Ek wonder tog...
Interessante Koedoekoei
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Interessante Koedoekoei
Ons het hierdie koedoekoei raakgeloop in die Krugerwildtuin.
Sy is in die Skukuza omgewing op die pad na die Albasini Ruines waargeneem. Sy is in goeie toestand en is glo 'n bekende gesig. Lyk ook nie of iets al suksesvol was om 'n maal van haar te maak nie.
Ek wonder tog...
Dalk is sy 'n blou bul ondersteuner! 
Ek wonder tog...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Interessante Koedoekoei
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13620
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Interessante Koedoekoei
Ons het n Simbra bul wat dit ook so elke 2 jaar kry so onder die linker kaak dan lyk dit soos n ou Oom wat te vinnig op staan, da is een of ander groot naam vir dit maar dit is maar n bakterie in die bloed wat so tiepe apses maak dan spuit jy hom so 3 keer met moerse duur goed dan is dit weer weg vir 2 jaar
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Interessante Koedoekoei
As sy n gemsbok was, is daai die beste 'kwakkie' wat ek in my lewe gesien het 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Interessante Koedoekoei
She is a"BALLCHINIAN" (Men in Black)

-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Interessante Koedoekoei
Lyk of daar ook 'n uitgroeisel aan die voorbeen is?
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Interessante Koedoekoei
Ook raakgesien. Die bok moet meer suiker eet.PWV wrote:Lyk of daar ook 'n uitgroeisel aan die voorbeen is?
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Interessante Koedoekoei
Erge "mangel onsteking"

Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Interessante Koedoekoei
Die "uitgroeisel" aan die voorbeen was 'n renostervoël.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Interessante Koedoekoei
In 'n onlangse Weg of WegRy is 'n soortgelyke foto.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Interessante Koedoekoei
Vir my lyk dit meer na 'n gewone voël!Johan Nel wrote:Die "uitgroeisel" aan die voorbeen was 'n renostervoël.
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: Interessante Koedoekoei
Cappie... Corynebacterium? Het self al paar bees met dit gesien.Capt. Oblivious wrote:Ons het n Simbra bul wat dit ook so elke 2 jaar kry so onder die linker kaak dan lyk dit soos n ou Oom wat te vinnig op staan, da is een of ander groot naam vir dit maar dit is maar n bakterie in die bloed wat so tiepe apses maak dan spuit jy hom so 3 keer met moerse duur goed dan is dit weer weg vir 2 jaar
Sent from my iPhone using Tapatalk