Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Monrique (SJ) »

John

Baie welkom op die forum. Hoop jy like dit en glo jy sal dit baie geniet.

Groetnis
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by PITSMIT »

welkom john goeie geweer die .270 ;D ons ken mekaar en bly in dieselfde dorp sien uit na al die vrae en antwoorde.  my .270 is op sy nommer nou na hulp van jagtersdok en geno

sterkte

pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gerhard »

Boeremeisie wrote: Goeie dag!!!!!!!!     
Ek is besig om 'n ekspo te doen oor die Rooijakkals. Ek wil graag weet wat dink julle:  sal die rooijakkals probleem in SA opgelos kan word?
Vertel bietjie meer van jouself en wat jy wil bereik met die ekspo....

Welkom hier.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gerhard »

John wrote: Hi almal,
Is nuut op die forum.Wil my net bekend stel.
Ek neem al 33 jaar deelaan skiet kompetisies, meestal Diensskiet en toe Combat Rifle.
Is nou al vir 2 jaar lid by SA Jag en Wildbewaring, en neem graag deel aan hul kompetisies.
Besit n 270 pre 64 Winchester en 243 musgrave.
Sal beslis voorentoe n paar vrae vra,aangesien ek nou op n laat stadium begin het om self te herlaai.
Groete
John Best
John,

Vertel bietjie waar het jy diensskiet geskiet (provinsie)

Ek het van 1994 tot 2000 geskiet.

Welkom hier.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by WOLF »

John
Baie welkom.Kan jy nog die BOESMANLAND SPAN van Calvinia onthou.Dit was darem lekker ou dae daar in PE,Kimberley,De brug en Atlantis.Ek is seker jy sal die forum net so geniet.
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gerhard »

WOLF wrote: John
Baie welkom.Kan jy nog die BOESMANLAND SPAN van Calvinia onthou.Dit was darem lekker ou dae daar in PE,Kimberley,De brug en Atlantis.Ek is seker jy sal die forum net so geniet.
WOLF
Wolf,

Daai De Brug met sy koue en winde wat nooi konstant waai nie was altyd lekke sports gewees.

Kimberly se kampioenskappe was ook lekke gewees.

Het nie by PE uit gekom nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by WOLF »

Gerhard
Ons sal seker die hele forum oorvat as ons moet begin praat oor die goeie ou dae.Daai winde van PE is darem ook nog iets wat oor gepraat kan word.Jy was nie dalk daar toe een van daai NUWE manne die R4 laat afgaan het agter die skietpunt nie.Ek onthou nog daardie dag goed wat toe oom Karel Khune die baan offisier was.Was jy nie ook miskien die dag op De Brug toe die tenks so geoefen het dat ons eers moes wag met die wedstryde nie
GROETE
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gerhard »

WOLF wrote: Gerhard
Ons sal seker die hele forum oorvat as ons moet begin praat oor die goeie ou dae.Daai winde van PE is darem ook nog iets wat oor gepraat kan word.Jy was nie dalk daar toe een van daai NUWE manne die R4 laat afgaan het agter die skietpunt nie.Ek onthou nog daardie dag goed wat toe oom Karel Khune die baan offisier was.Was jy nie ook miskien die dag op De Brug toe die tenks so geoefen het dat ons eers moes wag met die wedstryde nie
GROETE
WOLF
Oom Karel het seker se beste G String bevuil....  ;D  ;D
Ek was net paar keer op De Brug gewees. Maar het nie daai oefening gesien nie.

Ek het vir Noord Transvaal B Klas span geskiet met die R1 en toe later R4.

Was toe nog op skool en het maar die kampioenskappe hier in die Noorde geskiet soos Verre Noord, Oos Transvaal en Noord Transvaal Kampioenskappe en dan die ligas ook tussen in.

Het na opleiding toe saam met WSK geskiet en klomp manne met die scopes moeg geskiet met die yster visiere.

Toe die politiek my gatvol maak het ek begin praktiese skiet doen...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Olof

Re: Nuwe aansluitings

Post by Olof »

Middag al die manne en maninne

Het darem al so paar dinge gepos hier en baie goeie antwoorde gekry. Weereens baie dankie daarvoor.

Nog nie myself hier voorgestel nie. My naam is Deon. Gebore en groot geword in Pretoria. Was in 1972 in 5SAI Ladysmith Natal. Dis waar die skiet gogga my erg gebyt het. Daardie jaar het ons skietsapn die Gold Cup gewen teen spanne wat baie groter was. Soos bv die Bats. Was ?n groot oorwinning daai.

