In 2010 breek hulle by my oom se huis in en steel die hele kluis. In die kluis is sy pistool en n .22 geweer.
In daardie selfde jaar (vind ons nou uit) kry die
Laat in 2018 kry hy n SMS wat sê dat die .22 teruggevind is en dat hy dit moet kom afhaal.
By die stasie is al wat n menz is stomgeslaan en al wat n register is word uitgeruk met geen data wat verwys na die voorval nie.
Met die hulp van n paar mense by die SAPS vind ons nou uit dat die wapen al in 2010 vernietig is.
Dit kom baie onregmatig voor. Sou my oom die staat kan dagvaar vir vergoeding en hoe begin mens?
Byvoorbaat dankie vir julle insette
Groete

