Vortex tactical ringe

Post Reply
birklec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm

Vortex tactical ringe

Post by birklec »

Dag Lede.
Gebruik iemand die ringe?Ek sien dit is aluminium. Is die ringe goed genoeg soos bv warn se ringe?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8008
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Vortex tactical ringe

Post by Arnold »

Die tactical ringe lyk soos die Burris XTR ringe, wat baie manne gebruik. Dit behoort goed te wees.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Vortex tactical ringe

Post by cassie_calvinia »

moet dit nie eerder staal wees nie?
vra maar net
HOU HOM DAAI DIKTE
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Vortex tactical ringe

Post by Koos Barnard »

Ek het so 'n paar ringe wat ek op my .30-06 gebruik en hulle werk uitstekend.
Mooi loop
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Vortex tactical ringe

Post by cassie_calvinia »

waar kry mens van hul?
HOU HOM DAAI DIKTE
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Vortex tactical ringe

Post by Koos Barnard »

Bel Whylo en vra vir hulle. Ek het myne nog daar gekry toe ek vir hulle gewerk het. Die nommer is 031-584-8088.
Mooi loop
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Vortex tactical ringe

Post by cassie_calvinia »

sal vir john bel
HOU HOM DAAI DIKTE
SeeMoNsteR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

Re: Vortex tactical ringe

Post by SeeMoNsteR »

Onthou Vortex se precision matched tactical ringe is eintlik 'n rebranded stel Seekins Precision ringe. Ekt n stel Seekins en so n stel Vortex en dis presies dieselfde ding. Ek sal nie sommer gou weer iets anders koop nie.

Groete
Johan
birklec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm

Re: Vortex tactical ringe

Post by birklec »

Humansdorp ko-op verkoop dit.So julle reken die aluminium is nie n probleem nie?
SeeMoNsteR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

Re: Vortex tactical ringe

Post by SeeMoNsteR »

Gladnie!!
birklec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm

Re: Vortex tactical ringe

Post by birklec »

Dankie vir al julle terugvoer manne,wardeer dit.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8008
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Vortex tactical ringe

Post by Arnold »

SeeMoNsteR wrote:Onthou Vortex se precision matched tactical ringe is eintlik 'n rebranded stel Seekins Precision ringe. Ekt n stel Seekins en so n stel Vortex en dis presies dieselfde ding. Ek sal nie sommer gou weer iets anders koop nie.

Groete
Johan
Ek het self n stel Seekins ringe en is baie tevrede. Dit is net jammer mens sien nie van die vortex ringe op die rakke nie.

As jy kan koop liewers vir jou van die precision matched ringe ;)
birklec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm

Re: Vortex tactical ringe

Post by birklec »

Dankie Arnold.
Hul het ongelukkig net tactical ringe.Hul sal maar moet werk vir eers.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8008
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Vortex tactical ringe

Post by Arnold »

birklec wrote:Dankie Arnold.
Hul het ongelukkig net tactical ringe.Hul sal maar moet werk vir eers.
Hulle sal goed werk ;)
Post Reply