Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...
Goeie middag...
Ek was gou vinnig uit Kalahari se kant toe gister en na so 15 minute se loop het ek die mooi beer met die .308 geskiet op so 125m...lekker dooierus gehad oor 'n kameelboom se wortel wat oopgewaai het...hier is paar fotos.
Groetnis
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151102_152842_resized_zps7jv1nigg.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151102_153513_resized_zpsn1hiks9k.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151102_153645_resized_zps1pxg7jgq.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151102_165527_resized_zpslofhwh8z.jpg

- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...
Mooi vark!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...
Wat 'n stuk vark!!! Wat het hy geweeg?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...
Hallo PWV....
Soos hy daar lé was hy 91kg....ek het hom met so ñ ou geroeste skaal geweeg wat al paar jaar aankom....dit kan wees dat hy effe ligter was...maar ja hy was lekker fris...maar die Sierra Gameking 165gr was effe te kwaai vir hom...ek het lekker lag gekry vir myself met die skietery....as ek gestaan het en deur die boom se mik wou skiet was daar te veel takke voor my....as ek lé kon ek net sy rug sien....hy was op ñ kol heeltemal uit sig....dan sien ek hom dan is hy weg...toe was daar weer bees agter hom....maar op ñ kol was hy net reg
.....

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13621
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...
Lekker Bennie, is dit Olifantshoek se kant toe of Hotaze/ Van Zyls se kant waar hulle so loop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...
Pragtige vark,baie geluk aan jagter !!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...
Ook maar goed jy sit nie jou adres op nie, anders het ek al myself genooi!
Pragtige vark!
Pragtige vark!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...
Baie lekker!!!
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...
Capt. Oblivious,
Ek skiet meestal Hotazel en Severn se kant toe....maar die droogte het hulle bietjie geknou..
Groetnis
Ek skiet meestal Hotazel en Severn se kant toe....maar die droogte het hulle bietjie geknou..
Groetnis
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...
mooi vark daai........Hotazel aka "hotashell". Paar keer daar atletiek gedoen toe ek as kind in Kathu gebly het......nie grappies nie.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...
Dit moet darem lekker wees om te kan se, ag ek was net vinnig uit kalahari toe...en dan kruis jou pad nogal met so dier ook! Vat my seblief saam, ek is ernstig!!!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1237
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Nog 'n lekker dikkop Kalahari - beer...
netjies !
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster