Jag Fotos

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Jag Fotos

Post by Geno »

Hier's 'n paar bokke/varke wat ek geskiet het, verskoon maar asb die bloed op die rooibok foto, het intussen geleer om dit skoon te maak.

Image
Image
Image
Image
Image
Image
Goed, beter, 6millimeter!
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Jag Fotos

Post by Ponkie »

Geno

In watter omgewing het jy daardie takbok geskiet? Ek let op dat hy BAIE ligter van kleur is as die wat ons by ons in die karoo het.

Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jag Fotos

Post by Geno »

Ponkie,
Het hom tussen Bethal en Ermelo geskiet.
Daar was 3 kleure op die plaas, Spier wit, lig/vuil bruin en dan Sjokolade bruin.

Geno
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Jag Fotos

Post by Francois Marais »

Geno

Daai Klippie met die boog, mooi man, wil self nog daai een doen, wat as binne 20m van hulle af, ma dan gewoonlik agter Kudus aan.

Mooi verskeidenheid, mooi bokke, wel gedaan.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Jag Fotos

Post by WOLF »

ImageImage
HIER IS N PAAR WAT EK GEGOOI HET
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jag Fotos

Post by Geno »

Baie dankie Francois.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Jag Fotos

Post by Ponkie »

Geno

Ons het destyds takbokke van Adelaide af ingebring karoo toe. Hulle was 5/6 bruin en die sesde een was 'n ou swart ooi. Vandag is meer as 50% van die trop swart met enkele wittes. Ons probeer hulle nie skiet nie en dan die rooi/bruines wat vir my die mooiste is. Ek sal later 'n foto sommer hier post van een wat ek in April geskiet het. Die manier wat die foto geneem is, is seker nou nie reg nie, maar daar is darem niks bloed nie.

Oom Wolf

Daai een ram het darem wraggies 'n mooi dik nek!

Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jag Fotos

Post by Geno »

Hier's die naweek se fotos.
Dolf se Blesbok
Image
My wildebees
Image
Die mak takbok...
Image
Pa se Hartbees
Image
Engelsman se wildebees, sy eerste bok ooit.
Image
Dolf se wildebees
Image
Ek en my broer se wildebeeste
Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jag Fotos

Post by Geno »

Hier is die afgelope naweek se fotos.
Ek sal videos ook kom post.
Ek het vir die dag 4 vlakvark bere, 4 blesbok ramme, en 2 Blouwildebeesbulle geskiet.
Die blesbokfotos sal ek ook kom post.
Alle skote was brein skote, behalwe een klein varkie en die groot vark wat ek half in die hardloop geskiet het, hy was 'n longskoot.
Ek het my .308 gebruik met 165gn Barnes-X koeels.
Ek het op 'n kol laag geraak op ammo, toe gebruik ek mil-surp, die groenes om die groot vark en 'n kleintjie te skiet.

Die vark se langste tand was 12,5" buite die kas.
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... -00086.jpg[/img]

29,5" Wildebees.
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... -00081.jpg[/img]

Die een nie gemeet nie. Kyk bo sy gat in die agtergrond, daar le die grote, ek het hul uit dieselfde trop geskiet.
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... -00084.jpg[/img]

Groete,
Eugene
Last edited by Geno on Tue Oct 04, 2011 8:23 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jag Fotos

Post by Geno »

Thanks Ludwig!
Dit was meer skiet as jag, die wild is bitter mak, ons kon op sekere tye tot 3 bokke bymekaar skiet. Die plaas is erg oorbewei toe moes ons 'n klomp bokke gougou afkry.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Jag Fotos

Post by Raven »

Geno,
Lekka man dit moes 'n lekker jag gewees het.

Jy mag maar  8)

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Jag Fotos

Post by BLOK »

Mooi beeste daai, skiet of jag maak nie saak nie dit bly beter as om op kantoor te wees.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Jag Fotos

Post by Raven »

BLOK wrote: skiet of jag maak nie saak nie dit bly beter as om op kantoor te wees.
Blok
Wyse woorde van 'n wyse man  ;D  ;D

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jag Fotos

Post by Geno »

Dankie manne! ;)
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Jag Fotos

Post by PITSMIT »

geno

lekker gegooi my maat lyk my jou pypie sny ook fyn
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jag Fotos

Post by Geno »

Thanks maat, ja hy gooi nog beter as sy baas, al het hy 5000 skote deur die loop.......
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Jag Fotos

Post by Spanner »

Geno wrote: Dit was meer skiet as jag, die wild is bitter mak, ons kon op sekere tye tot 3 bokke bymekaar skiet. Die plaas is erg oorbewei toe moes ons 'n klomp bokke gougou afkry.
Eugene
Waar het jy so goed geskiet ?  Wereld lyk maar plat en koud daar ...
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jag Fotos

Post by Geno »

Dis so 15km van Warmbad af.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Jag Fotos

Post by Spanner »

En hoe lyk die pryse ?  Iets wat ons getroude ouens met 'n paar jong "felistyne' en 'n paar honger honde by die huis ook kan bekostig ?  Die naby-jagplek is gewoonlik erg duur en die v?r plekke is beter ... maar vr?k v?r ...
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Jag Fotos

Post by JPS »

Mooi gegooi daar

Groete
Jp
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Jag Fotos

Post by henslin »

Geno - ook maar bly my varke is van die voer af. Jy het genoeg geklop om tot vir Stefaans ietsie te kan gee !!!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jag Fotos

Post by Geno »

Spanner,
Daar word nie op die plaas gejag nie, ek het net gaan uithelp, en die eienaar het die vleis gevat. Hy het R14/kg gekry.

Oom Hannes,
Skreeu maar as ek daai Letsitele vallei op hol moet kom jaag!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Jag Fotos

Post by .::Alwyn-U::. »

Geno ek hou van al daai verskeidenheid! Lyk soos 'n amerikaner wat kom jag het ;D
Mooi gegooi

Groete
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Jag Fotos

Post by Dewie »

Shoe!!!!

Die varke se tande is mooi

Leker dag
Dewald ;)
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Jag Fotos

Post by BLOUVALKIE »

mooi geskiet oom Geno

ons .308 gaan een van die dae 'n kd op h? dan kan ek lekker skiet met hom een vd dae.

ek sal oom nog pm vir 'n lekker lading vir 'n 130gr punt

lekker dag

groete

BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Post Reply