Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
daai is nou wragtag n mooi eland, mooi blou, hare op voorkop en groot keelvel. Al wat ek nie van hom hou nie is hy steek in die tweede foto vir my tong uit, ek dink hy tart my.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
BLOK wrote:
Worshond
daai is nou wragtag n mooi eland, mooi blou, hare op voorkop en groot keelvel. Al wat ek nie van hom hou nie is hy steek in die tweede foto vir my tong uit, ek dink hy tart my.
Blok.
Ek sien !! Moet nie nonsens vat nie, kap hom net agter die blad!
Sorry dat ek nou eers raport.Klipies was al leeg en weggegooi ;Dnee man ek drik net roekeloos dis hoekom hy daar is ,maar hy is biekie klein miskien n 1l sal pas
boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Gerhard wrote:
Nee wat,
Die Destroyer 350 met 450gr pyle met 125gr Slick Trick voor op...
As hy my broad side gee op 20 tot 30 yards val hy binne 60 yards.
Man moet net oppas om te laag te wil skiet want dan vang jy daai duk brisket...
Niks teen jou of enige iemand bedoel nie.
Ek hou my maar nederig tot die skoot klaar geloop het?
As daai groot dier voor jou staan en jy kry nie n mate van koors nie, dan het jy seker nie senuwees nie?
Skolla

Skolla,
Nee beslus is 'n man bewerig.
Wat ek geleer het is om te ontspan as die bokke in kom en diep asem te haal.
Hulle is normaal weg rustig en spandeer soms 30 min en langer by die water en sout so jy het meer as genoeg tyd en dan moet mens nie vergeet om diep asem te haal nie. Dis juis die min of baie vlak asem haaling wat jou laat begin bewe saam met die bietjie spanning.
Wat ek wel geleer het is as jy konsentreer om alles reg te doen en die pyl loop mooi dan begin die groot bewe.
Kan vir jou dalk help dis nou nie Livingstone Elande nie, naby Kimberley die diere is in goeie kondisie, het nog nie die jaar se pryse bymekaargesit nie maar dit behoort billik te wees
Fox
Het no ge pm maar hies hy nul ag 2 vier een een 4 sewe sewe twee as nog manne soek, het ook hartbees, blou willie dood beeste, swartwille bees, bles/springbok, zebra, rooibok, nie seker oor kudu. Plaas het omhein sert
Groete
Ben
Last edited by Yalair on Thu Jan 27, 2011 2:08 pm, edited 1 time in total.