Laaste jaar se gemsbok jag

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
D4D
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am

Laaste jaar se gemsbok jag

Post by D4D »

Ek kan nie wag vir hierdie jaar se jag seisoen nie kon laaste jaar net 3 skiet wil dit meer maak hierdie jaar.
Hulle is nie baie groot nie. Die boonste een het maar 96 kg geweeg.
.308 is maar `n ou staatmaker
Image
Image
D4D
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Laaste jaar se gemsbok jag

Post by Witpietskiet »

D4D,

Waar in die suide is daai gemsbokke geskiet?

Groete
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
D4D
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am

Re: Laaste jaar se gemsbok jag

Post by D4D »

Op `n plaas so 40km buite Rosh Pinah
D4D
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Laaste jaar se gemsbok jag

Post by Witpietskiet »

Wou se daai lyk soos diep suide... ;D

Bly jy in daai kant van die wereld?
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
D4D
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am

Re: Laaste jaar se gemsbok jag

Post by D4D »

Ja ek bly hier en het nogal groot probleme met jakkalse en rooikatte tussen my skape maar het darem baie hulp met dit vanaf Namib se kant af, Hy is natuurlik meer gesout in die jakkals roep en leer baie by hom en op die forum. moet se dat ek baie al geleer het in die tyd vandat ek op die forum geregistreer het.
Wil nog na een van Jaracal se kurses toe gaan as dit naby gehou gaan word.
D4D
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Laaste jaar se gemsbok jag

Post by baboonstalker »

Is dit nie 'n diamant daar links onder in die foto nie??
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Laaste jaar se gemsbok jag

Post by Raven »

D4D,
Se daai man moet nie so die vleis trap nie  ;)

Julle kan darem jakkals lekker looi op daai oop areas

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
D4D
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am

Re: Laaste jaar se gemsbok jag

Post by D4D »

Dit is waar maar die ouer honde bly maar redelik ver omdat hulle so ver kan sien.
:laugh: :laugh: :laugh:
D4D
User avatar
D4D
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am

Re: Laaste jaar se gemsbok jag

Post by D4D »

baboonstalker wrote: Is dit nie 'n diamant daar links onder in die foto nie??
Ja my maat ons bly mos hier bo op die goed
:laugh: :laugh:
D4D
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Laaste jaar se gemsbok jag

Post by Monrique (SJ) »

@ D4D

Ek hoop nie die hou hier op die gemsie se neus was n kwes skoot nie?  :police:

Groetnis
SJ
User avatar
D4D
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am

Re: Laaste jaar se gemsbok jag

Post by D4D »

Ek is nogal trots op daai skoot dit was die dood skoot.
Hy was op ? rant so ongeveer 300 meter van my af en het af na my gekyk.Die punt het daar waar jy die gat sien ingegaan deur die brein en in die eerste been in die nek gaan sit. Dit was die verste skoot wat ek nog vir die kop geskiet het met die .308 en dit was gelukkig op slag dood. Gewoonlik skiet ek agter die blad op daai afstand" Nie so goed met gradeboog" maar hy het my nie kans gegee nie en het reguit na my gekyk toe vat ek die skoot en was gelukkig.
D4D
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Laaste jaar se gemsbok jag

Post by Monrique (SJ) »

Netjies
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Laaste jaar se gemsbok jag

Post by Geno »

Mooi gegooi Hilux!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Laaste jaar se gemsbok jag

Post by Robert »

Mooi gegooi.

Daai kry mens net reg met 'n.308

Lekker

Robert
Last edited by Robert on Thu Feb 17, 2011 10:35 am, edited 1 time in total.
Oorwining deur opleiding
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Laaste jaar se gemsbok jag

Post by Geno »

Robert wrote: Daai kry mens net reg met 'n [glow=red,2,300].308
Snaaks wat gebeur as mens daai rooi stukkie highlight.
hehehehehe
Ware woorde Robert!
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply