Sprongafstand van koeel na groewe
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Sprongafstand van koeel na groewe
Hallo Manne
Ek sien en word hierdie vraag baie gevra van wat moet my sprong met n spesifieke kaliber wees? My antwoord was maar gewoonlik om met die kleiner kalibers tot en met die 6.5mm jou sprong gewoonlik 0.5mm te maak en met die groter kalibers dit 1mm te maak. Ek het nou so bietjie meer oor hierdie aspek gedink en met die volgende riglyn vorendag gekom.
Gebruik 10% sprong van kaliber en meskien beter 10% van jou kaliber se neklengte as n riglyn. Indien jy met n 308 sit vat jy 10% van 7,82mm as jou wegtrekpunt maw 0,8mm jump. Indien jy met n 223 sit vat 10% nou weer van 5,69mm maw 6mm sprong. Met n 375 is dit 9,53 so 1mm sal werk. Onthou om maar net te toets of jou patroon wel in jou magesyn gaan pas met hierdie TPL.
Wanneer TPL verstellings gedoen word om daai laaste finetuning te doen sal ek aanbeveel om eers te begin om die lengte ondertoe aan te pas en as laaste uitweg boontoe te gaan. Hierdie aanbeveling is van toepassing op alle koeels behalwe GSC.
Onthou asb dat hierdie net n riglyn is met herlaai en defnetief nie die Alpha en Omega nie! Baie kalibers wat met n lang vryboor sit gaan n ander benadering verg. Maar oor die algemeen sal hierdie die beste werk.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sprongafstand van koeel na groewe
Ek sien jou calculator het nognie vanoggend koffie gehad nie ;DWouter Roets wrote: Indien jy met n 223 sit vat 10% nou weer van 5,69mm maw 6mm sprong.
Ek laai gewoonlik so dat die patroon vir my reg lyk ...
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Sprongafstand van koeel na groewe
WoutIndien jy met n 223 sit vat 10% nou weer van 5,69mm maw 6mm sprong
Ek neem aan jy bedoel 0.6mm
Groetnis
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sprongafstand van koeel na groewe
Nou lag ek lekker. Wout probeer help en ons haal hom oor die kole omdat hy 'n nul vergeet ... ;)
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Sprongafstand van koeel na groewe
Ja-ja julle etters!
Julle gaan slaap te vroeg!
Die 0,6mm is die regte een!
Maak dit sin wat ek hier se?
Klaasvakie
Die 0,6mm is die regte een!
Maak dit sin wat ek hier se?
Klaasvakie
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Sprongafstand van koeel na groewe
Wouter,
Ek verstaan glad nie, eintlik te lui om nou te dink
Ek sal vanand die 25 se jump gaan kyk en besluit of ek moet aanpas.
Ek dink hy is op 1mm van lands af
Raves

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Sprongafstand van koeel na groewe
Raves
Moet nie karring aan daai lading van jou nie. As jy op 1mm reg gekom het dan is dit fine, ek dink toe ons laas gepraat het was dit 1mm. Hierdie skrywe het gegaan oor n riglyn as jy begin met n kaliber en hoef nie gesien te word as n regide maatstaaf nie. Die sprong op die 25-06 sal 0,6mm wees volgens my formule.
Groetnis
Wout
Moet nie karring aan daai lading van jou nie. As jy op 1mm reg gekom het dan is dit fine, ek dink toe ons laas gepraat het was dit 1mm. Hierdie skrywe het gegaan oor n riglyn as jy begin met n kaliber en hoef nie gesien te word as n regide maatstaaf nie. Die sprong op die 25-06 sal 0,6mm wees volgens my formule.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Sprongafstand van koeel na groewe
Wouter,
Dankie ou maat, nee ek sal glad nie krap nie ou maat, my Tikka loop mooi en dis al wat saak maak, al was jy jump ook 5mm.
Ek raak nogals gou verstreerd as 'n geweer nie reg groepeer nie, so as ek hom reg kry los ek hom tot daar weer kwale opduik.
Raven
Dankie ou maat, nee ek sal glad nie krap nie ou maat, my Tikka loop mooi en dis al wat saak maak, al was jy jump ook 5mm.
Ek raak nogals gou verstreerd as 'n geweer nie reg groepeer nie, so as ek hom reg kry los ek hom tot daar weer kwale opduik.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
herley
Re: Sprongafstand van koeel na groewe
Raven
So jy sal my help met die 22 as ek ladings moet uitwerk

So jy sal my help met die 22 as ek ladings moet uitwerk
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Sprongafstand van koeel na groewe
Brad,
Ek kan nie meer wag vir jou 22-250 nie, jou Termiinator het nou by my aangekom.
Hoe lank nog vir die lisensie, dis amper al 2 maande, wat sloer dit so
Raven
Ek kan nie meer wag vir jou 22-250 nie, jou Termiinator het nou by my aangekom.
Hoe lank nog vir die lisensie, dis amper al 2 maande, wat sloer dit so
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sprongafstand van koeel na groewe
black-sam .... julle raak moeilik as dit twee maande vat, ons gaan op ons knee en s? dankie as dit maar net 3 maande kan vatRaven wrote: Brad,
Ek kan nie meer wag vir jou 22-250 nie, jou Termiinator het nou by my aangekom.
Hoe lank nog vir die lisensie, dis amper al 2 maande, wat sloer dit so
Raven
-
herley
Re: Sprongafstand van koeel na groewe
Raves
Nee man dis nou eers n maand, was laas week daar toe se hulle of die 1ste of 2de week in April, ongelukkig vang julle daai tyd vis so ek sal ma moet aleen die loop inwei

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Sprongafstand van koeel na groewe
Ek sal na 8 maande nogsteeds op my kniee gan en dankie se!!!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Sprongafstand van koeel na groewe
Dags?
Sommer net 'n klip in die bos. As jong lat het ek eendag vreeslik tegnies geraak met my oorlede pa oor herlaai en raakskiet en sulke dinge. Hy het sy lewe lank met 'n ou .303 geskiet en hom nooit aan dinge soos groeperingskiet en al die tegniese dinge gesteur wat ons vandag so najaag nie. Hy het my vir 'n oomblik stil aangekyk en toe ges?: "Seun, jou probleem is dat jy te veel weet en te min skiet."

- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Sprongafstand van koeel na groewe
Wyse woorde Oom Koos!Koos Barnard wrote: "Seun, jou probleem is dat jy te veel weet en te min skiet."
Was lekker om Oom te ontmoet die naweek by die skou!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Sprongafstand van koeel na groewe
Dankie Koos, dit is die beste s?-ding wat ek in n lang tyd gehoor het. ;DKoos Barnard wrote: Dags?
Sommer net 'n klip in die bos. As jong lat het ek eendag vreeslik tegnies geraak met my oorlede pa oor herlaai en raakskiet en sulke dinge. Hy het sy lewe lank met 'n ou .303 geskiet en hom nooit aan dinge soos groeperingskiet en al die tegniese dinge gesteur wat ons vandag so najaag nie. Hy het my vir 'n oomblik stil aangekyk en toe ges?: "Seun, jou probleem is dat jy te veel weet en te min skiet."
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Sprongafstand van koeel na groewe
Koos,
Jou pa was reg... min woorde, baie ges?. (punt)"Seun, jou probleem is dat jy te veel weet en te min skiet."
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
KLASIE
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm
Re: Sprongafstand van koeel na groewe
Ja nee Koos hulle se nie verniet grysheid bring wysheid ware woorde van jou pa