Worsstopper
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Worsstopper
Ek oorweeg dit om hierdie stopper by BBRW te koop.
Ken enige iemand die produk?
Dis n tweespoed.
Ken enige iemand die produk?
Dis n tweespoed.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Worsstopper
Ek het soortgelyk. Handig en wat lekker is die hand wat die slinger draai en die hand wat die derm voer is naby mekaar en nie so uitgestrek soos met n horisontale stopper nie.
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Worsstopper
Ek het ook so een in 7 liter. Werk soos n droom. As ma nie help nie kan jy dit sommer alleen doen! Net een modifikasie aangebring, en dis om die voetstuk vas te maak op die vleistafel. Permanente moere op die onderkant van die tafel vasgemaak en bout dan net die stopper vas.
Stoot lood!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Worsstopper
Ek het 12mm plaat wat ek dalk sommer net n voetstuk sal maak. Sal lekker swaar en stewig wees.Parker wrote:Ek het ook so een in 7 liter. Werk soos n droom. As ma nie help nie kan jy dit sommer alleen doen! Net een modifikasie aangebring, en dis om die voetstuk vas te maak op die vleistafel. Permanente moere op die onderkant van die tafel vasgemaak en bout dan net die stopper vas.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Worsstopper
Dis goeie nuus, die stopper is baie goedkoper as ander stoppers so ek was bekommerd oor die kwaliteit.
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: Worsstopper
Ek het die 12 liter een. Nog n modifikasie is om die aluminium handvatsel ook te vervang met n beter metaal. Hy skuif in op s/steel splines. Ek het toe ook n s/steel female spline laat masjien om oor die aan dryf as te skuif. Nou is hy mamba!
Aim small, hit big.
Aim small, hit big.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Worsstopper
Wat is sy prys?sako 30-06 wrote:Ek oorweeg dit om hierdie stopper by BBRW te koop.
Ken enige iemand die produk?
Dis n tweespoed.
Wonder maar omdat ek nou net oor die R3000 betaal het vir 5 liter een.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: Worsstopper
Ek het so 3 seisoene teryg R2 299 betaal. Alles die moeite werd.
Aim small, hit big.
Aim small, hit big.
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Worsstopper
Die 7 l prys nou vir R1795. Absoluut die moeite werd. Met die sewe liter maak jy gemaklik 30 kg wors in so gou soos wat jy "worsstopper" kan sê!
Stoot lood!
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Worsstopper
Kan ek vra wat is BBRW?
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Worsstopper
Nou is ek knorrig oor die prys wat ek betaal het. Ek het n Tre Spade gekoop en dit lyk my jy betaal vir die naam.Parker wrote:Die 7 l prys nou vir R1795. Absoluut die moeite werd. Met die sewe liter maak jy gemaklik 30 kg wors in so gou soos wat jy "worsstopper" kan sê!
Ou kwaal van my, as ek n ding wil he, koop ek hom, en wil nie nog baie soek nie. Kan maar net vir myself se, kry vir jou.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Worsstopper
henning wrote:Wat is sy prys?sako 30-06 wrote:Ek oorweeg dit om hierdie stopper by BBRW te koop.
Ken enige iemand die produk?
Dis n tweespoed.
Wonder maar omdat ek nou net oor die R3000 betaal het vir 5 liter een.
Groete
Henning
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Worsstopper
BBRW is n plek wat catering equipment verkoop.
Die 5 liter kos nou R1500.
Ek weet net nie of ek die 3l of 5l wil koop nie.
Soek iets wat nie te grrot is nie en wat maklik skoon maak.
Die 5 liter kos nou R1500.
Ek weet net nie of ek die 3l of 5l wil koop nie.
Soek iets wat nie te grrot is nie en wat maklik skoon maak.
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Worsstopper
Ek vind die 3 l is net te klein. Jy het net begin stop dan is hy leeg. Daar is so min prys verskil tussen die modelle. Koop die model wat jy kan bekostig en vir die hoeveelheid waarvoor jy hom wil gebruik.
Stoot lood!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Worsstopper
Ek het vandag gedink die 3l gaan dalk te klein wees toe bestel ek die 5l.Parker wrote:Ek vind die 3 l is net te klein. Jy het net begin stop dan is hy leeg. Daar is so min prys verskil tussen die modelle. Koop die model wat jy kan bekostig en vir die hoeveelheid waarvoor jy hom wil gebruik.
So nou weet ek dit was die regte besluit.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Worsstopper
Ek het toe die 5l gekoop en sommer gister getoets.
Hy werk so lekker dis nie eers nodig om iemand te he wat help nie. Ek kon alles self doen.
Hy werk so lekker dis nie eers nodig om iemand te he wat help nie. Ek kon alles self doen.
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: Worsstopper
Geluk en geniet hom. Ek het myne al 3 seisone
Aim small, hit big.
Aim small, hit big.