Wat om te bou ??

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Wat om te bou ??

Post by Eugene »

Die manne hierbo gee almal baie goeie raad, so ek gaan nie verder aanvul daarby nie. Ek wil eintlik net die "kat in die duiwehok gooi"....

Ek sien ELR is deesdae die groot inding. Ek het egter ook op die onlangse ALRHA shoot gesien dat ek (en miskien 80% van die ander deelnemers op die dag) maar redelik gesukkel het om gonge van 1.25 tot 1.7 moa suksesvol en konstant raak te skiet, met die minste sukses op 900m, 600m en 400m. En dit was in relatief ligte wind. Nou wonder ek oor die ELR ding.... Ek het self al die 338LM toets gedop, deur te dink die kaliber en groot swaar koeels gaan alles regmaak en ek hoef net die sneller te trek....

Tiaan gee nie vreeslik baie inligting oor sy ondervinding en ander kalibers nie, so ek wil hom nie in die gesig vat nie, maar moet 'n mens nie eers so bietjie net op "nader afstande" begin met 'n kaliber wat goedkoop laai en net eers 'n "feel" vir die besigheid kry, voor jy begin op ELR afstande nie?
Aim small, miss small
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Wat om te bou ??

Post by Capt. Yoda »

Die gonge hoef nie eers klein te wees nie, sit hulle net in lekke lang gras sodat jy nie kan sien waar jy mis nie :o
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wat om te bou ??

Post by JPS »

Capt. Oblivious wrote:Die gonge hoef nie eers klein te wees nie, sit hulle net in lekke lang gras sodat jy nie kan sien waar jy mis nie :o
Maak dinge lekker interesant daai.

Laas jaar of dalk jaar voor dit se Fort mistake gong shoot het 2 of 3 sulke stages gehad.
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Wat om te bou ??

Post by Hein (Haan) »

Eugene wrote:Die manne hierbo gee almal baie goeie raad, so ek gaan nie verder aanvul daarby nie. Ek wil eintlik net die "kat in die duiwehok gooi"....

Ek sien ELR is deesdae die groot inding. Ek het egter ook op die onlangse ALRHA shoot gesien dat ek (en miskien 80% van die ander deelnemers op die dag) maar redelik gesukkel het om gonge van 1.25 tot 1.7 moa suksesvol en konstant raak te skiet, met die minste sukses op 900m, 600m en 400m. En dit was in relatief ligte wind. Nou wonder ek oor die ELR ding.... Ek het self al die 338LM toets gedop, deur te dink die kaliber en groot swaar koeels gaan alles regmaak en ek hoef net die sneller te trek....

Tiaan gee nie vreeslik baie inligting oor sy ondervinding en ander kalibers nie, so ek wil hom nie in die gesig vat nie, maar moet 'n mens nie eers so bietjie net op "nader afstande" begin met 'n kaliber wat goedkoop laai en net eers 'n "feel" vir die besigheid kry, voor jy begin op ELR afstande nie?
100% saam jou Eugene
Ek skiet nou al n paar jaar LR (tot 1200m) en kan regtig sê dat party dae gooi die kondusies die appelkar heel om , ek begin nou weer in die ding in kom met my nuwe geweer maar LR is n groot uidaging en jy dink een dag jy kan kondusies lees en die volgende dag leer jy weer iets nuut en dit is net op my eie baan waar ek nou al baie lood gegooi het.
Kyk maar selfs hoe tjop die groot name in die VSA af op die ELR kompetisies as die kondusies heeltyd verander. Ek dink self ook dat as jy regtig baie goed doen op LR kan jy dan oorweeg om ELR te begin skiet, anders gaan jy dalk jouself benadeel om te duur skoolgeld te betaal.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Wat om te bou ??

Post by Geno »

Hier is vir jou n lekker geweer.
viewtopic.php?f=19&t=70883
Goed, beter, 6millimeter!
Tokkieland
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 55
Joined: Fri Aug 14, 2020 11:08 pm

Re: Wat om te bou ??

