My Pa se Eland Jag

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: My Pa se Eland Jag

Post by Stefan764 »

erx wrote: ...... sover ek weet het net 'n polisie hond "koeels" :police: :police: ......
Hey hey, oom Gerard trap jou "koeels" vas as hy jou hoor  ;D ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: My Pa se Eland Jag

Post by erx »

He he, geweet ek ga bietjie reaksie kry ;D ;D

Vertel my ook hoe de v@k kry jul dit reg om die goed so in pers aan te haal?

Groete
erx
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: My Pa se Eland Jag

Post by Monrique (SJ) »

Stef

Dankie vir jou skrywe hier.  Moet se ek het nog net sukses gehad met die .303 en die 150gr Interlocks en kan nie kla nie. Nou dat ek die .308 het gaan ek begin kyk na 174gr en swaarder koeel vir die ou van my!

Groetnis
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: My Pa se Eland Jag

Post by Frederik »

My goue reel met die interlocks wat ek met my 303 en 375 al baie bokke mee dood gemaak het is om hulle nie te stoot vinninger as 2500 fps nie.
Hulle was nog altyd goeie prys en is darem better as die dood normalle PMP punte want daardie lock werk.

Image
Links na regs 375 270gr Hornady interlock uit wildebees dan uit Blesbok van voor en laaste .303 174gr interlock uit bosbok.

Ek het nie die koeels geweeg nie maar hulle het die job gedoen en klink om tot en met die lock meeste van die tye die 303 het gestop voor hom.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: My Pa se Eland Jag

Post by James Wilson »

erx wrote: Ai tog, gelukkig kan 'n man darem staat maak op die forum om te help waar jy nie weet, aangesien nie almal van ons experts op al die punte op die mark is nie, en sover ek weet het net 'n polisie hond "koeels" :police: :police:

Groete
erx
jy sal nie glo nie maar koeels is die regte woord. ek praat sommer van punte.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: My Pa se Eland Jag

Post by PITSMIT »

SJ

baie geluk aan jou en jou pa.  geniet elke oomblik.  my pa is op jong ouderdom oorlede en ek en my seun van 10 kon nie een enkele jag ervaring met hom deel waar ons saam gejag het nie.

dit is n geseende oomblik vir julle

weereens geluk
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Re: My Pa se Eland Jag

Post by LoveHenties »

PITSMIT wrote: SJ

baie geluk aan jou en jou pa.  geniet elke oomblik.  my pa is op jong ouderdom oorlede en ek en my seun van 10 kon nie een enkele jag ervaring met hom deel waar ons saam gejag het nie.

dit is n geseende oomblik vir julle

weereens geluk
Praat jy! My ou jagmeester is ook vroeg weg. Mis hom baie in die jagseisoen.
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: My Pa se Eland Jag

Post by Monrique (SJ) »

Manne

Julle gee my nou n lelike knop in die keel.  Ek moet se dat ek baie bly is ons het die jag gehad, en dit moet nou n jaarlikse instelling word.  Ek is baie dankbaar vir wat ons laas Vrydag kon geniet!

Groetnis
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: My Pa se Eland Jag

Post by SmitH »

Maar dieselfde as PitSmit het my pa ook op 12 jarige ouderdom verloor so die wie nog hul vaders by hulle het wardeer en geniet hulle
User avatar
Christiaan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Jun 08, 2011 1:05 pm

Re: My Pa se Eland Jag

Post by Christiaan »

SJ,

Baie geluk met die Jag, dit is nou 4 jaar vandat ek en my Pa so iets saam gedoen het. Ook maar dieselfde rede, ons is saam in die besigheid en sukkel om saam weg te gaan. Ek is nou oortuig dis maar n flou verskooning en gaan verseker iets daaromtrent doen.

Hoeveel het die koeie uitgeslag? Kon jy ook n kans kry om iets te skiet?

Christiaan
222 Rem
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: My Pa se Eland Jag

Post by Monrique (SJ) »

@ Christiaan

Nee my maat nie self geskiet nie.  Die koei het 206kg uitgeslag. 

Volgende jaar maak ons verseker weer so.

Groetnis
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: My Pa se Eland Jag

Post by erx »

Hi jagbehep

Leer ek darem vandag ook dat 'n hond nie die enigste ding met koeels is nie!
Dankie mater, ek praat ook maar van punte, maar dis seker wat mens op 'n vraestel kry?

Groete
erx
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: My Pa se Eland Jag

Post by Jaco Swart »

SJ.

Daai is darem netjie ou maat. Gee sommer vir jou pa ook stywe handdruk van gelukwensing.

Ek is ook in die bevooregte posisie om nog saam my pa te kan jag en ons doen dit baie. My probleem is egter dat hoe ouer die oubaas raak hoe meer wil hy skiet. Ek het gedog dat as hy ouer word dat hy sal rustiger word ,aangesien hy al baie gejag het, maar nou ja hy gee my nie kans om te skiet nie.

Wel Ek kla nie daaroor nie, want ek weet dat as hy nie die dag meer daar is nie ek dit sal mis.

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: My Pa se Eland Jag

Post by .::Alwyn-U::. »

Lyk bitter lekker! mooi gegooi...
Post Reply