SAP KRY BLOEDNEUS!!

User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Fanta300 »

My skoonseun se appèl vir sy semi-auto haelgeweer is afgekeur.

Hy besluit toe om die Kommisaris en die hoof van CFR aan te vat in die hof.

Hier is die uitslag

MAT3757 - Order received from Court - 05.04.2019 copy.pdf

Hy is 'n prokureur. ( En lid van hierdie forum) Laat weet maar as julle sy nommer soek ;D ;D ;D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by airhunter »

So op 1 April
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Deon R »

Mooi so! Ek wag vir my appèl se uitslag en indien nie suksesvol nie, gaan ek sy nommer benodig :(
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Fanta300 »

Ja, maar ek verseker jou dit is geen grap nie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Stephan86 »

Ek hou baie van daai Punt 4.

Ek is nou nie 'n prokureur nie, ma as ek hom so lees verstaan ek dat 'n motivering nie nodig is as jy aansoek doen vir 'n "Section 16" vuurwapen nie.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by THOMAST »

Bloedneus? Ek vermoed 'n skoen het ook kontak gemaak met klote..
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Fanta300 »

Jy is reg Stephan. Dit is presies wat die uitspraak sê.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8008
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Arnold »

Stephan86 wrote:Ek hou baie van daai Punt 4.

Ek is nou nie 'n prokureur nie, ma as ek hom so lees verstaan ek dat 'n motivering nie nodig is as jy aansoek doen vir 'n "Section 16" vuurwapen nie.
Hierdie is 'n baie positiewe uitslag!!!
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by sako 30-06 »

Ai, dis darem maar lekker as die manne so pakslae kry.

Ek het n idee hulle gaan nou tweekeer dink voor hulle n applikasie afkeer.

Baie geluk aan jou skoonseun en dan ook baie dankie aan hom, want ek dink die uitspraak gaan nog baie applikante help.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8008
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Arnold »

sako 30-06 wrote: Ek het n idee hulle gaan nou tweekeer dink voor hulle n applikasie afkeer.
Ek dink nie so nie. Tyd en kostes wat gemors word is van die belastingbetaler so ek dink nie hulle voel veel nie :(
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Kubus »

Great stuff.
Goeie bewys dat jy nie summier hul moet aanvaar nie.
:police: :police:
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by jankraay »

Gaan my appel volgende week ingee so ek sal sien wat daar gebeur.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Penkop »

Bakgat!!
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Jurgen Visser »

Jip ons moet opstaan teen hulle man
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Fanta300 »

Jankraay, heg afskrif van hierdie uitspraak by jou appèl aan
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Monster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 362
Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Monster »

Sal mens die uitspraak as n Appendix op n sec 16 aansoek kan sit:)
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Fanta300 »

Ek sou dit punt nr een van my appèl maak indien die rede vir die afkeur ‘n gebrekkige motivering was. Hoe kan jou motivering gebrekkig wees as die wet in die eerste plek nie ‘n motivering vereis nie. ::)
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Harambe »

Die "motivering" moet in daai twee lyntjies boksie pas op die vorm. As hulle meer wou gehad het, moes hulle die boksie groter gemaak het
Of so iets
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by jankraay »

Fanta300 wrote:Jankraay, heg afskrif van hierdie uitspraak by jou appèl aan
Dankie Oom Fantie ek gaan dit so deurgee aan die mense.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Albert84
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Albert84 »

Dis net daai “On this 1st day of April 2019” wat my laat wonder?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Fanta300 »

Albert, ek is nie ‘n ou vir siek grappe nie. Jy kan dit maar glo!!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
r1ch@rds
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Sun Oct 06, 2013 7:36 pm

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by r1ch@rds »

Manne julle kan maar Fanta glo!!!!
Albert84
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Albert84 »

Dis 100% oom en dankie vir die deel!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Ranger »

Great outcome BUT if SAPS will comply or at least acknowledge point 4 is another story altogether.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1875
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: SAP KRY BLOEDNEUS!!

Post by Alwin »

Hierdie uitspraak maak deure oop wat lankal toe gehou was. Mooi so!

Ek verstaan net nie mooi of die 3 respondente die kostes uit eie sak moet betaal nie...
Post Reply