Marydale berge 2015

Post Reply
User avatar
Dolf014
Hero Member
Hero Member
Posts: 533
Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm

Marydale berge 2015

Post by Dolf014 »

Ons was die naweek in Marydale se berge. Dit het nie so goed gegaan soos laasjaar nie, maar ek het darem nie lee hande huis toe gekom nie.

Hier is foto van eerste bulletjie. Ek het nie die tweede een afgeneem nie. (was baie vol bloed na 2 swak koskote :-[ :-[)

En dan moet ek ook noem; dit was my hardste jag tot nou toe. 3 dae se stap in klowe en berge is nie n grap nie. Maar nou ja; dit was nog steeds n voorreg.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Marydale berge 2015

Post by Eugene »

Baie netjies.
Aim small, miss small
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Marydale berge 2015

Post by ruaanb »

Mooi bulletjie daai.
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Marydale berge 2015

Post by Boesman10 »

Mooi bulletjie. Geluk. Is dit Zarko camo wat jy aanhet? Hoe het dit vir jou gewerk? Het jy dieselfde camo gedra verlede jaar >:D
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Dolf014
Hero Member
Hero Member
Posts: 533
Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm

Re: Marydale berge 2015

Post by Dolf014 »

Boesman10 wrote:Mooi bulletjie. Geluk. Is dit Zarko camo wat jy aanhet? Hoe het dit vir jou gewerk? Het jy dieselfde camo gedra verlede jaar >:D
Ja; dis Zarco klere. Het dit verlede jaar ook gedra.
Ek verkies hulle bo my ander camos. Werk vir my baie goed.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 928
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: Marydale berge 2015

Post by toelie »

Geluk man.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Marydale berge 2015

Post by Carl »

Geluk Dolf. Ek kan dink dat stap in daai klip wêreld harde werk is. Dis maar die bekoring sukses en seer spiere van harde werk.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Marydale berge 2015

Post by Finfan »

Baie geluk!
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Marydale berge 2015

Post by Ben Remington »

Baie mooi...hy lyk goed in kondisie.
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Marydale berge 2015

Post by koos 2 »

Mooi man !
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Marydale berge 2015

Post by theedge »

Mooi bulletjie daai maat geluk
Venna 300 H&H
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Sat Aug 02, 2014 1:02 pm

Re: Marydale berge 2015

Post by Venna 300 H&H »

Kyk nou waar loop ek vir Dolf raak,dis n mooi bulletjie daai en ek het meegevoel vir koedoe jag in berge, ek sien jy lyk nog goed na die jag.
Groete ou mater
Post Reply