Lisensies nou gouer. Koop nou!
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Ek het my aansoek gedurende November ingedien vir 'n 45-70 Marlin Guide Gun. Drie en 'n half weke later die kaartjie in my hand gehad
Gooi lood!!!!
- soundzmad
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Thu Apr 10, 2014 3:05 pm
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Waar is jy Askari?
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Askari is ook vanaf Bloemfontein.
Ek het n lisensie aansoek 17 desember 2014 ingee en hy het by die stasie gele tot 9 Januarie 2015.10 januarie in PTa ontvang en Hy is gister goedgekeur.Ek kry maandag my kaartjie(Help baie as jy n springbok in die jagseisoen by jou Dfo afgelaai het).
Moet Se Parkweg stasie is baie effektief.

- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Bly vir julle part, smaak my ek moet Bloem toe trek myne is 25 Nov ingehandig en 18 Des by CFR en lê nou nog daar as "recieved".junglejulian wrote:Askari is ook vanaf Bloemfontein.
Ek het n lisensie aansoek 17 desember 2014 ingee en hy het by die stasie gele tot 9 Januarie 2015.10 januarie in PTa ontvang en Hy is gister goedgekeur.Ek kry maandag my kaartjie(Help baie as jy n springbok in die jagseisoen by jou Dfo afgelaai het).
Moet Se Parkweg stasie is baie effektief.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
My vroutjie se pistool is al van die 25st Desember al vir "consideration" !! Ek dink die Col. Prinsloo saak gaan alles weer vertraag.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Darem sms vandag gekry dat hulle nou aandag aan hom gee daar by pta.
- goodstuff
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
More more,
Dink my lisensie was n record - by CFR 17 Desember 2014, goedgekeur 5 Januarie, kaartjie geprint die 12de Januarie en ek het gister my kaartjie opgetel by my local DFO.

Dink my lisensie was n record - by CFR 17 Desember 2014, goedgekeur 5 Januarie, kaartjie geprint die 12de Januarie en ek het gister my kaartjie opgetel by my local DFO.
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
E's van Bloem. Doen altyd my lisensies deur Bayswater SAPS. Nog nooit probleme gehad.soundzmad wrote:Waar is jy Askari?
Gooi lood!!!!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
liewe ouers....lucky fish.goodstuff wrote:More more,
Dink my lisensie was n record - by CFR 17 Desember 2014, goedgekeur 5 Januarie, kaartjie geprint die 12de Januarie en ek het gister my kaartjie opgetel by my local DFO.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Ek het my lisensie die 15 Des in gegee, vandag n sms gekry dat hy aandag geniet by die CFR.
Hoop dit gaan nou gou.
Hoop dit gaan nou gou.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Het enige iemand dalk Garfontein DFO se direkte nommer?
My aansoek ingedien 15 Des en hy le nogsteeds daar laaste wat aan dit gewerk was, was die 8ste Jan.
Moet se dit is die eerste keer dat dit so gaan daar vorige twee aansoeke sou nou al goedgekeur gewees het.

- JacoW
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Nee menere, julle is net bederf... My aansoek ingegee 22 Oktober amper drie maande by provincial gele en uiteindelik gister n sms ontvang dat hy by die CFR ontvang is... gaan lekker in Limpopo...
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
JacoW selle hier by my... My aansoek le nou al langer as 2maande by die DFO..
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Dis lekker as die plaaslike DFO sy werk doen, kan regtig nie kla oor Vryburg se DFO nie.
Hy sorg darem dat die papiere gou by die CFR uit kom.
Hy sorg darem dat die papiere gou by die CFR uit kom.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Middel November aansoek ingegee vir my Howa 6.5x55. aansoek eers einde Januarie na cfr
vanaf Nelspruit
Laasweek vrydag gehoor aansoek is goedgekeur
Kaartjie gister gedruk en vandag gekry met my vuurwapen

vanaf Nelspruit
Laasweek vrydag gehoor aansoek is goedgekeur
Kaartjie gister gedruk en vandag gekry met my vuurwapen
vlakvark en bosvark Bvk
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Ag ek wens nog!
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
9 dae na myne goedgekeur is maar nog geen kaartjie nie......
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Wag nou al vanaf 4 Nov. Toe ek navraag doen gister word ek meegedeel dat geen navraag inligting
Gekommunikeer mag word nie en net te wag vir sms.
Gekommunikeer mag word nie en net te wag vir sms.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Myne al 5 weke sedert sms vanaf CFR op 14 Jan. Lyk my ek het iewers onder 'n tafel beland..
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Nee wat hulle is maar weer besig in lae rat ingehandig 15 Des en is nou eers by file confirmation.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Frederik wat beteken file confirmation?Frederik wrote:Nee wat hulle is maar weer besig in lae rat ingehandig 15 Des en is nou eers by file confirmation.
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Dit is n nuwe seksie wat hul opp gemaak het
Email vanaf n person by CFR -
"Its true that is a new section which was just open and that is where application from provincial send to, on arrival at head office it have that status. It will change to receive at cfr once they got it before they send to relevant section." "

Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Dankie nou verstaan ekHeinrichPrinsloo wrote:Dit is n nuwe seksie wat hul opp gemaak het
Email vanaf n person by CFR -
"Its true that is a new section which was just open and that is where application from provincial send to, on arrival at head office it have that status. It will change to receive at cfr once they got it before they send to relevant section." "
- soundzmad
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Thu Apr 10, 2014 3:05 pm
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
Dit het vir my die reuk van 'n leun....vriell wrote:Wag nou al vanaf 4 Nov. Toe ek navraag doen gister word ek meegedeel dat geen navraag inligting
Gekommunikeer mag word nie en net te wag vir sms.
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!
soundzmad wrote:Dit het vir my die reuk van 'n leun....vriell wrote:Wag nou al vanaf 4 Nov. Toe ek navraag doen gister word ek meegedeel dat geen navraag inligting
Gekommunikeer mag word nie en net te wag vir sms.Nog nooit daai probleem gehaad van stasie tot by sentraal nie. Ek sal die bevraagteken as ek jy is.
Bel maar net weer, ek het gisteraand gebel, en my aansoek status is met my meegedeel, nie wat ek wou hoor nie.
Ek wag ook al van 4Nov af.