Hy besluit toe om die Kommisaris en die hoof van CFR aan te vat in die hof.
Hier is die uitslag
Hy is 'n prokureur. ( En lid van hierdie forum) Laat weet maar as julle sy nommer soek








Hierdie is 'n baie positiewe uitslag!!!Stephan86 wrote:Ek hou baie van daai Punt 4.
Ek is nou nie 'n prokureur nie, ma as ek hom so lees verstaan ek dat 'n motivering nie nodig is as jy aansoek doen vir 'n "Section 16" vuurwapen nie.


Ek dink nie so nie. Tyd en kostes wat gemors word is van die belastingbetaler so ek dink nie hulle voel veel niesako 30-06 wrote: Ek het n idee hulle gaan nou tweekeer dink voor hulle n applikasie afkeer.









Dankie Oom Fantie ek gaan dit so deurgee aan die mense.Fanta300 wrote:Jankraay, heg afskrif van hierdie uitspraak by jou appèl aan





