ONREGMATIGE VERNIETIGING VAN N VUURWAPEN DEUR DIE STAAT

Post Reply
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

ONREGMATIGE VERNIETIGING VAN N VUURWAPEN DEUR DIE STAAT

Post by airhunter »

More.

In 2010 breek hulle by my oom se huis in en steel die hele kluis. In die kluis is sy pistool en n .22 geweer.

In daardie selfde jaar (vind ons nou uit) kry die :police: die .22 terug. My oom is nooit in kennis gestel dat die wapen teruggevind is nie.
Laat in 2018 kry hy n SMS wat sê dat die .22 teruggevind is en dat hy dit moet kom afhaal.
By die stasie is al wat n menz is stomgeslaan en al wat n register is word uitgeruk met geen data wat verwys na die voorval nie.
Met die hulp van n paar mense by die SAPS vind ons nou uit dat die wapen al in 2010 vernietig is.

Dit kom baie onregmatig voor. Sou my oom die staat kan dagvaar vir vergoeding en hoe begin mens?

Byvoorbaat dankie vir julle insette

Groete
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2154
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: ONREGMATIGE VERNIETIGING VAN N VUURWAPEN DEUR DIE STAAT

Post by Ds J »

Aansluit by GOSA en gebruik hulle regspan.

Martin Hood het ook n goeie naam met vuurwapensake.

Ek het erens gelees dat die eienaar/voorsitter van NHSA ook n prokureur is. Indien dit korrek is kan dit dalk ook help.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: ONREGMATIGE VERNIETIGING VAN N VUURWAPEN DEUR DIE STAAT

Post by Eugene »

Airhunter, julle sal waarskynlik 'n saak kan uitmaak, maar die vraag gaan wees, is die kool die sous werd? As dit 'n R500 .22 was, gaan jy maklik R20,000 plus spandeer om die saak af te handel. Oorweeg dit dus maar mooi.
Aim small, miss small
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: ONREGMATIGE VERNIETIGING VAN N VUURWAPEN DEUR DIE STAAT

Post by airhunter »

Eugene wrote:Airhunter, julle sal waarskynlik 'n saak kan uitmaak, maar die vraag gaan wees, is die kool die sous werd? As dit 'n R500 .22 was, gaan jy maklik R20,000 plus spandeer om die saak af te handel. Oorweeg dit dus maar mooi.
Ek hoor jou
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: ONREGMATIGE VERNIETIGING VAN N VUURWAPEN DEUR DIE STAAT

Post by andre007 »

Dirk. Dit het jare terug met my Pa ook gebeur. Die Prok het geseg dat die regskostes meer sou wees as die waarde van die wapen. As dit nou n Greener of iets derliks was, was dit n ander saak.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: ONREGMATIGE VERNIETIGING VAN N VUURWAPEN DEUR DIE STAAT

Post by tripodmvr »

Jy kan seker self ook poog om vergoeding te kry. Dit kan ook beteken dat jou anti-depressante rekening jou eis gaan oorskry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: ONREGMATIGE VERNIETIGING VAN N VUURWAPEN DEUR DIE STAAT

Post by savage(P Coetzer) »

Kan mens die polisie na die kleineise hof vat?
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: ONREGMATIGE VERNIETIGING VAN N VUURWAPEN DEUR DIE STAAT

Post by Fanta300 »

Wat van jy vul net hierdie vorm in en kyk wat gebeur. Handig by plaaslike kantoor in.

https://www.saps.gov.za/services/flash/ ... /a520d.pdf

Lees Hoofstuk 19 van die wet. Ek dink jy het
‘n saak.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: ONREGMATIGE VERNIETIGING VAN N VUURWAPEN DEUR DIE STAAT

Post by airhunter »

Dankie julle

Ek sal die vorm vir hom invul dan moet hy maar kyk hoe vêr hy dit wil vat.

Sulke goed maak my net die blik___ in want al het die geweer R 500.00 gekos, as jy die staat R500.00 skuld sal hulle vir jou opmoker van elke kant af veral as dit SARS is. >:(

N man se goed is n man se goed. As die donnerse menze dit uitgelos het van die begin af was niks hiervan nodig nie maar nee hulle MOET mos steel >:( :-[

Dankie. Nou voel ek amper beter.

NS. En as hulle jou vang op depressie medikasie wil hulle jou sommer onbevoeg verklaar.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
Meteor
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm

Re: ONREGMATIGE VERNIETIGING VAN N VUURWAPEN DEUR DIE STAAT

Post by Meteor »

savage(P Coetzer) wrote:Kan mens die polisie na die kleineise hof vat?
Sover ek weet kan mens nie instansies, organisasies en sulke groot plekke daar hanteer.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
Post Reply