Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ons was die naweek in Marydale se berge. Dit het nie so goed gegaan soos laasjaar nie, maar ek het darem nie lee hande huis toe gekom nie.
Hier is foto van eerste bulletjie. Ek het nie die tweede een afgeneem nie. (was baie vol bloed na 2 swak koskote )
En dan moet ek ook noem; dit was my hardste jag tot nou toe. 3 dae se stap in klowe en berge is nie n grap nie. Maar nou ja; dit was nog steeds n voorreg.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
Kyk nou waar loop ek vir Dolf raak,dis n mooi bulletjie daai en ek het meegevoel vir koedoe jag in berge, ek sien jy lyk nog goed na die jag.
Groete ou mater