More manne
Is daar dalk iemand wat my kan help met n motivering vir n sportskiet pistool.Ek sal hom bietjie verwerk soek net n goeie voorbeeld om mee weg te spring.
Dankie en mooi dag
Pistool vir sportskiet motivering
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Pistool vir sportskiet motivering
Ek neem aan dis vir geleentheid sportskiet, d.w.s. "section 15"? In daai geval skryf jy net "ek is so-en-so, ID nommer xxxxxxxxxxxxx. Ek is bevoeg verklaar (aangeheg my bevoegdheidsertifikaat). Ek wil graag hierdie Glock 17/CZ P07/watookal gebruik vir geleentheid sport en teiken skiet [occasional sport shooting]. Ek is 'n lid by/wil graag aansluit by [naaste sport klub]."
Verder kan jy gorrel en mooi broodjies bak as jy wil, maar daai is al wat jy nodig het vir S15. Jy't nie eens 'n endossement nodig nie.
Die enigste belangrike ding is dat elke maal wat jy iets beweer, moet jy 'n bewys aanheg. Bv. as jy lid is van jou skietklub, heg 'n afskrif van jou lidmaatskap aan.
Verder kan jy gorrel en mooi broodjies bak as jy wil, maar daai is al wat jy nodig het vir S15. Jy't nie eens 'n endossement nodig nie.
Die enigste belangrike ding is dat elke maal wat jy iets beweer, moet jy 'n bewys aanheg. Bv. as jy lid is van jou skietklub, heg 'n afskrif van jou lidmaatskap aan.
Of so iets
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: Pistool vir sportskiet motivering
Dit is vir toegewyde sportskiet.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Pistool vir sportskiet motivering
Sportskiet status sertifikaat van organisasie/s, endorsement van organisasie/s, logbook van skiet aktiwiteite, fotos van skiet aktiwiteite, en verwysings van lede saam met wie jy gereeld skiet. Dis die belangrikste. Se hoekom het jy die spesifieke pistool en kaliber nodig. As jy nie reeds 'n geskikte pistool het vir die spesifieke sport skiet behoefte nie moet jy dit duidelik stel.shanenel wrote:Dit is vir toegewyde sportskiet.
Dan al die gewone mooi stories oor jou passie vir sport skiet ens.
Dis waaraan ek vinnig kan dink wat ek vir my sport skiet motivering gebruik het.
Maak 'n verskil
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: Pistool vir sportskiet motivering
Ek wardeer baie dankie.
