Interessante Koedoekoei

Post Reply
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Interessante Koedoekoei

Post by Johan Nel »

Ons het hierdie koedoekoei raakgeloop in die Krugerwildtuin.
Koedoekoei met vergroeisel.jpg
Sy is in die Skukuza omgewing op die pad na die Albasini Ruines waargeneem. Sy is in goeie toestand en is glo 'n bekende gesig. Lyk ook nie of iets al suksesvol was om 'n maal van haar te maak nie.
Ek wonder tog... ::) Dalk is sy 'n blou bul ondersteuner! :police:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Interessante Koedoekoei

Post by Jurgen Visser »

++>: ++>: ++>: ++>:
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13619
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Interessante Koedoekoei

Post by Capt. Yoda »

Ons het n Simbra bul wat dit ook so elke 2 jaar kry so onder die linker kaak dan lyk dit soos n ou Oom wat te vinnig op staan, da is een of ander groot naam vir dit maar dit is maar n bakterie in die bloed wat so tiepe apses maak dan spuit jy hom so 3 keer met moerse duur goed dan is dit weer weg vir 2 jaar
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Interessante Koedoekoei

Post by FHM »

As sy n gemsbok was, is daai die beste 'kwakkie' wat ek in my lewe gesien het ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Interessante Koedoekoei

Post by RUPERT »

She is a"BALLCHINIAN" (Men in Black) :laugh: :laugh: :laugh:
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Interessante Koedoekoei

Post by PWV »

Lyk of daar ook 'n uitgroeisel aan die voorbeen is?
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Interessante Koedoekoei

Post by Lourens Potgieter »

PWV wrote:Lyk of daar ook 'n uitgroeisel aan die voorbeen is?
Ook raakgesien. Die bok moet meer suiker eet.
User avatar
Dolf014
Hero Member
Hero Member
Posts: 533
Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm

Re: Interessante Koedoekoei

Post by Dolf014 »

Erge "mangel onsteking" :o ::)
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Interessante Koedoekoei

Post by Johan Nel »

Die "uitgroeisel" aan die voorbeen was 'n renostervoël.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Interessante Koedoekoei

Post by Chevvy SS »

In 'n onlangse Weg of WegRy is 'n soortgelyke foto.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Interessante Koedoekoei

Post by PWV »

Johan Nel wrote:Die "uitgroeisel" aan die voorbeen was 'n renostervoël.
Vir my lyk dit meer na 'n gewone voël! ???
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: Interessante Koedoekoei

Post by Polla1983 »

Capt. Oblivious wrote:Ons het n Simbra bul wat dit ook so elke 2 jaar kry so onder die linker kaak dan lyk dit soos n ou Oom wat te vinnig op staan, da is een of ander groot naam vir dit maar dit is maar n bakterie in die bloed wat so tiepe apses maak dan spuit jy hom so 3 keer met moerse duur goed dan is dit weer weg vir 2 jaar
Cappie... Corynebacterium? Het self al paar bees met dit gesien.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply