Hier is die afgelope naweek se fotos.
Ek sal videos ook kom post.
Ek het vir die dag 4 vlakvark bere, 4 blesbok ramme, en 2 Blouwildebeesbulle geskiet.
Die blesbokfotos sal ek ook kom post.
Alle skote was brein skote, behalwe een klein varkie en die groot vark wat ek half in die hardloop geskiet het, hy was 'n longskoot.
Ek het my .308 gebruik met 165gn Barnes-X koeels.
Ek het op 'n kol laag geraak op ammo, toe gebruik ek mil-surp, die groenes om die groot vark en 'n kleintjie te skiet.
Die vark se langste tand was 12,5" buite die kas.
[img width=560 height=420]
http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... -00086.jpg[/img]
29,5" Wildebees.
[img width=560 height=420]
http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... -00081.jpg[/img]
Die een nie gemeet nie. Kyk bo sy gat in die agtergrond, daar le die grote, ek het hul uit dieselfde trop geskiet.
[img width=560 height=420]
http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... -00084.jpg[/img]
Groete,
Eugene