Post by Tokkieland »

Ek het gister my 375 Cheytac onder hande gekry wat vir my gebou is. Sal groot pitte Baie ver met hom kan gooi. Het n 1 in 9 Krieger wat 32" in lengte is. Het ook n nuwe 338 Lapua laat bou wat so maand of twee klaar is maar nog lisensies doen. Die Lapua is n 1 in 10 Krieger ook met n 32" lengte. As jy wil ver gaan is hierdie twee tops volgens my. Duur maar tops.
Tokkieland
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 55
Joined: Fri Aug 14, 2020 11:08 pm

Re: Wat om te bou ??

Post by Tokkieland »

Gaan vir hulle albei n nuwe huis moet soek by gese. As iemand dalk weet van iemand wat so kaliber soek. Laat weet gerus. Ek bou aan. Die dollars sal welkom wees. 😆
Tokkieland
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 55
Joined: Fri Aug 14, 2020 11:08 pm

Re: Wat om te bou ??

Post by Tokkieland »

Sal later weer n Cheytac laat bou.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Wat om te bou ??

Post by joe rocket »

Jy sal n prys moet gooi.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Tokkieland
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 55
Joined: Fri Aug 14, 2020 11:08 pm

Re: Wat om te bou ??

Post by Tokkieland »

Ek het die 375 Cheytac vir R125k laat bou en die 338 Lapua vir R55k. Enige iets op of rondom dit kan werk.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Wat om te bou ??

Post by Drenalinjunkie »

Aksies? Snellers? Kolwe?
Tokkieland
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 55
Joined: Fri Aug 14, 2020 11:08 pm

Re: Wat om te bou ??

Post by Tokkieland »

Aksies van 431 stainless gemaak met slotte van en19. Verhard tot 45 c rockwell.
Aksies gebaseer op Bat aksies met 2 voor locking lugs. Aksies is gebou met Langer skroefdraad om dukker en swaarder lope te hanteer. .338L het n integrale picatiny scope base. .375 Cheytac het n los 50moa scope base , wat vervang kan word met meer of minder moa. mount.
Die chassis is van aluminum en ceramic coated. .375 all. pistol grip en opvou kolf bag rider en wangstuk. hoogte , lengte verstelbaar op altwee. Albei het fluted 32" Krieger lope op. 375 het 1 in 10 twist en 338 het 1 in 9 op. 375 met muzzle break en 338 met silencer. Het Cheytac die set en doppe van VSA af invoer teen n prys maar als die moeite werd.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Wat om te bou ??

Post by LoopSoosStroop »

Watter maak is daardie aksies Tokkieland?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Tokkieland
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 55
Joined: Fri Aug 14, 2020 11:08 pm

Re: Wat om te bou ??

Post by Tokkieland »

Gebaseer op BAT aksies. GI vervaardig hulle self.
Tokkie1
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Wed Mar 19, 2025 5:32 pm

Password

Post by Tokkie1 »

Hi manne weet iemand wie ek kan kontak om my password te reset? Ek nou die nuwe profiel begin maar my ou een "Tokkieland" kan ek nie meer die password onthou nie en het ook nie meer die email adres nie. Enige voorstelle? Groetnis Tokkie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Password

Post by Geno »

Tokkie1 wrote: Thu Mar 27, 2025 10:12 pm Hi manne weet iemand wie ek kan kontak om my password te reset? Ek nou die nuwe profiel begin maar my ou een "Tokkieland" kan ek nie meer die password onthou nie en het ook nie meer die email adres nie. Enige voorstelle? Groetnis Tokkie
Het jy reggekom, en is jy in op die ou profiel?
Goed, beter, 6millimeter!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Password

Post by Wouter Roets »

Geno wrote: Mon Mar 31, 2025 5:05 pm
Tokkie1 wrote: Thu Mar 27, 2025 10:12 pm Hi manne weet iemand wie ek kan kontak om my password te reset? Ek nou die nuwe profiel begin maar my ou een "Tokkieland" kan ek nie meer die password onthou nie en het ook nie meer die email adres nie. Enige voorstelle? Groetnis Tokkie
Het jy reggekom, en is jy in op die ou profiel?
Dink Tokkie het sy ou profiel verkoop.
Tokkieland
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 55
Joined: Fri Aug 14, 2020 11:08 pm

Re: Wat om te bou ??

Post by Tokkieland »

😆alles het n prys
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Wat om te bou ??

Post by Wouter Roets »

;D ;D ;D
Post Reply