Vlakvark Soldaat trofee kamer
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1698
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Vlakvark Soldaat trofee kamer
Ek sal maar soos ek tyd het goed oplaai. Het nog n klomp fotos op die komper.
Hiermee my eerste Rooihartbees van twee naweke gelede, en toe is hy nogal n Rowland Ward. Baard is net daarna afgeskeer, mamma was baie bly!
Geskiet met 30-Suk6, 180gr punt op so +-130m.
Plaas: Mafikeng omgewing in Noord-Wes.
Hy het minder uitgeslag as wat ek voor gehoop het, maar hy was al relatief oud gewees...
Hiermee my eerste Rooihartbees van twee naweke gelede, en toe is hy nogal n Rowland Ward. Baard is net daarna afgeskeer, mamma was baie bly!
Geskiet met 30-Suk6, 180gr punt op so +-130m.
Plaas: Mafikeng omgewing in Noord-Wes.
Hy het minder uitgeslag as wat ek voor gehoop het, maar hy was al relatief oud gewees...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Baie geluk. 'n Pragtige bok!
- Marlin
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Aug 02, 2012 1:58 pm
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Mooi bees daai!!
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Baie mooi bok VS!
Met watse reeks ammo of punt het jy geskiet in 180 gr?
Met watse reeks ammo of punt het jy geskiet in 180 gr?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Al sy gewig in sy horings mooi bul. Hartbees lyk maar altyd groter as wat hulle is.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Dis iets waatoor hy nie praat nie......FHM wrote:Baie mooi bok VS!![]()
Met watse reeks ammo of punt het jy geskiet in 180 gr?
"Failure is NOT an Option"
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Kan nie erger wees as PMP bruin boksie nieBen wrote:Dis iets waatoor hy nie praat nie......FHM wrote:Baie mooi bok VS!![]()
Met watse reeks ammo of punt het jy geskiet in 180 gr?![]()
Wil maar net vir interressantheid weet.
VS PM my as jy nie dit openbaar wil maak nie
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Ek dink dit was n 180gn Dowel Stokkie........FHM wrote:Kan nie erger wees as PMP bruin boksie nieBen wrote:Dis iets waatoor hy nie praat nie......FHM wrote:Baie mooi bok VS!![]()
Met watse reeks ammo of punt het jy geskiet in 180 gr?![]()
![]()
Wil maar net vir interressantheid weet.
VS PM my as jy nie dit openbaar wil maak nie
"Failure is NOT an Option"
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
mooi Vlakkie dis n netjiese Harley daai
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1698
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Hahaha kerels, julle hijack my trofee kamer. FHM, dit was n Vrg-3. My pelle op die forum mok my mos oor sommige keuses, maar ek het dit nie gekies nie, my geweer het...
Dankie Ruaan!
Ek sal nog fotos oplaai met tyd.
Dankie Ruaan!
Ek sal nog fotos oplaai met tyd.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Dankie VS - ek stem 100% - jou geweer kies die koels (en die vrou jou budgetVlakvark Soldaat wrote:Hahaha kerels, julle hijack my trofee kamer. FHM, dit was n Vrg-3. My pelle op die forum mok my mos oor sommige keuses, maar ek het dit nie gekies nie, my geweer het...
Dankie Ruaan!
Ek sal nog fotos oplaai met tyd.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1698
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Cool dankie!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Baie mooi bul daai. Hul is vir my eintelik mooi bokke en vrek lekker
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Baie mooi bok !!!!!
Baie geluk.
Baie geluk.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Hennings jy nog net 1 bok in jou lewe geskiet? Pleks jy die Thread VVS se bok noem
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1698
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Ja, ek is heeltemaal n newbie. Koop gunne en skiet mal op teikens, dis my eerste bok, het van te vore net altyd bokkoors gekry, so ek het maar net die game drives gedoen. Maar hierdie keer was dit game on, ek het genoeg capt morgan antibiotika gedrink om die bokkoors te stuit...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
130m? Jou ander skote by watergate was darem baie nader?Vlakvark Soldaat wrote:Ek sal maar soos ek tyd het goed oplaai. Het nog n klomp fotos op die komper.
Hiermee my eerste Rooihartbees van twee naweke gelede, en toe is hy nogal n Rowland Ward. Baard is net daarna afgeskeer, mamma was baie bly!
Geskiet met 30-Suk6, 180gr punt op so +-130m.
Plaas: Mafikeng omgewing in Noord-Wes.
Hy het minder uitgeslag as wat ek voor gehoop het, maar hy was al relatief oud gewees...
Mooi gegooi L. Smart bok!!
Met n vleisie...
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1698
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Haha ja ja 130m of 230m, kan ook nie meer so goed skat of onthou nie...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Hahaha, nee ou vlakvarksoldaat kan raak skiet hoor.
20 of 400 meter!
Rudie.
20 of 400 meter!
Rudie.
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1698
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Rudie, jy bedoel raak bewe...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Was daai rhb agter takke?Vlakvark Soldaat wrote:Hahaha kerels, julle hijack my trofee kamer. FHM, dit was n Vrg-3. My pelle op die forum mok my mos oor sommige keuses, maar ek het dit nie gekies nie, my geweer het...
Dankie Ruaan!
Ek sal nog fotos oplaai met tyd.

- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1698
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Hahaha, nee, maar die skoot het hom so effe deur die blare gehad...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer
Baie mooi gegooi daar Louis! Pragtige dier!