Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...

Post Reply
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...

Post by Ben Remington »

Goeie middag...

Ek was gou vinnig uit Kalahari se kant toe gister en na so 15 minute se loop het ek die mooi beer met die .308 geskiet op so 125m...lekker dooierus gehad oor 'n kameelboom se wortel wat oopgewaai het...hier is paar fotos.

Groetnis

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151102_152842_resized_zps7jv1nigg.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151102_153513_resized_zpsn1hiks9k.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151102_153645_resized_zps1pxg7jgq.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151102_165527_resized_zpslofhwh8z.jpg
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...

Post by Plaashaas »

Geluk!!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...

Post by Chevvy SS »

Mooi vark!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...

Post by PWV »

Wat 'n stuk vark!!! Wat het hy geweeg?
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...

Post by Frederik »

Netjies
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...

Post by Ben Remington »

Hallo PWV....

Soos hy daar lé was hy 91kg....ek het hom met so ñ ou geroeste skaal geweeg wat al paar jaar aankom....dit kan wees dat hy effe ligter was...maar ja hy was lekker fris...maar die Sierra Gameking 165gr was effe te kwaai vir hom...ek het lekker lag gekry vir myself met die skietery....as ek gestaan het en deur die boom se mik wou skiet was daar te veel takke voor my....as ek lé kon ek net sy rug sien....hy was op ñ kol heeltemal uit sig....dan sien ek hom dan is hy weg...toe was daar weer bees agter hom....maar op ñ kol was hy net reg ;D .....
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13622
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...

Post by Capt. Yoda »

Lekker Bennie, is dit Olifantshoek se kant toe of Hotaze/ Van Zyls se kant waar hulle so loop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...

Post by koos 2 »

Pragtige vark,baie geluk aan jagter !!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...

Post by DWB »

Ook maar goed jy sit nie jou adres op nie, anders het ek al myself genooi!

Pragtige vark!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
NicoO
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 289
Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm

Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...

Post by NicoO »

Baie lekker!!!
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...

Post by Ben Remington »

Capt. Oblivious,

Ek skiet meestal Hotazel en Severn se kant toe....maar die droogte het hulle bietjie geknou..

Groetnis
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...

Post by ruaanb »

mooi vark daai........Hotazel aka "hotashell". Paar keer daar atletiek gedoen toe ek as kind in Kathu gebly het......nie grappies nie.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...

Post by Vlakvark Soldaat »

Dit moet darem lekker wees om te kan se, ag ek was net vinnig uit kalahari toe...en dan kruis jou pad nogal met so dier ook! Vat my seblief saam, ek is ernstig!!!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1232
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...

Post by heywillie »

netjies !
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Post Reply