Jag al vir die pot vir baie jare maar het darem so paar trofees wat teen die muur hang ook. Net om te wys ek was daar.  ;D

Ek jag hoofsaaklik met ?n 8 x 57 J Walter Spandau met ?n 98 aksie. Baie lekker geweer wat ek nog by my Pa ge-erf het. Al probleem is die ammo wat skaars raak. Het ook ?n .303 wat sporting gemaak is. Looi net so lekker in die bos met daai ou kanon. Baie betroubare stuk yster. Dan het ek ook ?n 270 vir daai gooie wat ver moet trek. Bietjie kleie skiet so af en toe vir die sports.

Jagters groete
shabba

Re: Nuwe aansluitings

Post by shabba »

hallo manne

my naam is Eugene (shabba) ek is van Worcester  maar nuut hier

Geniet julle raad en besprekings baie en as ek die jakkels skietery so luister het n ou 1/ 2L COKE EN 10/ 2L GEDULD  nodig

Lekker jag
User avatar
Jacques Kotze
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Tue Apr 12, 2011 2:54 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jacques Kotze »

Goeie middag aan almal

My naam is Jacques Kotze en ek is al so klein tydjie lid maar stel myself vandag eers voor en jammer dat dit so lank gevat het.
Ek is 35, bly in Vanrhynsdorp in die Wes-Kaap en werk vir Departement Landbou: Veeartsenydienste. Ek is 'n gereelde jagter en is ook baie erg oor daardie Saterdag oggend skiet sessies op skietbaan. Besit 'n pragtige 30-06 Parker Hale, P14 .303 en 'n nuwe toevoeging tot my kluis, 'n 22-250 Steyer Manlicher. Dankie aan al die wonderlike en interressante brokkies nuus en inligting wat ons hier optel. Hoop om sommer vinnig deel te word van die gemeenskap.

Namakwalandse groete
Jacques
.243 Howa Hogue Heavy Barrel
22-250 Steyr Manlicher
30-06 Parker Hale
.303 P14 Sport
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jagtersdok »

Welkom Jacques
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by PITSMIT »

olof en jacque

welkom hier by ons en geniet dit.  altyd lekker om met nuwe manne gedagtes te ruil.

pitsmit
uitenhage
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Monrique (SJ) »

Jacques

Baie welkom en geniet dit.

Groetnis
Alwyn

Re: Nuwe aansluitings

Post by Alwyn »

More Manne
Alwyn hier. 38 jaar jonk, Bly in Boksburg,maar is gebore Upingtonnnnnner, Mal oor jag , Lief vir die veld en diere.
Groot voorstander ven " eet wat jy skiet"

Baie nice forum ek is baie bly ek het hier aan gesluit.
Het al reeds soveel inligting hier gekry, maar kan doen met nog tonnnnnne.

Lekker dag
Praat weer.
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by tokjak »

welkom alwyn ,ja jy laat my nou dink aan die voeltjie sop wat ek as kind gemaak het ,want jy eet wat jy skiet !!

groete
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Monrique (SJ) »

Alwyn


BAIE WELKOM

Hoop jy geniet dit baie!! ;)

Groetnis
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Kalahari »

Welkom Alwyn

Ek glo jy gaan geniet. Ek was self ook op Upington op skool van '90 tot '93, in die ou HTS, later Duineveld. Maar is oorspronklik Nam gebore en nou al weer 8 jaar terug op die plaas.

Geniet

Kalahari
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by pieter h »

pieter h (HAVENGA) Hallo daar.Boer te Koffiefontein,nog nuut.Soek graag volgende datums van jarakal kursus.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jagtersdok »

Welkom Pieter

Hoop jy geniet dit hier
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Monrique (SJ) »

Pieter

Welkom hier!!

Groetnis
Homer
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Homer »

Dagse mense

My naam is Jaco

Ek het all rukkie by JARACAL terug aangesluit maar ek dink it is tyd dat ek my voorstel

Heet van Centurion af maar is gebore en getoe in die Vrystaat

Jag al seker 15 jaar lank

Besit op die oomblik 7 gewere en as die Polisie dit goed dink kan ek dalk haalgeweer ook besit

Jaracal is lekker forum en ek het al baie hier geleer
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jagtersdok »

Dags? Buurman Homer

Welkom hier in ons midde.
Bly jy geniet dit al reeds

Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Christo Els »

Dag s? aan al die nuwe manne wat die afgelope tyd aangesluit.

Baie welkom van my af.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
GB

Re: Nuwe aansluitings

Post by GB »

Dag se manne

My naam is GB Pienaar, boer in Philippolis distrik in suid vrystaat, hoofsaaklik skaap boerdery. Ek is baie lief vir jag en gewere en het al klaar baie op forum geleer.

Baie dankie
Groete
GB
Post Reply