More almal,
Ek beplan om 'n eland koei te skiet vir vleis. Wat het julle manne al gedoen wat gewerk het? Ek beplan om die sirloins, rumps ens te sny, sosaties, maalvleis en wors(droe en braai).
Ook waar bewerk julle manne wat lekker is. Ek het al 'n paar slaghuise in Pta gebruik maar sommige in veral Pta Oos is onnodig duur.
Dankie
Eland vleis en slaghuis verwyssing
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Eland vleis en slaghuis verwyssing
JY kan Eland maar bewerk net soos bees!
Kontak gerus vir Robbie op die forum, Wildshoekie vleismark!
Kontak gerus vir Robbie op die forum, Wildshoekie vleismark!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Eland vleis en slaghuis verwyssing
Ek kyk weer die jaar of dit moonltik is om weer eland te jag en dan na Robbie toe te vat.Rasmus wrote:JY kan Eland maar bewerk net soos bees!
Kontak gerus vir Robbie op die forum, Wildshoekie vleismark!
Jy sal nie foutmaak nie.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Eland vleis en slaghuis verwyssing
Sagste, lekkerste en beste vleis wat daar is.saswart wrote:More almal,
Ek beplan om 'n eland koei te skiet vir vleis. Wat het julle manne al gedoen wat gewerk het? Ek beplan om die sirloins, rumps ens te sny, sosaties, maalvleis en wors(droe en braai).
Ook waar bewerk julle manne wat lekker is. Ek het al 'n paar slaghuise in Pta gebruik maar sommige in veral Pta Oos is onnodig duur.
Dankie
Soos genoem, sny op soos bees. Eland koei vleis is sagter as beesvleis.
Moenie vergeet van die Ribeye steaks nie. Ek sit 10% brisket vet by die mince.
Robbie sal jou verseker mooi kan help. Al probleem is as jy eers die vleis proe gaan jy klaar beplan om nog een te skiet.
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Eland vleis en slaghuis verwyssing
Baie dankie - Pel van my laasjaar by Vleishoekie in gegee - baie in sy skik gewees. As almal hierop hul ook aanbeveel kan dit net goed wees!