Jag Fotos
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jag Fotos
Hallo manne,
Hier is die blesbokke:
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 5768_n.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 8619_n.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 9356_n.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 5720_n.jpg[/img]
My maat se eerste bok, nogal 'n mooi ram!
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 2591_n.jpg[/img]
En sy tweede:
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 4924_n.jpg[/img]
Twee jong varkbere wat ek met die intrapslag op die plaas geskiet het:
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 3160_n.jpg[/img]
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Jag Fotos
Geno.
Mooi foto's.
Jy het nou jou maat geleer skiet, nou moet jy hom net leer om die slot oop te maak as jy foto's neem.

JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jag Fotos
Thanks Jaco!
Ja, lyk my ek moet eers 'n paar klappe uitdeel daar by hom! hehehe
Johann,
Dis 'n Kevan Healy KD.
Groete,
Eugene
Ja, lyk my ek moet eers 'n paar klappe uitdeel daar by hom! hehehe
Johann,
Dis 'n Kevan Healy KD.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Jag Fotos
Netjies Eugene
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2150
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Jag Fotos
Stem saam met Geno, dis hierdie soort foto's wat jagters 'n slegte naam gee.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Jag Fotos
Ag op groepe soos FB as mens teem daar oor dan gooi mense hulle toys uit die kot uit.
dis soos die Wild en Jag en Africas Bowhunter wat trofee fotos publiseer van mense wat op hul prooi sit.
In my oe is dit onaanvaarbaar, as iemand op sy bok wil sit of iets by my Pa kry hy so klein meltdown.
Anyway, is hierdie nie Geno se Jag fotos nie? ek is nie by hoekom Andre se fotos nou hier op is nie.

.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.

- Andr? Gous
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am
Re: Jag Fotos
Sorry sal nie weer foto\s op sit nie.Ek het gedink die topic is Jag Foto\s
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jag Fotos
Hallo manne,
Die jagseisoen het die afgelope naweek afgeskop vir my.
Saterdag-oggend het ek vir Vosman gevat om 'n takbok te skiet op dieselfde plaas waar ek 3 jaar gelede my takbok geskiet het.
Dit het taai gegaan, deurdat daar nie vreeslik baie skietbare ramme was nie, en ons het op die ou end die grootste "beskikbare" ram geskiet.
Daar was wel 'n wit ram wat massief was, en ons het 3 keer op hom afgekom. partykeer tot +-60m van hom af, maar die eienaar het dit duidelik gestel dat ons hom nie mag skiet nie.
Daai wit bok was 3jaar terug ook al daar, en toe al nie beskikbaar nie.
Ons het op 'n kol 'n jongerige ram bekruip. Hy was vas aan die slaap, en ons kon 'n video maak van hoe Vosman hom met die geweerloop teen die gat druk om wakker te word! Die ram het rustig opgestaan, en toe hy agterkom wat aangaan het hy een brul gegee en weggehol!
Hier is Vossie se bok:

Die aand is ons na 'n veeplaas toe om te gaan jakkalse roep.
Vosman, Trigger, en Viperian was saam met my. Janjak, sy seun en Natie het ook aangesluit om te kom help op die 5500ha.
Op die eerste staanplek, terwyl Viperian die roeper uitgesit het, het ek 'n jakkals +-120m langs hom opgetel. Ek het die jakkals geskiet.
Ek het goeie reaksie op Black Back Jackal gekry, maar die jakkalse wou nie inkom nie. Ek het toe vir Jason om raad gevra, en hy het ges? ek moet naderskuif.
Ons het nie die jakkals gaan optel nie, ek was redelik haastig om te skuif.
Ons het nader geskuif, ma nie naby genoeg nie, en toe weer 'n slag nadergeskuif. Trigger was in die stoel, en die jakkals reun het baie skelm ingekom sonder om oog te wys.
Trigger het hom langs die roeper geklop. Tafjak6 en Klein Hasie combo het hom gerol.
Ons het geskuif na waar twee ander jakkalse gereageer het op my roepe vir die reun. Ek het weggespring met Rooi-Alleen, en hulle het geantwoord. EK het na 'n paar minute oorgegaan na Klein Hasie Combo, en die eerste een het kliphard oor die gesny- en gebaalde land ingehol.
Viperian was die slag in die stoel, en het die jakkals effe mis geskiet. EK het oorgegaan na Coyote pup, en die jakkals het vasgesteek agter 'n baal, met net haar boude wat uitsteek. Ek het vir Ian ges? om die jakkals reg in die boude te skiet. Die skoot het geloop, en die jakkals het morsdood neergeslaan. Die 75gr V-Max kwes nie sommer 'n jakkals met my .25-06 nie!
Ek het aangehou met Coyote pup, en die teef se sussie het toe ook ingehol. Die keer het Ian 'n baie netjiese skoot geskiet, en die tefie is ook bokveld toe.
Ons het geskuif na waar die jakkalse lammers vang naby die een opstal, maar die honde het kwaai tekere gegaan vir die roepery. Daarna nog een staanplek gemaak, maar slegs reaksie baiue ver in die buurman se grond gekry.
Hier is die 3 wat Ian en Trigger geskiet het saam met 'n lam wat Vrydag-aand gevang is.

Vosman, Ian, en Trigger: Julle is great ouens, en enige tyd welkom om saam met my te kom jag!

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jag Fotos
Mooi man Vossie en Geno!!!
Lyk sommer kwaai lekke naweek.
Lyk sommer kwaai lekke naweek.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Jag Fotos
Jusou Kerels, dit was 'n lekker naweek gewees!
Geno, ek sal enige tyd jou aanbeveel as PH, dit was 'n great ervaring!
Ek moet die video van ons takbok bekruip by jou uitkry dan kan jy hom laai, dit wys maar hoe jy kan bekruip wanneer die kondisies gunstig is.
Ek en Trigger Mike kon darem so 3 blesbokke geskiet het vrydag, en baie slegte weer en wind. Daai 270 van hom loop nou mooi!
Ek dink die belangrikste, Dankie Geno!!!

Last edited by Vosman on Mon Mar 19, 2012 8:46 am, edited 1 time in total.
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Jag Fotos
Mooi gedoen Vossie, Ian, Trigger en Geno!! Dis lekker as 'n naweek loop soos mens hoop. Vrydag is dit my beurt vir 'n takbok, sien baie uit!! 
Groete,
Lourens
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jag Fotos
Mooi gemaak manne 
Altyd lekker om sulke uitstappies te mag meemaak. Mens jaag so deesdae by alles verby
Mag daar nog baie wees
Groetnis
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
viperian
Re: Jag Fotos
Hi Geno
Ek is nou pens en pote in hierdie jakke jag in.
Ek wil net baie dankie se vir jou raad bystand en vriendelikheid van al die manne wat saam gejag het, julle is great en met manne soos julle kan geen jakkals oud word nie.
Ek soek nou na spot lights, knaldemper ens, n man moet darem met sy eie roer skiet.
Vosman sit bietjie daai foto van Geno op agter die 300 met die tromprem op.
Weereens dankie aan julle almal as ek ooit iets vir julle kan doen skree net.
Groetnis
Ian

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Jag Fotos
Mooi gemzak daar manne,
Vossie geluk op daai takbok van jou.
Groete
JP
Vossie geluk op daai takbok van jou.
Groete
JP