Red stag!
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Red stag!
Kyk hierdie mooi dier, friende van my wat in Denmark hierdie Red stag plat getrek het. Wat 'n voorreg!
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... EDSTAG.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... EDSTAG.jpg[/img]
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Red stag!
sjoe, baie mooi. weet jy watse kaliber?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Red stag!
Ek weet hy skiet met 'n .308 so ek sal aanneem dit is hy wat hom plat getrek het. Dink julle daai red stag's is groter as ons koedoes?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Red stag!
ek is bly om te sien hy skiet met n 308.. denemarke is een van die lande(in europa) wat in die sestiger jare n simpel wet aangeneem het wat gese het geen kaliber wat ooit as n std militere kaliber gebruik is mag aan privaat persone verkoop word nie. dit sluit in 303;308;30-06;223;7x57 en nog so n paar. maar ek hoor al meer van jagters uit daardie spesifieke lande wat toegelaat word om die kalibers te koop. as jy weer met jou vriend gesels hoor asb wat is sy gevoel rakende dit.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Red stag!
Ja dit maak vir my sin. Kyk die man aan die linkerkant is die seun. Hy skiet met 'n .243 weet ek. Sy pa het die .308
Ek het hom hier ontmoeet terwyl ek op my PH kursus was 'n paar jaar terug. Sy pa besit 'n stukkie wild plaas naby Somerset-Oos alhoewel die wet hulle soortvan verbied om te mag werk as 'n beroeps jagter of outfitter in ons land het hulle die kursus kom doen net vir die lekkerte.
Ek het hom hier ontmoeet terwyl ek op my PH kursus was 'n paar jaar terug. Sy pa besit 'n stukkie wild plaas naby Somerset-Oos alhoewel die wet hulle soortvan verbied om te mag werk as 'n beroeps jagter of outfitter in ons land het hulle die kursus kom doen net vir die lekkerte.
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Red stag!
Dis regtig 'n baie mooi stag!! Ek het nou die dag op ESPN gekyk toe daar 'n klomp ounes van die gejag het.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Red stag!
Ek het die Red Stag horings gesien in Abu Dhabi met n outdoor skou.
Die outfitter was van NZ gewees.
Ek was regtig verbaas oor hoe duk die horings op die basis was.
Vir my is Elk en Red Stag die bokke wat my die meeste beindruk buite afrika.
Die outfitter was van NZ gewees.
Ek was regtig verbaas oor hoe duk die horings op die basis was.
Vir my is Elk en Red Stag die bokke wat my die meeste beindruk buite afrika.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Red stag!
Ek stem saam Gerhard!! Net een wat ek nog sal by sit is Carabou. Daai horings is ook pragtig.Gerhard wrote: Ek het die Red Stag horings gesien in Abu Dhabi met n outdoor skou.
Die outfitter was van NZ gewees.
Ek was regtig verbaas oor hoe duk die horings op die basis was.
Vir my is Elk en Red Stag die bokke wat my die meeste beindruk buite afrika.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Red stag!
Wragtag n mooi bok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Red stag!
pragtige dier daai. vir my lyk hy groter as ons kudus hier. het hulle al op espn gesien en daai bokke raak groot in new zeeland en in skotland. ek dink n mooi stag kan ons kudubulle n go gee wat grootte aanbetref.Jagbehep! wrote: ek is bly om te sien hy skiet met n 308.. denemarke is een van die lande(in europa) wat in die sestiger jare n simpel wet aangeneem het wat gese het geen kaliber wat ooit as n std militere kaliber gebruik is mag aan privaat persone verkoop word nie. dit sluit in 303;308;30-06;223;7x57 en nog so n paar. maar ek hoor al meer van jagters uit daardie spesifieke lande wat toegelaat word om die kalibers te koop. as jy weer met jou vriend gesels hoor asb wat is sy gevoel rakende dit.
nou vir bietjie skerts.
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Red stag!
Pitsmit, die 270.... Hy is so "uniek" dat hulle hom nie eers oorweeg het nie.. En maar leiwers gehou het by die kaliebers wat eintlik doodmaak

- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Red stag!
alwyn
giggel giggel ek vang wat jy se
maar dit bly darem n donnerse lekker roer my maat wat skiet jy as ek mag vra
giggel giggel ek vang wat jy se
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Red stag!
Nee ek grap sommer net. Ek is mal oor die 270, ek sal vir my een koop as die regte geleentheid verby kom.
Ek skiet met 'n 375H&H.. Daai meneer maak dood
Groete
Ek skiet met 'n 375H&H.. Daai meneer maak dood
Groete
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Red stag!
puik kaliber ken twee manne wat met hom jag en ek stem daai roer gooi rooi dis n uitstekende all rounder en hy het daai bietjie meer oemf as jy iets groot wil klop
geniet hom
groete
geniet hom
groete
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel