Pistool vir sportskiet motivering

Post Reply
shanenel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 376
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am

Pistool vir sportskiet motivering

Post by shanenel »

More manne
Is daar dalk iemand wat my kan help met n motivering vir n sportskiet pistool.Ek sal hom bietjie verwerk soek net n goeie voorbeeld om mee weg te spring.
Dankie en mooi dag
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Pistool vir sportskiet motivering

Post by Harambe »

Ek neem aan dis vir geleentheid sportskiet, d.w.s. "section 15"? In daai geval skryf jy net "ek is so-en-so, ID nommer xxxxxxxxxxxxx. Ek is bevoeg verklaar (aangeheg my bevoegdheidsertifikaat). Ek wil graag hierdie Glock 17/CZ P07/watookal gebruik vir geleentheid sport en teiken skiet [occasional sport shooting]. Ek is 'n lid by/wil graag aansluit by [naaste sport klub]."

Verder kan jy gorrel en mooi broodjies bak as jy wil, maar daai is al wat jy nodig het vir S15. Jy't nie eens 'n endossement nodig nie.

Die enigste belangrike ding is dat elke maal wat jy iets beweer, moet jy 'n bewys aanheg. Bv. as jy lid is van jou skietklub, heg 'n afskrif van jou lidmaatskap aan.
Of so iets
shanenel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 376
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am

Re: Pistool vir sportskiet motivering

Post by shanenel »

Dit is vir toegewyde sportskiet.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Pistool vir sportskiet motivering

Post by Ratel »

shanenel wrote:Dit is vir toegewyde sportskiet.
Sportskiet status sertifikaat van organisasie/s, endorsement van organisasie/s, logbook van skiet aktiwiteite, fotos van skiet aktiwiteite, en verwysings van lede saam met wie jy gereeld skiet. Dis die belangrikste. Se hoekom het jy die spesifieke pistool en kaliber nodig. As jy nie reeds 'n geskikte pistool het vir die spesifieke sport skiet behoefte nie moet jy dit duidelik stel.
Dan al die gewone mooi stories oor jou passie vir sport skiet ens.

Dis waaraan ek vinnig kan dink wat ek vir my sport skiet motivering gebruik het.
Maak 'n verskil
shanenel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 376
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am

Re: Pistool vir sportskiet motivering

Post by shanenel »

Ek wardeer baie dankie.
Post Reply