Vlakvark Soldaat trofee kamer

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1698
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by Vlakvark Soldaat »

Ek sal maar soos ek tyd het goed oplaai. Het nog n klomp fotos op die komper.

Hiermee my eerste Rooihartbees van twee naweke gelede, en toe is hy nogal n Rowland Ward. Baard is net daarna afgeskeer, mamma was baie bly!

Geskiet met 30-Suk6, 180gr punt op so +-130m.
Plaas: Mafikeng omgewing in Noord-Wes.

Hy het minder uitgeslag as wat ek voor gehoop het, maar hy was al relatief oud gewees...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by PWV »

Baie geluk. 'n Pragtige bok!
User avatar
Marlin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Aug 02, 2012 1:58 pm

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by Marlin »

Mooi bees daai!!
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by Ben »

Is n Baie mooi Bul daai Hennings!
"Failure is NOT an Option"
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by FHM »

Baie mooi bok VS! ;)
Met watse reeks ammo of punt het jy geskiet in 180 gr?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by Frederik »

Al sy gewig in sy horings mooi bul. Hartbees lyk maar altyd groter as wat hulle is.
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by Ben »

FHM wrote:Baie mooi bok VS! ;)
Met watse reeks ammo of punt het jy geskiet in 180 gr?
Dis iets waatoor hy nie praat nie...... :-X :-X
"Failure is NOT an Option"
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by FHM »

Ben wrote:
FHM wrote:Baie mooi bok VS! ;)
Met watse reeks ammo of punt het jy geskiet in 180 gr?
Dis iets waatoor hy nie praat nie...... :-X :-X
Kan nie erger wees as PMP bruin boksie nie ++>:
Wil maar net vir interressantheid weet.
VS PM my as jy nie dit openbaar wil maak nie ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by Ben »

FHM wrote:
Ben wrote:
FHM wrote:Baie mooi bok VS! ;)
Met watse reeks ammo of punt het jy geskiet in 180 gr?
Dis iets waatoor hy nie praat nie...... :-X :-X
Kan nie erger wees as PMP bruin boksie nie ++>:
Wil maar net vir interressantheid weet.
VS PM my as jy nie dit openbaar wil maak nie ;)
Ek dink dit was n 180gn Dowel Stokkie........
"Failure is NOT an Option"
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by ruaanb »

mooi Vlakkie dis n netjiese Harley daai
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1698
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by Vlakvark Soldaat »

Hahaha kerels, julle hijack my trofee kamer. FHM, dit was n Vrg-3. My pelle op die forum mok my mos oor sommige keuses, maar ek het dit nie gekies nie, my geweer het...

Dankie Ruaan!

Ek sal nog fotos oplaai met tyd.
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by FHM »

Vlakvark Soldaat wrote:Hahaha kerels, julle hijack my trofee kamer. FHM, dit was n Vrg-3. My pelle op die forum mok my mos oor sommige keuses, maar ek het dit nie gekies nie, my geweer het...

Dankie Ruaan!

Ek sal nog fotos oplaai met tyd.
Dankie VS - ek stem 100% - jou geweer kies die koels (en die vrou jou budget ;) )
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by Geno »

Mooi hartbees Louis, geluk man!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1698
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by Vlakvark Soldaat »

Cool dankie!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by 6mmMusgrave »

Baie mooi bul daai. Hul is vir my eintelik mooi bokke en vrek lekker
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by koos 2 »

Baie mooi bok !!!!!
Baie geluk.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by Capt. Yoda »

Hennings jy nog net 1 bok in jou lewe geskiet? Pleks jy die Thread VVS se bok noem
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1698
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by Vlakvark Soldaat »

Ja, ek is heeltemaal n newbie. Koop gunne en skiet mal op teikens, dis my eerste bok, het van te vore net altyd bokkoors gekry, so ek het maar net die game drives gedoen. Maar hierdie keer was dit game on, ek het genoeg capt morgan antibiotika gedrink om die bokkoors te stuit...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by Mellies »

Vlakvark Soldaat wrote:Ek sal maar soos ek tyd het goed oplaai. Het nog n klomp fotos op die komper.

Hiermee my eerste Rooihartbees van twee naweke gelede, en toe is hy nogal n Rowland Ward. Baard is net daarna afgeskeer, mamma was baie bly!

Geskiet met 30-Suk6, 180gr punt op so +-130m.
Plaas: Mafikeng omgewing in Noord-Wes.

Hy het minder uitgeslag as wat ek voor gehoop het, maar hy was al relatief oud gewees...
130m? Jou ander skote by watergate was darem baie nader? ++>: ++>:

Mooi gegooi L. Smart bok!!

Met n vleisie...
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1698
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by Vlakvark Soldaat »

Haha ja ja 130m of 230m, kan ook nie meer so goed skat of onthou nie...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by Rudiejacobs »

Hahaha, nee ou vlakvarksoldaat kan raak skiet hoor.
20 of 400 meter!

Rudie.
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1698
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by Vlakvark Soldaat »

Rudie, jy bedoel raak bewe...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by JDKey »

Vlakvark Soldaat wrote:Hahaha kerels, julle hijack my trofee kamer. FHM, dit was n Vrg-3. My pelle op die forum mok my mos oor sommige keuses, maar ek het dit nie gekies nie, my geweer het...

Dankie Ruaan!

Ek sal nog fotos oplaai met tyd.
Was daai rhb agter takke?Image
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1698
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by Vlakvark Soldaat »

Hahaha, nee, maar die skoot het hom so effe deur die blare gehad...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Brno308 jagter
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am

Re: Vlakvark Soldaat trofee kamer

Post by Brno308 jagter »

Baie mooi gegooi daar Louis! Pragtige dier!
Post Reply