As iemand 'n Duitse Navo Parka, in goeie toestand, wil verkoop laat weet my asb.
"Large" behoort die ding te doen.
By voorbaat dankie
Opsoek na Duitse Navo Parka
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Opsoek na Duitse Navo Parka
Daar is n ou wat hul hier in Bloem verkoop by die boeremark in Langenhovenpark elke Saterdag.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Opsoek na Duitse Navo Parka
Party Midas (wel hier in PTA) het parkas - nie die ware jakob nie maar naby genoeg
Skiet bly maar lekker
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Opsoek na Duitse Navo Parka
Jy kan die nommer probeer maar ek dink hy verkoop bulk as hy dit nog doen.
Marius 0834483738
Groete
Dewitt
Marius 0834483738
Groete
Dewitt
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Opsoek na Duitse Navo Parka
Bel Camdix, dalk kan hulle help 011 660 2398
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Opsoek na Duitse Navo Parka
Baie dankie!
-
Abe
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Fri Jun 29, 2018 8:39 am
Re: Opsoek na Duitse Navo Parka
Ek verkoop Original Schwarz Sulzbach german parkas. As jjy een wil hê e-mail my.
abebothma2@gmail.com
abebothma2@gmail.com
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Opsoek na Duitse Navo Parka
Vertel meerAbe wrote:Ek verkoop Original Schwarz Sulzbach german parkas. As jjy een wil hê e-mail my.
abebothma2@gmail.com
Prys?
Waar in die land is jy?
Skiet bly maar lekker
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Opsoek na Duitse Navo Parka
Ja daar is baie te koop maar dis nie orginals nie. Ouens het omdat die navraag so groot is, begin german vlaggies op werk. Maar nou ja...seker amper selfde ding. Warm parka met nuwe German flag op...Klein Chris wrote:Party Midas (wel hier in PTA) het parkas - nie die ware jakob nie maar naby genoeg
Overcoat importers in Benoni en Kempton het baie van hulle. ...kos tussen R450 en R780
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Opsoek na Duitse Navo Parka
Ek wil se probeer vir Amazon. Maar jy gaan OF ook maar 'n namaaksel kry, OF hulle gaan se hulle voer nie uit nie want iemand wat 'n geweer vashou mag dalk in dieselfde vertrek as die parka wees en daarom is daar 'n ITAR verbod op.
Of so iets
