Een of Twee?
-
SeeZet
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Wed Mar 06, 2019 6:54 am
Een of Twee?
Ek kry verskillende opinies oor wors maak (nat of droog)
Party ouens sê meul eenkeer lekker grof, meng spesirye en stop.
Ander sê weer meul eenkeer grof, meng spesirye, en meul hom weer bietjie fyner, stop dan.
Wat sê julle?
Party ouens sê meul eenkeer lekker grof, meng spesirye en stop.
Ander sê weer meul eenkeer grof, meng spesirye, en meul hom weer bietjie fyner, stop dan.
Wat sê julle?
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Een of Twee?
Ek meng die blokkies vleis:vet, gooi speserye, maal en stop. So by my oupa'le geleer.SeeZet wrote:Ek kry verskillende opinies oor wors maak (nat of droog)
Party ouens sê meul eenkeer lekker grof, meng spesirye en stop.
Ander sê weer meul eenkeer grof, meng spesirye, en meul hom weer bietjie fyner, stop dan.
Wat sê julle?
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Een of Twee?
Maak ook soos Stefan
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Een of Twee?
Ek haat wors droog en braai wat fyn is - hoe growwer stukke hoe beter 
Last edited by FHM on Fri Mar 08, 2019 4:31 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Een of Twee?
Traai beide dan kyk jy waarvaan jy hou. Fyner sal natuurliker 'n netjieser wors maak, maar seker soveel netjieser dat dit gaan saakmaak nie. Ek sal hom eet nes jy hom vir my gee.
Of so iets
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Een of Twee?
JA JA , jy meng blokkies vleis/vet/speserye , dan maal en stop , jy kan nie die goed maal en dan speserye probeer meng nie , ek meng die batch en laat oornag staan , dan maal ek eers , ek gebruik of 8mm of 6mm gat vir meul , hang net af watse wors ek maakStefan Fourie wrote:Ek meng die blokkies vleis:vet, gooi speserye, maal en stop. So by my oupa'le geleer.SeeZet wrote:Ek kry verskillende opinies oor wors maak (nat of droog)
Party ouens sê meul eenkeer lekker grof, meng spesirye en stop.
Ander sê weer meul eenkeer grof, meng spesirye, en meul hom weer bietjie fyner, stop dan.
Wat sê julle?
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
svanzyl10
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Fri Dec 01, 2017 7:59 pm
Re: Een of Twee?
Ek meng blokkies vleis , vet , spice en water. Stoot dit deur n 8mm plaat en dan stop ek. Ek doen dit met boerewors en die droewors wat in 22mm derm gaan.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Een of Twee?
Ek het eenkeer kaaswors nav n resep gemaak wat gesê het jy moet dit twee keer maar. Die resultaat is n pulp, en jou wors se tekstuur soos n vienna. Ek sal dit nie weer doen nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Een of Twee?
Ek maak ook so en dit werk vir my die beste.Stefan Fourie wrote:Ek meng die blokkies vleis:vet, gooi speserye, maal en stop. So by my oupa'le geleer.SeeZet wrote:Ek kry verskillende opinies oor wors maak (nat of droog)
Party ouens sê meul eenkeer lekker grof, meng spesirye en stop.
Ander sê weer meul eenkeer grof, meng spesirye, en meul hom weer bietjie fyner, stop dan.
Wat sê julle?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
SeeZet
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Wed Mar 06, 2019 6:54 am
Re: Een of Twee?
Dankie manne, dit het vir my ook nie lekker geklink nie, ek hou maar by die ou boere-raad.
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Een of Twee?
jankraay wrote:Ek maak ook so en dit werk vir my die beste.Stefan Fourie wrote:Ek meng die blokkies vleis:vet, gooi speserye, maal en stop. So by my oupa'le geleer.SeeZet wrote:Ek kry verskillende opinies oor wors maak (nat of droog)
Party ouens sê meul eenkeer lekker grof, meng spesirye en stop.
Ander sê weer meul eenkeer grof, meng spesirye, en meul hom weer bietjie fyner, stop dan.
Wat sê julle?
Sent from my iPhone using Tapatalk
+1
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Methos
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Een of Twee?
Ek meng die speserye deur die vleis en vet en laat oornag staan en dan maal ek een keer met 8mm plaat. Ek sit dan die vleis in brood knie masjien en laat die broodhaak so paar minute deur die 3 of 4 kilogram vleis hardloop. So word myosin vrygestel - dit laat die wors bind. Ek hou ook van my wors grof maar wil ook nie hê dat die vleis moet uitpop soos maal vleis die oomblik wat jy die derm sny nie.
Gaan lees gerus hierdie artikel daaroor.
http://thesaltcuredpig.com/Porkopedia/i ... tle=Myosin
Cheers
Gaan lees gerus hierdie artikel daaroor.
http://thesaltcuredpig.com/Porkopedia/i ... tle=Myosin
Cheers
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Een of Twee?
Baie interesante artikel. Dankie
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim