Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
As jy op photbucket is rite click met jou muis op die fodie en kies dan "copy image location". As jy op die forum is gooi dan daai link tussen die bracket . Dit lyk of jy baie naby aan reg was jou photbucket link werk net nie.As jy post click op full editor onder aan en dan kan jy die "image' tab bo kies dan sal hy vir jou die "2 image" brackets sit en dan kan jy net jou link daar in sit
Last edited by Capt. Yoda on Tue Nov 04, 2014 2:24 pm, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Pragtige bul. Ek wil in 2015 in die OOS kaap Gaan jag. Takbok, bosbok en koedoe op die job kaart. Hoe vergelyk die horing lengtes en karkas gewig van die OOS kaap koedoes teen oor die van die noord kaap?
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
Koedoe gewigtevhier wiseel kwaai afhangende van area in OK. En of daar lusern naby is. Groot bulle by my kan weeg 120-150 vel aan. Ek het al GEHOOR van n dominee wat een van 208 kg geskiet het hier. Ek dink nie hy lieg nie maar sy skaal is dalk gebreek
@Gromit - Ons het op Belvedere Safaris gejag so tussen Cradock en Bedford.
@Capt. Oblivious - baie dankie ek sal nou weer probeer met 'n ander fototjie
Kom ons kyk of dit werk:
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_1074_zps46c97b0c.jpg