Vortex tactical ringe
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Vortex tactical ringe
Dag Lede.
Gebruik iemand die ringe?Ek sien dit is aluminium. Is die ringe goed genoeg soos bv warn se ringe?
Gebruik iemand die ringe?Ek sien dit is aluminium. Is die ringe goed genoeg soos bv warn se ringe?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8008
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Vortex tactical ringe
Die tactical ringe lyk soos die Burris XTR ringe, wat baie manne gebruik. Dit behoort goed te wees.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2154
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Vortex tactical ringe
Ek het so 'n paar ringe wat ek op my .30-06 gebruik en hulle werk uitstekend.
Mooi loop
Mooi loop
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2154
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Vortex tactical ringe
Bel Whylo en vra vir hulle. Ek het myne nog daar gekry toe ek vir hulle gewerk het. Die nommer is 031-584-8088.
Mooi loop
Mooi loop
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Vortex tactical ringe
Onthou Vortex se precision matched tactical ringe is eintlik 'n rebranded stel Seekins Precision ringe. Ekt n stel Seekins en so n stel Vortex en dis presies dieselfde ding. Ek sal nie sommer gou weer iets anders koop nie.
Groete
Johan
Groete
Johan
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Vortex tactical ringe
Humansdorp ko-op verkoop dit.So julle reken die aluminium is nie n probleem nie?
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Vortex tactical ringe
Gladnie!!
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Vortex tactical ringe
Dankie vir al julle terugvoer manne,wardeer dit.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8008
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Vortex tactical ringe
Ek het self n stel Seekins ringe en is baie tevrede. Dit is net jammer mens sien nie van die vortex ringe op die rakke nie.SeeMoNsteR wrote:Onthou Vortex se precision matched tactical ringe is eintlik 'n rebranded stel Seekins Precision ringe. Ekt n stel Seekins en so n stel Vortex en dis presies dieselfde ding. Ek sal nie sommer gou weer iets anders koop nie.
Groete
Johan
As jy kan koop liewers vir jou van die precision matched ringe
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Vortex tactical ringe
Dankie Arnold.
Hul het ongelukkig net tactical ringe.Hul sal maar moet werk vir eers.
Hul het ongelukkig net tactical ringe.Hul sal maar moet werk vir eers.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8008
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Vortex tactical ringe
Hulle sal goed werkbirklec wrote:Dankie Arnold.
Hul het ongelukkig net tactical ringe.Hul sal maar moet werk vir eers.