Opsoek na Duitse Navo Parka

Post Reply
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Opsoek na Duitse Navo Parka

Post by Penkop »

As iemand 'n Duitse Navo Parka, in goeie toestand, wil verkoop laat weet my asb.

"Large" behoort die ding te doen.

By voorbaat dankie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Opsoek na Duitse Navo Parka

Post by Geno »

Daar is n ou wat hul hier in Bloem verkoop by die boeremark in Langenhovenpark elke Saterdag.
Goed, beter, 6millimeter!
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Opsoek na Duitse Navo Parka

Post by Klein Chris »

Party Midas (wel hier in PTA) het parkas - nie die ware jakob nie maar naby genoeg
Skiet bly maar lekker
Dewitt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm

Re: Opsoek na Duitse Navo Parka

Post by Dewitt »

Jy kan die nommer probeer maar ek dink hy verkoop bulk as hy dit nog doen.
Marius 0834483738

Groete
Dewitt
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: Opsoek na Duitse Navo Parka

Post by 3006 »

Bel Camdix, dalk kan hulle help 011 660 2398
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Opsoek na Duitse Navo Parka

Post by Penkop »

Baie dankie!
Abe
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Fri Jun 29, 2018 8:39 am

Re: Opsoek na Duitse Navo Parka

Post by Abe »

Ek verkoop Original Schwarz Sulzbach german parkas. As jjy een wil hê e-mail my.

abebothma2@gmail.com
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Opsoek na Duitse Navo Parka

Post by Klein Chris »

Abe wrote:Ek verkoop Original Schwarz Sulzbach german parkas. As jjy een wil hê e-mail my.

abebothma2@gmail.com
Vertel meer
Prys?
Waar in die land is jy?
Skiet bly maar lekker
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Opsoek na Duitse Navo Parka

Post by Trompie »

Klein Chris wrote:Party Midas (wel hier in PTA) het parkas - nie die ware jakob nie maar naby genoeg
Ja daar is baie te koop maar dis nie orginals nie. Ouens het omdat die navraag so groot is, begin german vlaggies op werk. Maar nou ja...seker amper selfde ding. Warm parka met nuwe German flag op...

Overcoat importers in Benoni en Kempton het baie van hulle. ...kos tussen R450 en R780


Sent from my LG-H870 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Opsoek na Duitse Navo Parka

Post by Harambe »

Ek wil se probeer vir Amazon. Maar jy gaan OF ook maar 'n namaaksel kry, OF hulle gaan se hulle voer nie uit nie want iemand wat 'n geweer vashou mag dalk in dieselfde vertrek as die parka wees en daarom is daar 'n ITAR verbod op.
Of so iets
Post Reply