Eland Jag

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Eland Jag

Post by LRLaubscher »

More Manne,

Baie trots op die Eland Koei wat ek die naweek geskiet het.
Het eers gedink dis 'n bul, baie blou en lang horings. Die baas van die plaas sê toe dis 'n bul. Maar toe nou nie.

Nie 'n werklike lang afstand nie-Kopskoot 253m
IMG_5283.JPG
IMG_5285.JPG
Die 260 Rem het mooi gemaak en die Koei net daar in haar spore laat val. Die koel is deur kop en breek toe al die nek werwels en stop net onder vel agter nek.
Het die naweek ook kon vastel, die 130gr Norma Gold Medal Target werk baie goed vir jag.
Die diep "cavity/hollow Point" wil vir my voorkom help met die oop maak van die punt. Hy mushroom elke skoot en kan die punt onder vel aan anderkant van karkas gevind word.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by LRLaubscher on Mon Mar 23, 2015 12:58 pm, edited 1 time in total.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Eland Jag

Post by ruaanb »

Netjies is nogal besonderse horings daai.
User avatar
hennief
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am

Re: Eland Jag

Post by hennief »

Lekker man. Baie geluk
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Eland Jag

Post by Boesman10 »

Baie mooi Eland daardie. Daai jagplaas lyk baie bekend - in watter omgewing was dit?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Eland Jag

Post by LRLaubscher »

Boesman10 wrote:Baie mooi Eland daardie. Daai jagplaas lyk baie bekend - in watter omgewing was dit?
Beaufort West Boesman, net Buite Drie Susters.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1985
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Eland Jag

Post by sako 30-06 »

Baie mooi koei,baie geluk.
Dis van die lekkerste steaks wat daar is.

Weet jy wat was die karkas gewig?
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Eland Jag

Post by Kallie Fernhout »

Lekker Nico
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Eland Jag

Post by Jean Marais »

Elandkoei se vleis is tops. Jy gaan nie spyt wees nie.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Eland Jag

Post by Finfan »

Baie baie netjies. Geluk met die mooi eland!
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Eland Jag

Post by LRLaubscher »

sako 30-06 wrote:Baie mooi koei,baie geluk.
Dis van die lekkerste steaks wat daar is.

Weet jy wat was die karkas gewig?
234kg aan haak met vel aan.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Eland Jag

Post by Mellies »

Mooi man!!
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Eland Jag

Post by koos 2 »

Baie geluk
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Eland Jag

Post by Gawie(13mm) »

So dop 'n WP man mos 'n Blou Bul om!! 8)

Netjies Nico.

Ek sien op daai een foto dat die "draad-tegnikus" erg kopkrop oor jy die koei so ver van die pad geskiet het. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Eland Jag

Post by theedge »

Baie geluk maat - ja dit is n mooi Eland baie netjie
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 429
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: Eland Jag

Post by Leon Crous »

Jes Nico,
Eerstens baie geluk met 'n mooi skoot en mooi eland.
Ek sou wel sê dat, met daai lang, dun horings julle maar swak gekyk het toe julle besluit het dat dit 'n bul was. :o
Maar dan moet ek ook sê dat as jy my daai jagplaas se nr gee, ek elke "bul" wat hulle uitwys sal skiet! ><)
As ek vir vleis jag, wen so 'n mooi eland koei elke dag vs ou 'n bul. ;)
Cheers.
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Eland Jag

Post by Dries101 »

Dis darem mooi wereld daai. Ek Maak n punt daarvan om elke jaar daar oor te slaap oppad Struisbaai toe en terug. Baie geluk!
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Eland Jag

Post by LRLaubscher »

Gawie(13mm) wrote:So dop 'n WP man mos 'n Blou Bul om!! 8)

Netjies Nico.

Ek sien op daai een foto dat die "draad-tegnikus" erg kopkrop oor jy die koei so ver van die pad geskiet het. ;D
Haha gawie,

Ja ons moes trekker loop haal om die een uit veld te ry.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Eland Jag

Post by win270 »

Baie geluk. Is daai pens van die eland (sien eerste foto) opgeblaas of nie?
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Eland Jag

Post by LRLaubscher »

win270 wrote:Baie geluk. Is daai pens van die eland (sien eerste foto) opgeblaas of nie?
Win270,

Ja effe. Het gewag vir trekker om te kom en wou nie pens in veld uit haal nie.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Eland Jag

Post by Chevvy SS »

Mooi man!
Post Reply